The InBetween Church Navigating Size Transformation in Congregations
The In-Between Church Navigating Size Transformation in Congregations Alice Mann The Alban Institute 1998
When organisms change significantly in size, they must also change in form
How complexity Grows in Human systems 50 R E L 30 A T 20 I O N S 10 H I P S 0 1 2 3 persons 4
Stappe in grootte transformasie Korporatiewe grootte Program grootte Familie grootte 0 -50 *-200 Pastorale grootte 50 -150 *200 -800 150 -350 *800 -1500 350 -500+ *1500+
Wat gebeur tussen groottes? Die “N-kurwe” Pastor Sentreerd Groep Sentreerd Pastorale grootte Familie grootte Organisme Korporatiewe grootte Program grootte Organisasie
Groep - Sentreerd Beide in familie- en program-grootte Familie - “primêre groep” of kern familie Program – te groot vir pastor om alles alleen te doen en ‘n groep leiers begin verantwoordelikheid neem Groep Sentreerd Familie Organisme Program Organisasie
Pastor-Sentreerd Organisme Pastor Sentreerd Pastor Organisasie Korporatief Vir Pastorale- en Korporatiewe groottes Pastoraal is klein genoeg sodat almal die pastor (dominee) kan ken Korporatief – Die pastor word ‘n simboliese figuur (becomes a symbolic presence)
Bediening in die program-grootte gemeente …die program-kerk het menige selle van aktiwiteite wat deur leke-predikers (lay leaders) gelei word … insluitend pastorale funksies Program Organisasie Groep Sentreerd
Program-grootte en die pastor Die Pastor is steeds in die middel maar sy rol het dramaties verander Behoefte aan beplanning, visionering ens. Kern-vaardigheid is om diverse elemente in die gemeente bymekaar te trek in ‘n missieverklaring – om konsensus te verkry Motiveer en rus leke-predikers toe Groep Pastors met ‘n pastorale ingesteldheid sal ‘n Program Sentreerd gebrek aan vervulling ervaar Organisasie
Bediening in die Korporatiewegrootte gemeente Organisasie Pastor Korporatief Sentreerd …die kwaliteit van die korporatiewe kerk word hoofsaaklik in Sondae se erediens gedemonstreer …uitgevoer deur ‘n visionêre leier, ondersteun deur ‘n span
Bediening in die Korporatiewegrootte gemeente Organisasie Pastor Korporatief Kompleksiteit Vermoë om diversiteit te hanteer Kern kenmerk is spanwerk of veelsoortige personeel - working together is an important discipline Sentreerd
Korporatiewe-grootte en die pastor Organisasie Pastor Korporatief Sentreerd Senior pastor staan sentraal as leier vs. die bestuurder in die program-kerk wat momentum probeer skep Vermoë om diversiteit en ‘n komplekse sisteem te hanteer Pastor se oorgang tot spanwerk mag hom kwesbaar en alleen laat voel
Korporatiewe leierskapspan Organisasie Pastor Korporatief Sentreerd Bestaan uit ‘n span mense wat verskillende gespesialiseerde take verrig Span met MBTI-diversiteit is die beste toegerus – sielkundige tipering Administratiewe vaardighede is belangrik in die span
Einde
Basis Pastor Corporate Family Program Organism Organization Centered Group centered
Hoe gaan ons organiseer?
Die Eredienste Bediening Diensgroepe §Word saamgestel volgens die visie van die gemeente §Staan nie onder leiding van ‘n leraar, ouderling of diaken Diens van Barmhartigheid Kategese Kinderkrans Vrouediens §Mense wat die werk doen volgens ‘n beleidsraamwerk van die kerkraad §Begroot self §Rapporteer via ‘n Bestuursgroep Finansies Wyke Kleingroepe §Word bedien deur ouderlinge en dienswerkers §Word bedien deur diakens
Bestuursgroepe §‘n Bestuursgroep word saamgestel uit die voorsitters van die deelnemende diensgroepe vir 4 -jaar termyne §Leraars tree op as konsultante §Koördineer werksaamhede §Hou 1½ uur vergadering per Maandag §Kommunikeer oor werksaamhede na kerkraad en gemeente Mobilisering Getuienis Administrasie Jeug Omgee Algemeen §Msinga §Plaasaksie en EE 3 §Kerkkantoor §Finansies §Personeel §Eiendom en Basaar §Kategese §Kinderkrans §Diens van Barmhartigheid §Bejaardesorg en Hospitaalbearbeiding §Vrouediens §Bybelskool §Kleingroepe & Ampsbediening en Opsig §Ad hoc werksaamhede Konsultante
Besluitneming §Bring skeiding tussen besluitneming en ampsbediening – kies dus ouderlinge en diakens vir die kerkraad en ander vir die bediening van ‘n amp §Betrek voorsitters van bestuursgroepe §Addisionele persone met wysheid, asook mense met ervaring in dienswerk §Sommige van die leraars Kerkraad Spoedkomitee Visioneringsgroep §Gee tussen kerkraadsvergaderings aandag aan spoedeisende sake §Drie of vier mense wat geestelik volwasse is met ‘n visie vir die gemeente vorm saam met beplanningskundiges en al die gemeente se leraars, hierdie groep
- Slides: 19