TE WEES SOOS JAHSHUA TE WEES SOOS JAHSHUA

  • Slides: 14
Download presentation
TE WEES SOOS JAHSHUA

TE WEES SOOS JAHSHUA

TE WEES SOOS JAHSHUA EWIGE LEWE EWIGE DOOD/HEL

TE WEES SOOS JAHSHUA EWIGE LEWE EWIGE DOOD/HEL

TE WEES SOOS JAHSHUA EWIGE LEWE EWIGE DOOD/HEL DUIWEL GOD GOED H U M

TE WEES SOOS JAHSHUA EWIGE LEWE EWIGE DOOD/HEL DUIWEL GOD GOED H U M A N I S M E KWAAD

TE WEES SOOS JAHSHUA GOD Adam & Eva Duiwel Onskuld Sonde Abel Kian Kinders

TE WEES SOOS JAHSHUA GOD Adam & Eva Duiwel Onskuld Sonde Abel Kian Kinders van God Kinders van duiwel

TE WEES SOOS JAHSHUA LUCIFER Esegiel. 28: 2, 5 -7, 14 -15 Eze 28:

TE WEES SOOS JAHSHUA LUCIFER Esegiel. 28: 2, 5 -7, 14 -15 Eze 28: 2 Mensekind, sê aan die vors van Tirus: So spreek die Here HERE: Omdat jou hart hoogmoedig was en jy gesê het: Ek is ‘n god, ek bewoon ‘n godewoning in die hart van seë—terwyl jy tog ‘n mens is en geen god nie—en jou hart gemaak het soos die hart va god; Eze 28: 5 deur diegrootheid van jou wysheid in jou koophandel het jy jou rykdom vermeerder, en jou hart het hoogmoedig geword deur jou rykdom; Eze 28: 6 daarom, so sê die Here HERE: Omdat jy jou hart (wil en intellek) gemaak het soos die hart (wil en intellek)van ‘n god, (jy stel JOU wil bo die WIL van God – terwyl Jahshua gebid het, nogtas nie MY wil nie, maar U wil) Eze 28: 7 daarom, kyk, Ek bring vreemdes oor jou, die geweldigste nasies, en hulle sal swaarde trek teen die skoonheid wat jou wysheid verwerf het, en jou glans ontheilig. Eze 28: 14 Jy was ‘n gérub met uitgespreide vlerke wat beskut, en Ek het jou gestel op ‘ heilige berg; ‘n god was jy; jy het gewandel tussen vurige gesteentes. Eze 28: 15 Jy was volkome in jou weë van die dag af dat jy geskape is, totdat daar ongeregtigheid in jou gevind is.

TE WEES SOOS JAHSHUA LUCIFER Jes. 14: 12 -15 Isa 14: 12 Hoe het

TE WEES SOOS JAHSHUA LUCIFER Jes. 14: 12 -15 Isa 14: 12 Hoe het jy uit die hemel geval, o môrester, seun van die dageraad! Ho jy teen die aarde neergeslaan, oorweldiger van die nasies! Isa 14: 13 En jy het in jou hart gesê: Ek wil opklim in die hemel, my troon verhe bo die sterre van God en sit op die berg van samekoms in die uithoeke van die Noorde. Isa 14: 14 Ek wil klim bo die hoogtes van die wolke, my gelykstel met die Allerhoogste! (ek wil wees soos God) Isa 14: 15 Ja, in die doderyk sal jy neergewerp word, in diepste plekke van d kuil!

TE WEES SOOS JAHSHUA EVA (die mens) WORD MISLEI Gen. 3: 3 -7 Gen

TE WEES SOOS JAHSHUA EVA (die mens) WORD MISLEI Gen. 3: 3 -7 Gen 3: 3 maar van die vrugte van die boom wat in die middel van die tuin het God gesê: Julle mag daarvan nie eet nie en dit nie aanroer nie, anders julle sterwe. Gen 3: 4 Toe sê die slang vir die vrou : Julle sal gewis nie sterwe ; nie Gen 3: 5 maar God weet dat as julle daarvan eet, julle oë sal oopgaan, sodat julle soos God sal wees deur goed en kwaad te ken. Gen 3: 6 Toe sien die vrou dat die boom goed was om van te eet en dat hy ‘n lus was vir die oë, ja, ‘n boom wat ‘n mens kan begeer om verstand te verk en sy neem van sy vrugte en eet en gee ook aan haar man by haar, en hy h geëet. Gen 3: 7 Toe gaan altwee se oë oop, en hulle word gewaar dat hulle naak is hulle het vyeblare aanmekaargewerk en vir hulle skorte gemaak.

