TOON ONS DIE VADER Hy is GENADE en

  • Slides: 19
Download presentation
TOON ONS DIE VADER… Hy is GENADE en WAARHEID!

TOON ONS DIE VADER… Hy is GENADE en WAARHEID!

Joh. 1: 14 -18 � Joh 1: 14 En die Woord het vlees geword

Joh. 1: 14 -18 � Joh 1: 14 En die Woord het vlees geword en het onder ons gewoon—en ons het sy heerlikheid aanskou, ‘n heerlikheid soos van die Eniggeborene wat van die Vader kom—vol van genade en waarheid. � Joh 1: 15 Johannes getuig van Hom en roep en sê: Dit was Hy van wie ek gesê het: Hy wat ná my kom, het voor my geword, want Hy was eerder as ek. � Joh 1: 16 En uit sy volheid het ons almal ontvang, ja, genade op genade. � Joh 1: 17 Want die wet is deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom. � Joh 1: 18 Niemand het ooit God gesien nie; die eniggebore Seun wat in die boesem van die Vader is, dié het Hom verklaar.

Niemand het Elohiem al ooit aanskou nie: � Voorbeeld: Eks. 33 -18 -23 –

Niemand het Elohiem al ooit aanskou nie: � Voorbeeld: Eks. 33 -18 -23 – Moses spreek met Jahweh � Exo 33: 18 Daarop vra hy: Laat my tog u heerlikheid sien. � Exo 33: 19 Maar Hy antwoord: Ek sal al my majesteit by jou laat verbygaan en voor jou die Naam van die HERE uitroep; maar Ek sal genadig wees vir wie Ek genadig wil wees, en My ontferm oor wie Ek My wil ontferm. � Exo 33: 20 Verder het Hy gesê: Jy kan my aangesig nie sien nie, want geen mens kan My sien en bly lewe nie. � Exo 33: 21 Ook het die HERE gesê: Kyk, hier is ‘n plek by My waar jy op die rots kan gaan staan. � Exo 33: 22 En as my heerlikheid verbygaan, sal Ek jou in die skeur van die rots stel en jou met my hand oordek totdat Ek verbygegaan het. � Exo 33: 23 En as Ek my hand wegneem, sal jy My van agter sien; maar my aangesig kan nie gesien word nie.

Niemand het Elohiem al ooit aanskou nie: � Voorbeeld: Deut. 4: 11 -13 –

Niemand het Elohiem al ooit aanskou nie: � Voorbeeld: Deut. 4: 11 -13 – Berg Horeb � Deu 4: 11 Toe het julle nader gekom en onder aan die berg gaan staan; en die berg het met vuur gebrand tot in die middel van die hemel, met duisternis, wolke en wolkedonkerheid. � Deu 4: 12 En die HERE het met julle uit die vuur gespreek; julle het ‘n stem van woorde gehoor, maar geen verskyning gesien nie—net ‘n stem was daar. � Deu 4: 13 Toe het Hy aan julle sy verbond verkondig wat Hy julle beveel het om te doen, die tien woorde, en dit op twee kliptafels geskrywe.

Niemand het Elohiem al ooit aanskou nie: �Voorbeeld: Job 40, 41, 42 �Job 42:

Niemand het Elohiem al ooit aanskou nie: �Voorbeeld: Job 40, 41, 42 �Job 42: 5 Volgens hoorsê het ek van U gehoor; maar nou het my oog U gesien.

Niemand het Elohiem al ooit aanskou nie: �Voorbeeld: 1 Tim. 1: 17 � 1

Niemand het Elohiem al ooit aanskou nie: �Voorbeeld: 1 Tim. 1: 17 � 1 Ti 1: 17 Aan die Koning van die eeue, die onverderflike, onsienlike, alleenwyse God, kom toe die eer en die heerlikheid tot in alle ewigheid. Amen.

Joh. 1: 14 -18 � Joh 1: 14 En die Woord het vlees geword

Joh. 1: 14 -18 � Joh 1: 14 En die Woord het vlees geword en het onder ons gewoon—en ons het sy heerlikheid aanskou, ‘n heerlikheid soos van die Eniggeborene wat van die Vader kom—vol van genade en waarheid. � Joh 1: 15 Johannes getuig van Hom en roep en sê: Dit was Hy van wie ek gesê het: Hy wat ná my kom, het voor my geword, want Hy was eerder as ek. � Joh 1: 16 En uit sy volheid het ons almal ontvang, ja, genade op genade. � Joh 1: 17 Want die wet is deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom. � Joh 1: 18 Niemand het ooit God gesien nie; die eniggebore Seun wat in die boesem van die Vader is, dié het Hom verklaar.

