SuidAfrika se klimaat Bl 38 SuidAfrika se klimaat
Suid-Afrika se klimaat Bl 38
Suid-Afrika se klimaat –
Klimaatstreke – 1) Woestyn – Alle dele van die streek is droog. – Kort reënvalle en lae jaarlikse reënval. Slegs klein plante groei daar. – Binnelandse gebiede is warm, maar die kus is koel. – Die oseane hou kustemperature regdeur die jaar dieselfde
Klimaatstreke – 2) Mediterreense streek – Kry die meeste van sy reën in die winter. – In die winter bring die westelike winde vog van die Atlantiese oseaan. – In die somer is dit droog – Temperatuurwisseling is klein.
Klimaatstreke – 3) Die gematigde suidkus – Temperature is gemiddeld want die streek is naby ‘n warm see en laag bo seespieël. – Klein temperatuurspeling. – Reën die hele jaar – Groeie woude omdat die grond die hele jaar klam is.
Huiswerk – Aktiwiteit 7 – Bl 41
Klimaatstreke – 4) Droë binnelandse plato – Binnelandse plato is koeler want dit is nader aan die see. – Kry tussen 250 mm en 500 mm reën ‘n jaar. – Suidelike deel van die binnelandse plato kry meer reën as die noordelike deel. – Somertemperature is baie hoog en reënval verdamp vinniger, Bv die Karoo
Klimaatstreke – 5) Subtropiese binnelandse plato – Warm in die somer maar koud in die winter. – Naby aan die ewenaar so dit is warmder in die somer. – Temperature word in November en Desember deur die somerreën verlaag. – Groei van lang gras en doringbome is tipies in die plato.
Klimaatstreke – 6) Die gematigde plato – Is koeler as die gebiede wes en oos daarvan, want dit lê hoër. – Sal ‘n groter temperatuurspeling hê. – Verhoogfe wolkbedekking verlaag die temperstuur. – Koue reëndruppels verlaag die temperatuur. – Verhoogde humiditeit absorbeer hitte sondern om die temperatuur te verhoog
Klimaatstreke – 7) Die platorande – Klimaat is nie ekstreem nie want dit is naby die warm oseaan. – Hoogte maak hierdie streek koeler as die ooskus. – Somerreën verlaag die temperatuur. – Berge is belangrik: Temperature is laer op die hoë grond – Berghange lê na die ooste, temperature verhoog vinniger in die oggende
Klimaatstreke – 8) Subtropiese laeveld – Somers is warm: Hoogtes is laag en breedtegrade wissel van tropies tot subtropies. – Temperatuurwisseling is laag: Breedte grade is laag, somers kry reën, winters is droog em sonnig, daar is geen hoë berge nie.
Klimaatstreke – 9) Subtropiese kus – Heel jaar warm agv die Agulhasstroom. – Het ‘n klein temperatuurspeling – Reën die hele jaar, maar met ‘n maksimum in die somer. – Sommerreën, bewolktheid en hoë humiditeit verlaag die somertemperature
Huiswerk – Aktiwiteit 9 – Bl 43
- Slides: 13