Tien haikoes vir die Vredefortkoepel Hans du Plessis

  • Slides: 12
Download presentation
Tien haikoes vir die Vredefortkoepel Hans du Plessis Vooraf • Maak ’n lysie van

Tien haikoes vir die Vredefortkoepel Hans du Plessis Vooraf • Maak ’n lysie van die verskillende soorte gedigte wat jy al in die Afrikaanse klas in graad 10 en 11 gedoen het. • Weet jy wat/waar is die Vredefortkoepel? • Wat is ’n Wêrelderfenisgebied? © Vlymskerp 2017

Wat is die Vredefortkoepel? • koepel: (curved rock layer; a hemispherical topographic feature that

Wat is die Vredefortkoepel? • koepel: (curved rock layer; a hemispherical topographic feature that slopes in al directions from a central point, formed by upward folding of sediment): ’n struktuur van rotslae wat van ’n sentrale punt na bo loop (soos die Vredefort-koepel). • Die Vredefortkoepel is in die Vrystaat. • Dit het ontstaan toe ’n meteoriet 2000 -miljoen jaar gelede met die aarde in die omgewing van Vredefort gebots het. Die botsing het ’n krater veroorsaak, wat ongeveer 400 kilometer in deursnee is, en ’n radius het van 190 kilometer. • Geoloë het ontdek dat die area se klein heuwels en valleie, wat in die vorm van 'n koepel is, toe ontstaan het. • Wetenskaplikes beskou die Vredefortkoepel as een van die belangrike bewyse van die planeet se geologiese geskiedenis en evolusie, daarom is dit verklaar as ’n Wêrelderfenisgebied. © Vlymskerp 2017

Wat is ’n Wêrelderfenisgebied? • Regoor die wêreld is daar reeds byna 800 Wêrelderfenisgebiede

Wat is ’n Wêrelderfenisgebied? • Regoor die wêreld is daar reeds byna 800 Wêrelderfenisgebiede in meer as 130 lande. • Die doel is om plekke van besondere belang, kultureel of in die natuur, vir die mensdom te bewaar. • Nog Wêrelderfenisgebiede in Suid-Afrika: Die Groter St. Luciavleilandpark, die Kaapse Blommeryk, Robbeneiland, die Wieg van die Mensdom-fossielterrein, Mapungubwe, die Ukhahlamba. Drakensbergpark en, in 2007 aangewys, die Richtersveld Kulturele en Botaniese Landskap. Watter een van ons land se Wêrelderfenisgebiede wil jy graag besoek? © Vlymskerp 2017

Wat is ’n haikoe? • ’n Haikoe is ’n rymlose gediggie, van Japannese oorsprong,

Wat is ’n haikoe? • ’n Haikoe is ’n rymlose gediggie, van Japannese oorsprong, wat uit drie versreëls bestaan. • Dit vang ’n spesiale oomblik vas en gee digter se gevoel op daardie oomblik weer. ’n Haikoe wil die leser toelaat om anders as die normale mens na die wêreld te kyk. • Die tradisionele vorm is: sewentien lettergrepe, in drie kort versreëls verdeel: Versreël 1: vyf lettergrepe Versreël 2: sewe lettergrepe Versreël 3: vyf lettergrepe © Vlymskerp 2017 Meteoriet [5] Deur/ die/ don/ker/ klief [7] ’n/ klip/vuis/ en/ klap/ le/we [5] uit/ die/ aar/de/ uit.

Hans du Plessis (1945 - ) • Hans du Plessis was sedert 1985 betrokke

Hans du Plessis (1945 - ) • Hans du Plessis was sedert 1985 betrokke by skryfkursusse van die ATKV saam met die Departement Afrikaans van die Noordwes-Universiteit. Van 1990 staan dit bekend as die ATKV-skryfskool. Baie Suid. Afrikaanse skrywers het by hom geleer hoe om hul stories in romans, kortverhale, gedigte en dramas te verwerk. • Na sy aftrede in 2011, het hy vir hom ’n plasie van 11 ha, Rhebokkop, net buite Parys gekoop, in die hart van die Vredefort -koepel, in die middel van die historiese Wêrelderfenisgebied vir hom “sy stukkie hemel op aarde. Sy eie Eden waar hy net Hans die skrywer kan wees. ” Foto: Izak de Vries © Vlymskerp 2017

Tien haikoes vir die Vredefortkoepel Die gedig bestaan uit tien haikoes, volgens die titel,

