SPIRITUAL GIFTS I The FRUIT of the Spirit

  • Slides: 52
Download presentation
SPIRITUAL GIFTS I

SPIRITUAL GIFTS I

The FRUIT of the Spirit will make the church PURE, but the GIFTS of

The FRUIT of the Spirit will make the church PURE, but the GIFTS of the Spirit will make her POWERFUL.

Daar heers baie VERWARRING in die KERK oor die GAWES van die GEES, hoofsaaklik

Daar heers baie VERWARRING in die KERK oor die GAWES van die GEES, hoofsaaklik en ten minste vir die volgende VIER REDES:

#1, Ons is VALSLIK geleer dat die GAWES by die oorspronklike APOSTELS en vroeë

#1, Ons is VALSLIK geleer dat die GAWES by die oorspronklike APOSTELS en vroeë KERK opgehou het.

#2, Ons is VERKEERDELIK & VERWARREND geleer oor WAT die verskillende GAWES beteken &

#2, Ons is VERKEERDELIK & VERWARREND geleer oor WAT die verskillende GAWES beteken & vermag en HOE hulle veronderstel is om te FUNKSIONEER & te OPEREER veral omdat ons nie die ONDERSKEID tussen die VERSKILLENDE GROEPE GAWES verstaan nie.

#3, Ons is nie GETROU met die GAWES nie dan kan die Here ons

#3, Ons is nie GETROU met die GAWES nie dan kan die Here ons nie met meer VERTROU nie, maw of ons MISBRUIK dit of ons OEFEN nie om BETER daarin te word nie, dan neem die FREKWENSIE en INTENSITEIT daarvan af al sal die ROEPING daarvoor nooit VERANDER nie.

#4, Ons is BEVREES om RUIMTE te skep of die HEILIGE GEES toe te

#4, Ons is BEVREES om RUIMTE te skep of die HEILIGE GEES toe te laat om DEUR ons in die GAWES te beweeg, want ons het al VLEESLIKE PLAASVERVANGERS gesien of van DEMONIESE VERVALSINGS gehoor.

Algemeen GEBRUIKSTE woord vir GAWES in die OORSPRONKLIKE TAAL van die NUWE TESTAMENT is

Algemeen GEBRUIKSTE woord vir GAWES in die OORSPRONKLIKE TAAL van die NUWE TESTAMENT is ‘charisma’.

STAMWOORD van char-is-mah is ‘charis’ wat GENADE beteken. En die STAM van ‘charis’ is

STAMWOORD van char-is-mah is ‘charis’ wat GENADE beteken. En die STAM van ‘charis’ is ‘chara’ wat die woord is vir VREUGDE.

1 Korinthiërs 12: 1 ‘En wat die geestelike gawes betref, broeders, wil ek nie

1 Korinthiërs 12: 1 ‘En wat die geestelike gawes betref, broeders, wil ek nie hê dat julle onkundig moet wees nie. ’

1 Korinthiërs 1: 7 ‘sodat julle in geen enkele genadegawe agterstaan nie. ’

1 Korinthiërs 1: 7 ‘sodat julle in geen enkele genadegawe agterstaan nie. ’

1 Korinthiërs 7: 7 ‘…elkeen het sy eie genadegawe van God, die een so

1 Korinthiërs 7: 7 ‘…elkeen het sy eie genadegawe van God, die een so en die ander weer anders…’

1 Timótheüs 4: 14, 15 ‘Verwaarloos nie die genadegawe wat in jou is nie,

1 Timótheüs 4: 14, 15 ‘Verwaarloos nie die genadegawe wat in jou is nie, wat jou gegee is deur die profesie met die handoplegging van die ouderlinge. Wees vlytig in hierdie dinge, leef daarin, sodat jou vooruitgang vir almal duidelik kan wees. ’

2 Timótheüs 1: 6 ‘Om hierdie rede herinner ek jou daaraan om die genadegawe

2 Timótheüs 1: 6 ‘Om hierdie rede herinner ek jou daaraan om die genadegawe van God aan te wakker wat in jou is deur die oplegging van my hande. ’

Hebreërs 2: 1 -4 ‘Daarom moet ons des te meer ag gee op wat

Hebreërs 2: 1 -4 ‘Daarom moet ons des te meer ag gee op wat ons gehoor het, dat ons nie miskien wegdrywe nie. Want as die woord deur engele gespreek, onwankelbaar was, en elke oortreding en ongehoorsaamheid regverdige vergelding ontvang het, hoe sal ons ontvlug as ons so ‘n groot saligheid veronagsaam wat,

Hebreërs 2: 1 -4 nadat dit eers deur die Here verkondig is, aan ons

Hebreërs 2: 1 -4 nadat dit eers deur die Here verkondig is, aan ons bevestig is deur die wat dit gehoor het, terwyl God ook nog saam getuig het deur tekens en wonders en allerhande kragtige dade en bedélinge van die Heilige Gees volgens sy wil? ’

1 Petrus 4: 10 -11 ‘Namate elkeen ‘n genadegawe ontvang het, moet julle mekaar

1 Petrus 4: 10 -11 ‘Namate elkeen ‘n genadegawe ontvang het, moet julle mekaar daarmee dien soos goeie bedienaars van die veelvuldige genade van God.

