Studievaardighede HOE LEER PLAASVIND Jou Brein is ontwerp
Studievaardighede
HOE LEER PLAASVIND Jou Brein is ontwerp om te leer!! Leer vorm die brein As jy nie jou neurone gebruik nie, verloor jy dit. Neurone wat gereeld gebruik word, word sterker. Jou Brein sal nooit ophou dink, leer, onthou en ondersoek nie. • As jy ophou om jou brein te gebruik sal jy bogenoemde verloor • Hoe meer jy leer, hoe beter sal jy kan leer. • • •
Om jou brein te bedraad moet jy elke dag die volgende doen: • • • Leer Lees Herroep Bereken Dink Skryf
• As jy iets nuuts leer – is herhaling belangrik. • Herhaling, oefening en hersiening maak jou beter • Dit wat jy leer moet jy Koppel aan iets wat jy alreeds weet.
Hoe effektief is jou leer?
STUDIESTYLE AS VOORKEURMANIER OM TAKE TE BENADER
• Elke mens se brein werk anders • Elke mens se brein verkies om op spesifieke manier te leer. • Vind leerstyl wat die manier pas waarop jou brein bedraad is.
LINKER- EN REGTERBREINDOMINANSIE • Niemand is 100% linkerbrein- of regterbreingeoriënteerd nie • Jy het voorkeur vir dominansie aan of die linker of regterbrein • Behoort beide kante van brein te ontwikkel. • Leer kan jy studiestyl gebruik wat die dominante kant van brein pas. • Beide kante van brein nodig om te kan leer.
BOU OP JOU LEERSTYLE Natuurlike sterk punte Leerstyl pas aan by: intelligensievoorkeur e breintipe
SOORTE INTELLIGENSIES • • 1. visueel/ruimtelik 2. Naturalisties (waardering vir omgewing) 3. Kinestesies (liggaamsbeweging en –beheer) 4. Logies / wiskundige 5. Interpersoonlik (verstaan hoe ander voel) 6. Intrapersoonlik ( verstaan jouself) 7. Linguisties / verbal (woorde en taal) 8. Musikaal
• 9. Spiritueel • 10. Moreel (etiek, menslikheid, lewenswaardes) • Elke mens omtrent 3 soorte intelligensies wat sterker is as ander 7 • Verskil van persoon tot persoon • Weet watter intelligensietipe jy is, dan kan jy vasstel watter leerstyl die beste vir jou sal werk. • Bv. sterk punt is visueel – leer beter deur te sien.
STUDIESTRATEGIE AS MANIER OM SPESIFIEKE TAAK TE BENADER • Gebruik studiemetode wat by jou behoefte pas. • Metode moet jou instaat stel om: • Aktief te lees • Vrae te vra en te beantwoord • Oefen wat jy geleer het • Herhaal • Hersien
VYFSTAP KVLSH-STUDIESTRATEGIE • Kyk vlugtig deur – kyk deur die hoofstuk. Kyk na opskrifte, prente , inleidings en opsommings voor jy begin leer. • Vra vrae. Opskrifte in vrae verander. Skryf vrae neer. • Lees aktief: lees met doel om antwoorde op vrae te kry. Onderstreep moeilike woorde en idees, merk belangrike feite, teken pyltjies om idees te verbind. • Sê hardop en skryf neer: noem hoofpunte hardop. Skryf dit neer. • Hersien : Toets jouself deur kernfeite en antwoorde op vrae te gee. Hersien en herhaal elke 3 dae wat jy geleer het.
HOE OM EFFEKTIEF TE LEER • Maak werk interessant • Maak werk visueel deur prente, spotprente te teken, tabelle, breinkaarte en plakkate te maak van moeilike werk
- Slides: 16