Tien haikoes vir die Vredefortkoepel Die gedig bestaan uit tien haikoes, volgens die titel, geïnspireer deur die Vredefort-koepel. Meteoriet split/divide Deur die donker klief stone fist slap/hit ’n klipvuis en klap lewe uit die aarde uit. Meteoriet = ’n rots wat deur die hemelruim beweeg en aan die brand slaan as dit die atmosfeer van die aarde bereik. Die rots het die aarde so hard soos ’n vuis van klip getref. Daarna verdwyn omtrent alle lewe vanaf die aarde. Metafoor en personifikasie. © Vlymskerp 2017

Tien haikoes vir die Vredefortkoepel Die spreker beskryf hoe die koue wind na die

Tien haikoes vir die Vredefortkoepel Die spreker beskryf hoe die koue wind na die botsing oor die donker aarde gewaai het. Wind breath speed ’n Asem jaag oor huge yslike nagte en vee ons winternis weg. Metafoor en personifikasie. Die wind word vergelyk met ’n asem wat jaag. (Soos wanneer jy baie vinnig hardloop. ) Die wind jaag: dit waai baie vinnig en is dan ook sterk, soos ’n stormwind. Yslike = baie groot OF baie koud Die aarde is “yslik”, dit kan na die Ystydperk verwys wat na die botsing aangebreek het. © Vlymskerp 2017

Tien haikoes vir die Vredefortkoepel Water Jy maak so silwer sonder droë woorde sin

Tien haikoes vir die Vredefortkoepel Water Jy maak so silwer sonder droë woorde sin completely knocked down wat my skoon verstom. Grond Vang reën en son in to cup one’s hands die bakhand van jou lyf waar heart of stone lewe kliphart klop. Woordspeling: kliphard © Vlymskerp 2017 Die kleur van die water in die koepel is silwer en vertel aan die mens wat 2000 -miljoen jaar gelede gebeur het. Die water vertel vir ons die dinge sonder om woorde te gebruik. Die spreker is sprakeloos oor die kennis wat die water deur die miljoene jare deel. Die reën wat in die koepel val en die son wat daarin skyn gee lewe aan die koepel, want die hart van die aarde klop. Metafoor

Tien haikoes vir die Vredefortkoepel Boom light as a feather whirl autumn Veerlig dwarrel

Tien haikoes vir die Vredefortkoepel Boom light as a feather whirl autumn Veerlig dwarrel herfs cold Die bome is ’n bewys van die seisoene wat weer deur die miljoene jare elke jaar weer gekom het. hatch van kil takke los en broei spring nog ’n lente uit. Mens Toe staan stof uit stof to rule en oorheers die aarde op grond van sy bestaan. © Vlymskerp 2017 Metafoor. Die herfsblare dwarrel (val) so lig soos ’n veer van die bome se takke af. Hierdie haikoe beskryf die mens wat geskep is en wat hom/haar die reg toe-eien om oor die aarde te regeer.

Tien haikoes vir die Vredefortkoepel heritage Wêrelderfenis En ons koepel skeur perforation, holes al

Tien haikoes vir die Vredefortkoepel heritage Wêrelderfenis En ons koepel skeur perforation, holes al langs perforasies van mens-dom middeldeur. Hier word beskryf wat gebeur het toe die rots die aarde getref het. Die aarde het tussendeur al die lewe wat daarop was, geskeur en baie rotse het in die lug ingeskiet. Woordspeling: mensdom = humanity mens-dom = mense met min verstand pollution Besoedeling Nou moet dier en duif hoarse smoke and black dust hees van die rook en roet vir axe and saw pay a fine byl en treksaag boet. © Vlymskerp 2017 Die mens het na miljoene jare in die koepel kom bly en goud begin myn. Die aktiwiteite van die mens laat diere en die voëls ly.

Tien haikoes vir die Vredefortkoepel Prayer Dankgebed Heer, ons paaie lê tarred roads Die

Tien haikoes vir die Vredefortkoepel Prayer Dankgebed Heer, ons paaie lê tarred roads Die spreker bedank God vir die lewenspaaie, goed of sleg, wat vir die mens wag. bridges uitgeteer oor brûe met water onderdeur. Tien fist of sulphur and fire Vuis van swael en vuur swael: (sulphur) liggeel stof wat met ’n blou vlam en ’n sterk reuk brand; dit word gebruik vir vuurhoutjies, maar ook springstof vir bomme te maak gaan duskant ons Groot Ekskuus weer kom asem haal. © Vlymskerp 2017 Die spreker wonder oor wanneer die vuis, die rots, weer op die aarde gaan kom asemhaal – weer die aarde gaan tref.

Bronnelys • Alle foto’s verkry vanaf die internet skakel na die oorspronklike webwerf. •

Bronnelys • Alle foto’s verkry vanaf die internet skakel na die oorspronklike webwerf. • Met erkenning en dank aan Iris Bester vir die voorlesing van die gedig. © Vlymskerp 2017