SUIDAFRIKAANSE TEATER GRAAD 12 AFRIKAANSE TEATER Afrikaanse teater

  • Slides: 6
Download presentation
SUID-AFRIKAANSE TEATER GRAAD 12

SUID-AFRIKAANSE TEATER GRAAD 12

AFRIKAANSE TEATER Afrikaanse teater het te voorskyn gekom toe Afrikaans self onderdruk was. Afrikaanse

AFRIKAANSE TEATER Afrikaanse teater het te voorskyn gekom toe Afrikaans self onderdruk was. Afrikaanse mense is gedwing om vir die oorlewing van hulle taal te veg Drama is gebruik as ‘n instrument om die taal te bevorder So het Afrikaanse mense verseker dat hulle taal en persoonlike en politiese geskiedenis onthou sal word. Dit het gefokus op die bou van nasionalisme en die bevordering van ‘n onafhanklike rupubliek Die klem was meer op kwantiteit as kwaliteit Daar was min eksperimentering

AFRIKAANS THEATRE Afrikaans theater emerged when Afrikaans itself was suppressed. Afrikaans people were forced

AFRIKAANS THEATRE Afrikaans theater emerged when Afrikaans itself was suppressed. Afrikaans people were forced to fight for the survival of their language Drama was used as a tool to promote the language In this way, Afrikaans people have ensured that their language and personal and political history will be remembered. It focused on building nationalism and promoting an independent culture The emphasis was more on quantity than quality There was little experimentation

WAT IS PROTESTEATER Dit is teater wat die status quo uitdaag. Dit het meestal

WAT IS PROTESTEATER Dit is teater wat die status quo uitdaag. Dit het meestal gefokus op die onregte wat plaasgevind het tydens apartheid. WHAT IS PROTEST THEATRE? It is theater that challenges the status quo. It mostly focused on the injustices that occurred during apartheid.

WAT IS DIE DOEL VAN GEMEENSKAPSTEATER? ‘n Verhouding bou met die lede van die

WAT IS DIE DOEL VAN GEMEENSKAPSTEATER? ‘n Verhouding bou met die lede van die gemeenskap Saam met die gemeenskap werk om hulle te help om hulle omstandighede en kwessies te verstaan Die inheemse vorme van kultuur te gebruik vir teater-ontwikkeling Vertonings te reël om gemeenskappe bymekaar te bring Deur drama, dans mimiek en liedjies maniere te verken om ‘n oplossing te vind vir kwessies

WHAT IS THE PURPOSE OF COMMUNITY THEATRE? Build a relationship with community members Work

WHAT IS THE PURPOSE OF COMMUNITY THEATRE? Build a relationship with community members Work with the community to help them understand their circumstances and issues Use the indigenous forms of culture for theater development Arrange screenings to bring communities together By exploring drama, dance mimicry and songs, Ways to find a solution to issues