Sprokie vir n stadskind Koos du Plessis Koos








- Slides: 8

Sprokie vir ‘n stadskind Koos du Plessis

Koos du Plessis Jacobus (Koos) Johannes du Plessis (May 10, 1945 - January 15, 1984) was a prominent South African singer-songwriter, colloquially known as Koos Doep. Although he received critical acclaim for much of his work, he became best known for the runaway success of a rendition of his song Kinders van die Wind (Children of the Wind) by Laurika Rauch. Koos du Plessis was born in Rustenburg. He was the youngest of four children, and grew up in the mining town of Springs. After school, he attended the University of Pretoria, and the University of the Witwatersrand, majoring in Afrikaans. Nederlands (Afrikaans-Dutch). At university he met his future wife, Mornay. The couple had three daughters, Irma, Karien en Karla. Koos would eventually write a song for each of these four women in his life. [2] Koos worked as journalist and editor for several Afrikaans publications. He died in a car accident close to Krugersdorp during the early morning hours of January 15, 1984

Sprokie vir ‘n stadskind As die reën van stof en roet verby is maar hier moet jy jou nimmer laat bind, en die rook verdwyn want so lui die ou, ou sprokie, my kind: sal daar in die sterrelose hemel As jy geluk en vrede wil vind ‘n neonboog verskyn. soek die neonboog se punt. En kyk maar goed, want as jy hom vind Volg hom elke nag oor swart riviere, vertel ek vir jou ‘n sprokie, my kind kyk nie eenmaal om. van ‘n skatkis met ou kettings gebind Dalk vind jy die land van blou saffiere aan die neonboog se punt. en dalk ‘n brokkie son. Volg hom elke nag oor swart riviere, oor kranse van beton. As jy aanhou stap tienduisend ure sal jy dalk daar kom

Strofe 1 As die reën van stof en roet verby is en die rook verdwyn sal daar in die sterrelose hemel ‘n neonboog verskyn.

Strofe 2 En kyk maar goed, want as jy hom vind vertel ek vir jou ‘n sprokie, my kind van ‘n skatkis met ou kettings gebind aan die neonboog se punt.

Strofe 3 Volg hom elke nag oor swart riviere, oor kranse van beton. As jy aanhou stap tienduisend ure sal jy dalk daar kom

Strofe 4 maar hier moet jy jou nimmer laat bind, want so lui die ou, ou sprokie, my kind: As jy geluk en vrede wil vind soek die neonboog se punt.

Strofe 5 Volg hom elke nag oor swart riviere, kyk nie eenmaal om. Dalk vind jy die land van blou saffiere en dalk ‘n brokkie son.