STAP 1 Kry feite 3 dominees besoek saam
STAP 1 : Kry feite
3 dominees besoek saam skole
GELD SPANDEER OP DRANK Wettig Op-die-Berg naweek van 19/20 Januarie 2008 R 154 000
GELD SPANDEER OP DRANK As herverkoop bygereken word : R 231 000
GELD SPANDEER OP DRANK As drank uit Ceres en week-verkoop bygereken word : R 308 000
R 308 000 = x 47 384
R 308 000 X 5 kg 11 407 Mielie meel =
R 308 000 X 15 400 =
R 308 000 = x 154 Licence
HOEVEEL GEDRINK ? BIER : 1452 Kiste (17 424 bottels) in 16 dae WYN : 500 bokse per naweek (2 500 liter)
ALKOHOL BEWUSMAKINGSPROGRAM 660 mense deur program 100 benodig hulp
STAP 2 : Maak mense bewus Gemeenskapsvergadering
Wat is die hoof oorsaak van nood in ons gemeenskap? What is the main cause of need in our community? Yintoni eyona nto ingunobangela wengxaki eluntwini?
Hoe kan die kerke help ? How can the churches help? Zinganceda njani icawa?
Wat anders kan gedoen word? Any other suggestions? Yintoni enye enokwenziwa?
STAP 2 : Maak mense bewus In kerk
DIE IDENTIFISERING EN VERLIGTING VAN NOOD IN DIE GEMEENSKAP Hoekom?
1. Dit is wat Jesus gedoen het
2. Dit is ‘n kenmerk van ‘n gesonde kerk Ons doen baie Beter fokus Meer mense betrek
HOE LYK NOOD IN DIE KOUE BOKKEVELD ?
HOE VIND ONS UIT ? Volledige statistiese navorsing - Baie duur (R 30 000+) Vra almal Elkeen het sy eie idee
AKSIES 1. Vergadering 1 Net NGKerk lede 2. Vergadering 2 Baie verteenwoordigend (30 mense) 3. Vergadering 3 So veel moontlike mense
30 Januarie 19 h 00 AGENDA : - Finale besluit oor fokus - 2 sprekers : Maurician v d Westhuizen (Hugenote) Dop-stop
Is alkohol die grootste oorsaak van nood? Wat veroorsaak die alkohol probleme? Is ons NG lidmate bereid om eerlik ons rol te heroorweeg?
“What would Jesus do? ”
STAP 2 : Maak mense bewus Werkgewers vergadering
Die Christen bestuurder se optrede teenoor alkohol misbruik in sy span 8 h 30 Opening : Wat is ons morele plig as Christene in die situasie? Chris Jones 9 h 10 Harde feite en hartseer gevolge Dr Hans Hendrikse 10 h 00 Die kop van die alkoholis Sr Barbara v d Merwe 11 h 15 Die dissiplinêre gesprek as hulpmiddel Archie 11 h 45 Verskillende insette en hulle implikasies 12 h 00 Samevatting Gideon Hanekom
• Oorsake van sterftes: 1. TB (16. 3%) 2. HIV/AIDS (15. 4%) 3. Moord (10. 8%) 4. Padongelukke (5. 0%) 5. Pneumonie (4. 6%) 6. Hartsiektes (3. 9%) 7. Lae geboorte gewig (3. 9%) 8. Diaree (3. 6%) 9. Obstruktiewe lugwegsiekte (Rook) (3. 2%) 10. Beroertes (2. 5%)
• Moord en Padongelukke loop hand aan hand met alkohol misbruik – Saam 15. 8% Dus effek baie groot
• Naweke is ‘n bloedbad. – Aanrandings (Ou mense, vriende, familie) – Verkragtings (Verkragter en slagoffer) – Dronk bestuur – Familiegeweld – Kindermishandeling
STAP 3 : Oorweeg verskillende insette Benut hulpbronne
Studente help ons!
