STELSELTEGNOLOGIE Sagteware en Hardeware Ek het vergeet wat

  • Slides: 11
Download presentation
STELSELTEGNOLOGIEë Sagteware en Hardeware

STELSELTEGNOLOGIEë Sagteware en Hardeware

Ek het vergeet wat toevoer en afvoer is. • Afvoertoestelle vertoon resultate na verwerking.

Ek het vergeet wat toevoer en afvoer is. • Afvoertoestelle vertoon resultate na verwerking. Toevoertoestelle laat slegs toevoer van data na ‘n rekenaar toe.

Hardeware and sagteware • Hardeware is nutteloos sonder sagteware - die masjinerie sal nie

Hardeware and sagteware • Hardeware is nutteloos sonder sagteware - die masjinerie sal nie en kan nie enigiets sonder programmering, wat dit vertel wat om te doen, doen nie. • Sonder ’n bedryfstelsel, kan die rekenaar niks doen nie. • Sonder ander sagteware, soos Microsoft Office, kan jy nie niks tik of na musiek luister of na ‘n video of iets anders kyk nie. My rekenaar werk nie! Ek het nie ‘n bedryfstelsel wat gelaai is nie.

Rekenaar hardeware • Rekenaar hardeware - fisiese dele van ‘n rekenaar en verwante toestelle.

Rekenaar hardeware • Rekenaar hardeware - fisiese dele van ‘n rekenaar en verwante toestelle. • Interne hardeware toestelle sluit moederborde, hardeskywe, RAM en baie meer in. • Eksterne hardeware toestelle sluit monitors, sleutelborde, muise, drukkers en skandeerders in. • Daar word na interne hardeware dele van ‘n rekenaar verwys as komponente, terwyl eksterne hardeware toestelle gewoonlik randapparatuur genoem word. Saam val hulle almal onder die kategorie van rekenaarhardeware.

Sagteware • Sagteware, ook programme genoem, is die instruksies wat vir die rekenaar vertel

Sagteware • Sagteware, ook programme genoem, is die instruksies wat vir die rekenaar vertel wat om te doen en hoe om dit te doen. • Twee hoofgroepe kategorieë van sagteware: stelselsagteware en toepassingsagteware. • Die stelselsagteware, ook die bedryfstelsel (BS) genoem, beheer die rekenaar. Hierdie sagteware kontroleer al die bedrywighede van die rekenaar en sy toestelle. Alle rekenaars gebruik stelselsagteware en sonder die stelselsagteware sal die toepassingsagteware nie werk nie. • Toepassingsagteware voer ‘n enkel taak uit. Hierdie soort sagtewareprogramme is spesiaal ontwerp om probleme soos die skep van ‘n dokument, die doen van berekeninge, die redigering van prentjies, ens. te doen.

Bedryfstelselsagteware vs toepassingsagteware Die hoof verskil tussen die bedryfstelsel en toepassingsagteware is dat ‘n

Bedryfstelselsagteware vs toepassingsagteware Die hoof verskil tussen die bedryfstelsel en toepassingsagteware is dat ‘n bedryfstelselsagteware is wat as die koppelvlak tussen die gebruiker en die hardeware dien, terwyl die toepassingsagteware ‘n program is wat ‘n spesifieke taak verrig.

Mees algemene sagteware Prentjie Tipe Windows, Linux Bedryfstelsels Microsoft Office Toepassingsagteware

Mees algemene sagteware Prentjie Tipe Windows, Linux Bedryfstelsels Microsoft Office Toepassingsagteware

Grafiese gebruikerskoppelvlak (GGK) (‘Graphical user interface (GUI)’) • Die bedryfstelsel verskaf ‘n GGK vir

Grafiese gebruikerskoppelvlak (GGK) (‘Graphical user interface (GUI)’) • Die bedryfstelsel verskaf ‘n GGK vir die gebruiker om met die rekenaar te kommunikeer. • Windows Explorer is die GGK-component wat deur Microsoft Windows verskaf word. • Jy sal die GGK op die eerste bladsy, nadat jy jou rekenaar aangeskakel het, vind. • Hierdie bladsy word die tafelblad (‘desktop’) genoem.

Die Tafelblad • Die klein prentjies wat jy op die tafelblad sien, is die

Die Tafelblad • Die klein prentjies wat jy op die tafelblad sien, is die vensters, spyskaarte en knoppie-elemente wat die gebruiker toelaat om met die rekenaar te kommunikeer.

Hardeware

Hardeware