TOERISTE ATTRAKSIES IN PROVINSIES LIMPOPO KAART VAN LIMPOPO

  • Slides: 8
Download presentation
TOERISTE ATTRAKSIES IN PROVINSIES LIMPOPO

TOERISTE ATTRAKSIES IN PROVINSIES LIMPOPO

KAART VAN LIMPOPO

KAART VAN LIMPOPO

ALGEMENE INLIGTING VAN LIMPOPO • Word verwys as die provinsie van mites en legendes.

ALGEMENE INLIGTING VAN LIMPOPO • Word verwys as die provinsie van mites en legendes. • Modjadji was die eerste reënkoningin van Limpopo wat in die 19 de eeu geleef het. • Limpopo is bekend vir sy ekotoerisme en bekend vir sy pragtige natuurtonele. • Het meer as 3, 6 miljoen hektaar nasionale parke. • Deel grense met Botswana, Zimbabwe en Mosambiek. • Somers is warm en winters is droog.

ALGEMENE INLIGTING VAN LIMPOPO • HOOFSTAD: Limpopo • HOOFTALE: Sesotho, Xitsonga en Tshivenda •

ALGEMENE INLIGTING VAN LIMPOPO • HOOFSTAD: Limpopo • HOOFTALE: Sesotho, Xitsonga en Tshivenda • LUGHAWENS: Polokwane, Phalaborwa en Musina

BELANGRIKSTE ATTRAKSIES VAN LIMPOPO • DIE MAPUNGUBWE-KULTUURLANDSKAP • DIE KRUGER NASIONALE WILDTUIN • DIE

BELANGRIKSTE ATTRAKSIES VAN LIMPOPO • DIE MAPUNGUBWE-KULTUURLANDSKAP • DIE KRUGER NASIONALE WILDTUIN • DIE AFRIKA-IVOORROETE

DIE MAPUNGUBWE-KULTUURLANDSKAP • Mapungubwe kultuur-landskap was vroeër jare ‘n handelsentrum vir goud en ivoor.

DIE MAPUNGUBWE-KULTUURLANDSKAP • Mapungubwe kultuur-landskap was vroeër jare ‘n handelsentrum vir goud en ivoor. • Die gebied is ‘n voorbeeld van ‘n beskawing uit die Ystertydperk. • Dit is in 2003 geklasifiseer as ‘n wêrelderfenisgebied. • Aktiwiteite sluit in wild besigtiging en pragtige natuurskoon.

DIE KRUGER NASIONALE WILDTUIN • Dit is die grootste wildtuin in Suid-Afrika en strek

DIE KRUGER NASIONALE WILDTUIN • Dit is die grootste wildtuin in Suid-Afrika en strek oor Mpumalanga en Limpopo. • Bevat die meeste soorte soogdierspesies as enige ander wildtuin in Afrika. • Verskeie gastehuise wat in kan oornag word, • Aktiwiteite sluit in wildbesigtingsritte, voëlkyk, voetslaan en kampeer.

DIE AFRIKA-IVOORROETE • Die roete strek oor 2000 km langs die oostelike, noordelike en

DIE AFRIKA-IVOORROETE • Die roete strek oor 2000 km langs die oostelike, noordelike en westlike grens van die provinsie. • Gewild vir ekotoeriste. • Aktiwiteite sluit in wild besigting van die groot 5, voëlkyk, abseil, perdry en voetslaan roetes. • Ook gewild vir 4 X 4 entoesiaste. • Daar is 5 kultuurkampe in dorpies op die roete.