Theo de Jager Pretoria Kaapstad Theo de Jager

  • Slides: 22
Download presentation
Theo de Jager

Theo de Jager

Pretoria Kaapstad Theo de Jager was transferred from Pretoria to Cape town overnight. Because

Pretoria Kaapstad Theo de Jager was transferred from Pretoria to Cape town overnight. Because of the nature of his confidential working circumstances he could tell no one.

At that time he was wooing a girl. She could not understand why Theo

At that time he was wooing a girl. She could not understand why Theo could not explain his sudden departure out of Pretoria. Well, what’s the first thought you would have if your boyfriend suddenly, for no apparent reason, moved to another province?

Two years later, after a week’s visit in Pretoria, he realized that he had

Two years later, after a week’s visit in Pretoria, he realized that he had competition with a guy that was geographically more desirable. He lived closer. During this time Theo really wanted to explain in a letter, but in the end he decided against it.

Time passed where he worked in London for a while. Back in SA, by

Time passed where he worked in London for a while. Back in SA, by chance, Theo bumped into the girl’s father. Her father told Theo that she blamed him, if only he could explain she could understand.

He tried to contact her by cellphone, but the reception was horrible.

He tried to contact her by cellphone, but the reception was horrible.

She contacted him years later. Why? Because of this poem. She referred to this

She contacted him years later. Why? Because of this poem. She referred to this poem and he could finally explain that he wrote this poem for her in an effort to explain.

Titel: “Kontak” • The act of communication or interaction. • Iemand wil met iemand

Titel: “Kontak” • The act of communication or interaction. • Iemand wil met iemand in aanraking kom, heel moontlik ‘n geliefde. • The person wants to make contact with someone, but finds it difficult. • Die gedig is die kontak wat hy probeer maak, wat hy nie regkry met die selfoon of die pen en papier nie.

Wat sien ek wanneer ek na die gedig kyk? • 3 Strofes – 4

Wat sien ek wanneer ek na die gedig kyk? • 3 Strofes – 4 versreëls elk kwatryne • Onreëlmatige rym: amperse kruisrym • Beide strofe een en twee begin met “EK”. • Elke strofe eindig met ‘n punt.

4 = E N Y R T A KW versreëls NO definate rhyming scheme

4 = E N Y R T A KW versreëls NO definate rhyming scheme amper kruisrym Strofe 1 1. 2. 3. 4. Ek kon jou met ‘n selfoon bel om te sê dat ek jou baie mis, maar die kaart was gekrap, die batterye pap en die boodskap het in die niet verdamp. Strofe 2 5. 6. 7. 8. Ek het vir jou ‘n brief geskryf en my hart se hoeke daarin uitgewas maar my pen was krom, my vingers te dom om die woorde in die koevert te pas. Strofe 3 9. 10. 11. 12. Toe het ek maar ‘n duif gestuur sonder skrif of klank, en nou wag ek, hoop ek en bid ek dat hy terug sal kom met ‘n takkie blare in sy bek.

Wat sien ek wanneer ek na die gedig kyk? • Daar is PROGRESSIE in

Wat sien ek wanneer ek na die gedig kyk? • Daar is PROGRESSIE in die gedig: almost a regression if you really think about it. Technology Cell phone 21 st Century Letter writing Dove Pen and paper Bible 16 th century Old testament

Contact I could have called you on a cell to tell you that I

Contact I could have called you on a cell to tell you that I miss you so much, but the SIM-card was scratched, the batteries flat and the messages disappeared into thin air. I wrote you a letter in which I cleansed the corners of my heart but my pen was crooked, my fingers too clumsy to fit the words into the envelope. So I sent a dove without writing or sound, and now I am waiting, hoping and praying that it will return with a twig of leaves in its beak.

Strofe 1 1. Ek kon jou met ‘n selfoon bel 2. om te sê

Strofe 1 1. Ek kon jou met ‘n selfoon bel 2. om te sê dat ek jou baie mis, 3. maar die kaart was gekrap, die batterye pap 4. en die boodskap het in die niet verdamp. Die boodskap het net verdwyn.