Dopstop programme
Moral Leadership and Moral Formation Presented at the Ecumenical Conference on Ministerial Formation 28 -29 July 2008
STAP 4 : Maak ‘n duidelike voorstel
OPSOMMENDE BEGROTING VIR ALKOHOL NOOD Aksie 1 : Volwassenes beter rehabilitasie opsies AA Saterdag sessies : lokaal en admin R 150 x 8 = Studente vervoer : 5 plaasbesoeke x 20 km x R 3 = Boeke : Soul City 3000. 00 Dop stop besoeke 600. 00 AA 180. 00 Toekomstige AA stelle boeke (10? ) Opvolg groot byeenkoms Nov (spreker vervoer? ) Aksie 2 : Seminaar van 7 Augustus Vervoer vir sprekers : 440 km x R 3 1320 Etes, saal (? ), admin, afrol - elke kandidaat omtrent R 50 (50 mense) Aksie 3 : Alkohol voorkoming by jeug Character counts by al die skole (fase 1) 14000. 00 Borgskap vir ander jeug insette: Sien aangehegde program 10000. 00 Aksie 4 : Koördineerder vir akohol programme R 5 000 per maand (vir jaar R 60 000) 000. 00 TOTAAL R 95 500. 00 1200. 00 300. 00 1800. 00 600. 00 2500 60
Wie is in beheer? AGENDA VIR BRAAMBOS NOOD VERGADERING 2 Sept 2008 1. Terugvoering oor beplande insette t. o. v. alkohol : - Beter rehabilitasie opsies : AA Studente : 14 Okt 10 h 00 terugvoering Cecilia se groepe Seminaar vir bestuur Voorkomings-insette by skole : “Jammers” Kamp Character counts Is daar vordering? 2. Terugvoering oor Braambos. Waarvan is nood verligting deel? 3. Terugvoering oor NGK gemeente-groei d. m. v. nood hantering 4. Plan van aksie
Geagte Gemeentelede “Braambos nood” aksies en die aanwending van die Stellenberg begroting Soos u bewus is, is daar reeds voor die Stellenberg Mark besluit dat ‘n deel van die wins spandeer moet word om nood in ons breë gemeenskap te verlig. Om ‘n meer akkurate definisie van nood te verkry het die komitee, wat afgevaardig is om op die nood te fokus, verskeie vergaderings en ondersoeke geloods en besef dat alkohol die grootste nood in ons gemeenskap veroorsaak. Om geld te spandeer aan programme vir alkoholiste kan ‘n bodemlose pit wees. Daar is besluit om op 3 vlakke te fokus : VOORKOMING : geld is reeds geallokeer aan Badisa, die VGK en die opleidingsentrum om insette by skool kinders te verbeter. ‘n Reuse karakter-bou projek is ook goedgekeur en sal klem lê op die vestiging van waardes by die skool kinders, maar terselfdetyd in die ouerhuis. Hierdie program gaan geografies gedoen word sodat die plase wie se kinders ‘n bepaalde skool bywoon, saam met die skool op die waardes sal fokus. Inligting en ondersteuning vir plaasbesture om te help met die hantering van alkohol op plaas-vlak Goeie ondersteunende en rehabiliterende dienste vir die persone wat probeer sober wees en sukkel. Hier is reeds met insette van Badisa, die AA en CAB ‘n goeie begin gemaak.
Moet nie aanstel voordat daar nie meerderheidsinkoop is nie
OPSOMMING - Voorkoming by kinders : - Pilare by skole (kerk) - Kampe (kerke, Badisa + opleidingsentrum) - Skole (Opleidingsentr + Dept Onderwys) - Kwartaalbyeenkomste (Opleidingsentr) - Fas. FACTS aanbiedings - Groepe ? !
- Voorkoming by volwassenes : - Pilare op plase (kerk) - Binne-werk bewusmakingsprogram (opleidingsentrum) - Gemeenskapsontwikkelings projekte Rehabilitasie opsies - AA, CAB en Badisa groepe - Privaat kliniek
Is die programme suksesvol ?
- Slides: 54