TE WEES SOOS JAHSHUA TORING VAN BABEL Gen. 11: 4 -9 Gen 11: 4

TE WEES SOOS JAHSHUA TORING VAN BABEL Gen. 11: 4 -9 Gen 11: 4 En hulle sê: Kom, laat ons vir ons ‘n stad bou en ‘n toring waarvan die spits tot aa die hemel reik; en laat ons vir ons ‘n naam maak, sodat ons nie oor die hele aarde verstr raak nie. Gen 11: 5 Toe daal die HERE neer om die stad en die toring te besien waaraan die mensekinders gebou het. Gen 11: 6 En die HERE sê: Daar is hulle nou een volk en het almal een taal! En dit is net die begin van hulle onderneming: nou sal niks vir hulle meer onmoontlik wees van wat hull plan is om te doen nie. Gen 11: 7 Kom, laat Ons neerdaal en hulle taal daar verwar, sodat die een die taal van die ander nie kan verstaan nie. Gen 11: 8 So het die HERE hulle dan daarvandaan oor die hele aarde verstrooi; en hulle h opgehou om die stad te bou. Gen 11: 9 Daarom het hulle dit Babel genoem, want daar het die HERE die taal van die he aarde verwar , en daarvandaan het die HERE hulle oor die hele aarde verstrooi.

TE WEES SOOS JAHSHUA Ons is gode en kinders van die Allerhoogste: Psa 82:

TE WEES SOOS JAHSHUA Ons is gode en kinders van die Allerhoogste: Psa 82: 6 Ek self het gesê: Julle is gode , en julle is almal seuns van die Allerhoogste — Psa 82: 7 nogtans sal julle sterwe soos mense, en soos een van die vorste sal julle va Deelgenote van ‘n Goddelike natuur: 2 Pe 1: 3 Immers, sy goddelike krag het ons alles geskenk wat tot die lewe en godsvru dien, deur die kennis van Hom wat ons geroep het deur sy heerlikheid en deug, 2 Pe 1: 4 waardeur Hy ons die grootste en kosbare beloftes geskenk het, sodat julle daardeurdeelgenote kan word van die goddelike natuur , nadat julle die verdorwenheid ontvlug het wat deur begeerlikheid in die wêreld is. Erfgename van God: Rom 8: 16 Die Gees self getuig saam met ons gees dat ons kinders van God is; Rom 8: 17 en as ons kinders is, dan ook erfgename, erfgename van God en mede erfgename van Christus, as ons naamlik saam met Hom ly, sodat ons ook saam me Hom verheerlik kan word.

TE WEES SOOS JAHSHUA Gemaak na Sy beeld en gelykenis: Gen 1: 26 En

TE WEES SOOS JAHSHUA Gemaak na Sy beeld en gelykenis: Gen 1: 26 En God het gesê: Laat Ons mense maak na ons beeld, na ons gelykenis , en laat hulle heers oor die visse van die see en die voëls van die hemel en die vee en oo hele aarde en oor al diere wat op die aarde kruip. Gen 1: 27 En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en vrou het Hy hulle geskape. Ons sal saam met Hom op Sy troon sit: Rev 3: 21 Aan hom wat oorwin, sal Ek gee saam om met My te sit op my troon , soos Ek oorwin het en saam met my Vader op sy troon gaan sit het. Aan Hom gelyk wees: 1 Jn 3: 2 Geliefdes, nou is ons kinders van God, en dit is nog nie geopenbaar wat ons wees nie; maar ons weet dat ons , as Hy verskyn, aan Hom gelyk sal wees, omdat ons Hom sal sien soos Hy is.

TE WEES SOOS JAHSHUA

TE WEES SOOS JAHSHUA

TE WEES SOOS JAHSHUA Sien onsself Jas 1: 23 Want as iemand ‘n hoorder

TE WEES SOOS JAHSHUA Sien onsself Jas 1: 23 Want as iemand ‘n hoorder van die woord is en nie ‘n dader nie, dié is soos man wat sy natuurlike gesig in ‘n spieël sien; Jas 1: 24 want hy sien homself en gaan weg en vergeet dadelik hoe hy gelyk het. Jas 1: 25 Maar hy wat diep insien in die volmaakte wet van die vryheid en daarby bl sal, omdat hy nie ‘n vergeetagtige hoorder is nie, maar ‘n dader van die werk, geluk wees in wat hy doen. Sien Vader 1 Co 13: 12 Want nou sien ons deur ‘n spieël in ‘n raaisel, maar eendag van aangesig. Nou ken ek ten dele, maar eendag sal ek ten volle ken, net soos ek ten vol geken is. 2 Co 3: 18 En terwyl ons almal met onbedekte gesig soos in ‘n spieël die heerlikheid van die Here aanskou, word ons van gedaante verander na dieselfde beeld, van heerlikheid tot heerlikheid, as deur die Here wat die Gees is.

TE WEES SOOS JAHSHUA Eph 5: 1 Wees dannavolgers van God soos geliefde kinders;

TE WEES SOOS JAHSHUA Eph 5: 1 Wees dannavolgers van God soos geliefde kinders; Eph 5: 2 en wandel in liefde , soos Christus ons ook liefgehad het en Hom vir ons oorgegee het ‘n gawe en offer aan God tot ‘n lieflike geur.

TE WEES SOOS JAHSHUA AMEN!

TE WEES SOOS JAHSHUA AMEN!