Jahshua doen alles wat die Vader Hom beveel: � Joh 5: 19 Jesus het

Jahshua doen alles wat die Vader Hom beveel: � Joh 5: 19 Jesus het toe geantwoord en vir hulle gesê: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, die Seun kan niks uit Homself doen tensy Hy die Vader dit sien doen nie. Want alles wat Hy doen, dit doen die Seun ook net so. � � Joh 5: 30 Ek kan uit Myself niks doen nie. Soos Ek hoor, oordeel Ek; en my oordeel is regverdig, omdat Ek nie my wil soek nie, maar die wil van die Vader wat My gestuur het. � � Joh 5: 37 En die Vader wat My gestuur het, Hy het van My getuig. Julle het nog nooit sy stem gehoor of sy gedaante gesien nie. � � Joh 5: 43 Ek het gekom in die Naam van my Vader, en julle neem My nie aan nie. As ‘n ander een in sy eie naam kom, hóm sal julle aanneem.

�Rom 1: 20 �Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld

�Rom 1: 20 �Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie;

Toon ons die Vader � Joh 14: 7 As julle My geken het, sou

Toon ons die Vader � Joh 14: 7 As julle My geken het, sou julle my Vader ook geken het, en van nou af ken julle Hom en het julle Hom gesien. � Joh 14: 8 Filippus sê vir Hom: Here, toon ons die Vader, en dit is vir ons genoeg. � Joh 14: 9 Jesus sê vir hom: Ek is so lankal by julle, en het jy My nie geken nie, Filippus? Hy wat My gesien het, het die Vader gesien. En hoe sê jy: Toon ons die Vader? � Joh 14: 10 Glo jy nie dat Ek in die Vader is en die Vader in My nie? Die woorde wat Ek tot julle spreek, spreek Ek nie uit Myself nie; maar die Vader wat in My bly, Hy doen die werke. � Joh 14: 11 Glo My dat Ek in die Vader is, en die Vader in My; of anders, glo My ter wille van die werke self. � Joh 14: 12 Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie in My glo— die werke wat Ek doen, sal hy ook doen; en hy sal groter

GENADE & WAARHEID GUNS & TROU Gen. 24: 49; 2 Sam. 2: 6; Jos.

GENADE & WAARHEID GUNS & TROU Gen. 24: 49; 2 Sam. 2: 6; Jos. 2: 14 GOEDHEID & TROU Ps. 25: 10; Ps. 85: 10 -11; Ps. 98: 15 LIEFDE & TROU Spr. 14: 22; 3: 3; 16: 6 GETROU EN WAARAGTIG Open. 19: 13

GENADE / WAARHEID

GENADE / WAARHEID

Agapè Liefde � 1 Jn 4: 12 Niemand het God ooit aanskou nie. As

Agapè Liefde � 1 Jn 4: 12 Niemand het God ooit aanskou nie. As ons mekaar liefhet, bly God in ons en het sy liefde in ons volmaak geword. � 1 Jn 4: 13 Hieraan weet ons dat ons in Hom bly en Hy in ons, dat Hy ons van sy Gees gegee het. � 1 Jn 4: 14 En ons het aanskou en ons getuig dat die Vader die Seun as Verlosser van die wêreld gestuur het. � 1 Jn 4: 15 Elkeen wat bely dat Jesus die Seun van God is— God bly in hom, en hy in God. � 1 Jn 4: 16 En ons het die liefde wat God tot ons het, leer ken en geglo. God is liefde; en hy wat in die liefde bly, bly in God, en God in hom.

Hoekom het Jahshua in hierdie wêreld gekom? �Genade: �Joh 12: 47 En as iemand

Hoekom het Jahshua in hierdie wêreld gekom? �Genade: �Joh 12: 47 En as iemand na my woorde luister en nie glo nie, Ek oordeel hom nie; want Ek het nie gekom om die wêreld te oordeel nie, maar om die wêreld te red. �Waarheid: �Joh 18: 37 Pilatus sê toe vir Hom: Is U dan tog ‘n koning? Jesus antwoord: U sê dat Ek ‘n koning is. Hiervoor is Ek gebore en hiervoor het Ek in die wêreld gekom, om vir die waarheid te getuig. Elkeen wat uit die waarheid is, luister na my stem.

Joh. 1: 14 -18 � Joh 1: 14 En die Woord het vlees geword

Joh. 1: 14 -18 � Joh 1: 14 En die Woord het vlees geword en het onder ons gewoon—en ons het sy heerlikheid aanskou, ‘n heerlikheid soos van die Eniggeborene wat van die Vader kom—vol van genade en waarheid. � Joh 1: 15 Johannes getuig van Hom en roep en sê: Dit was Hy van wie ek gesê het: Hy wat ná my kom, het voor my geword, want Hy was eerder as ek. � Joh 1: 16 En uit sy volheid het ons almal ontvang, ja, genade op genade. � Joh 1: 17 Want die wet is deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom. � Joh 1: 18 Niemand het ooit God gesien nie; die eniggebore Seun wat in die boesem van die Vader is, dié het Hom verklaar.

Afsluiting �Mat 5: 8 Salig is die wat rein van hart is, want hulle

Afsluiting �Mat 5: 8 Salig is die wat rein van hart is, want hulle sal God sien.

AMEN

AMEN