Negatiewe woorde: KON en MAAR • Kon verlede tyd van kan. Hy kon, maar

Negatiewe woorde: KON en MAAR • Kon verlede tyd van kan. Hy kon, maar hy het nie. He could but he did not. • Hy wil haar graag kontak, maar hy kom nie sover nie. Daar is die heeltyd iets fout. • As you know the back story: he is not allowed to tell her. His attempts only stay that, attempts. • “maar” volg elke keer nadat hy iets wou doen, maar dan verskonings aanbied.

Die woorde is ‘n voorbeeld van Metonimia: een woord wat baie beteken. Die woorde

Die woorde is ‘n voorbeeld van Metonimia: een woord wat baie beteken. Die woorde is die kommunikasie wat hy graag met haar wil hê. Strofe 2 Die hart is gebreek omdat hy moes weggaan, daarom het die hart hoeke. 5. Ek het vir jou ‘n brief geskryf 6. en my hart se hoeke daarin uitgewas 7. maar my pen was krom, my vingers te dom 8. om die woorde in die koevert te pas. Hy het probeer om sy hart in die koevert te pas, om sy hart uit te stort, om te verduidelik, maar kon dit nie regkry nie.

Wat is die digter se verskonings?

Wat is die digter se verskonings?

Metafoor: “hart se hoeke…uitgewas” • Nie noodwendig ‘n gebreekte hart nie. • Maar meer

Metafoor: “hart se hoeke…uitgewas” • Nie noodwendig ‘n gebreekte hart nie. • Maar meer letterlik idee van private plekke waar gevoelens/geheime weggesteek word. • The poet wanted to tell her why he left, but it’s a secret he cannot tell. A secret hidden away in the corners of his heart. • As hy dit “uitgewas” het in ‘n brief, het hy sy hart skoongemaak. Hy het die redes hoekom hy weggegaan het neergeskryf, maar gesukkel en uiteindelik nie die brief gestuur nie.

“my pen was krom” • Can you write with a crooked pen? • It’s

“my pen was krom” • Can you write with a crooked pen? • It’s difficult. • Dit was nie maklik vir hom om die woorde op papier te kry nie. • Hy sukkel om die regte woorde te kry om te verduidelik, want hy mag nie vir haar die regte redes gee nie. • “vingers te dom” Hy sukkel om te sê wat hy presies wil sê. Daarom het hy toe glad nie die brief gestuur nie.

Strofe 3 “sonder skrif of klank” Die duif (gedig) gee ‘n verduideliking maar sonder

Strofe 3 “sonder skrif of klank” Die duif (gedig) gee ‘n verduideliking maar sonder om spesifiek te wees. Die verduideliking word nie in woorde of skrif uitgedruk nie. Daar is nie ‘n briefie aan die duif se poot vas nie. 9. Toe het ek maar ‘n duif gestuur 10. sonder skrif of klank, en nou wag ek, 11. hoop ek en bid ek dat hy terug sal kom 12. met ‘n takkie blare in sy bek.

Waaraan herinner die duif jou? • Die storie van die Sondvloed in die Bybel.

Waaraan herinner die duif jou? • Die storie van die Sondvloed in die Bybel. • Noag het goeie nuus gekry toe die duif die derde keer ‘n olyftakkie teruggebring het, wat gesê het dat die water besig is om te sak. • Die duif is ‘n simbool van hoop en vrede. • Die digter hoop en bid dat die meisie positief op sy teken van “kontak” en vrede maak sal reageer.

Die gedig is die”duif” Hy kon nie bel of ‘n brief skryf vir haar

Die gedig is die”duif” Hy kon nie bel of ‘n brief skryf vir haar nie, want hy mag haar nie vertel het wat regtig aangegaan het nie. Die gedig is geskryf as ‘n indirekte manier om te verduidelik en hy hoop dat die “takkie blare” die meisie sal wees wat verstaan.