As iemand spreek, laat dit wees soos woorde van God; as iemand dien, laat

As iemand spreek, laat dit wees soos woorde van God; as iemand dien, laat dit wees soos uit die krag wat God verleen, sodat God in alles verheerlik kan word deur Jesus Christus, aan wie die heerlikheid en krag toekom tot in alle ewigheid. Amen. ’

Daar word 4 KEER in die NT die GAWES GELYS wat in 3 DEFINITIEWE

Daar word 4 KEER in die NT die GAWES GELYS wat in 3 DEFINITIEWE GROEPE RESORTEER, die VIERDE LYS is ‘n KOMBINASIE van VB’E uit die ander DRIE.

Daar is dus 21 GEESTELIKE GAWES altesaam. Een GROEP het 5, die ander 9

Daar is dus 21 GEESTELIKE GAWES altesaam. Een GROEP het 5, die ander 9 en die laaste 7.

Efésiërs 4: 10 -16 ‘Hy wat neergedaal het, is dieselfde as Hy wat opgevaar

Efésiërs 4: 10 -16 ‘Hy wat neergedaal het, is dieselfde as Hy wat opgevaar het bokant al die hemele, sodat Hy alles tot volheid kan bring. En Hy het gegee sommige as apostels, ander as profete, ander as evangeliste, ander as herders en leraars, . .

Efésiërs 4: 10 -16 ‘om die heiliges toe te rus vir hulle dienswerk, tot

Efésiërs 4: 10 -16 ‘om die heiliges toe te rus vir hulle dienswerk, tot opbouing van die liggaam van Christus, totdat ons almal kom tot die eenheid van die geloof en van die kennis van die Seun van God, tot ‘n volwasse man, tot die mate van die volle grootte van Christus; ’

Efésiërs 4: 10 -16 ‘sodat ons nie meer kinders sou wees nie wat soos

Efésiërs 4: 10 -16 ‘sodat ons nie meer kinders sou wees nie wat soos golwe geslinger en heen en weer gedryf word deur elke wind van lering, deur die bedrieëry van die mense, deur sluheid om listiglik tot dwaling te bring; maar, terwyl ons in liefde die waarheid betrag,

Efésiërs 4: 10 -16 in alles sou opgroei in Hom wat die Hoof is,

Efésiërs 4: 10 -16 in alles sou opgroei in Hom wat die Hoof is, naamlik Christus, uit wie die hele liggaam - goed saamgevoeg en saamverbind deur die ondersteuning wat elke lid gee volgens die werking van elke afsonderlike deel in sy mate - die groei van die liggaam bevorder vir sy eie opbouing in liefde. ’

BEDIENINGS GAWES Daar’s 5 van hulle en hierdie GROEP GAWES werk AS GELOWIGES, maw

BEDIENINGS GAWES Daar’s 5 van hulle en hierdie GROEP GAWES werk AS GELOWIGES, maw die persoon WORD die GAWE.

1 Korinthiërs 12: 7 -11 ‘Maar aan elkeen word die openbaring van die Gees

1 Korinthiërs 12: 7 -11 ‘Maar aan elkeen word die openbaring van die Gees gegee met die oog op wat nuttig is. Want aan die een word deur die Gees ‘n woord van wysheid gegee, en aan die ander ‘n woord van kennis vanweë dieselfde Gees; aan ‘n ander weer geloof deur dieselfde Gees,

1 Korinthiërs 12: 7 -11 en aan ‘n ander genadegawes van gesondmaking deur dieselfde

1 Korinthiërs 12: 7 -11 en aan ‘n ander genadegawes van gesondmaking deur dieselfde Gees; aan ‘n ander werkinge van kragte, aan ‘n ander profesie, aan ‘n ander onderskeiding van die geeste,

1 Korinthiërs 12: 7 -11 aan ‘n ander allerhande tale, aan ‘n ander uitleg

1 Korinthiërs 12: 7 -11 aan ‘n ander allerhande tale, aan ‘n ander uitleg van tale. Maar al hierdie dinge werk een en dieselfde Gees wat aan elkeen afsonderlik uitdeel soos Hy wil. ’

MANIFESTERINGS GAWES Daar’s 9 van hulle en hierdie groep gawes werk DEUR GELOWIGES, maw

MANIFESTERINGS GAWES Daar’s 9 van hulle en hierdie groep gawes werk DEUR GELOWIGES, maw die GAWE MANIFESTEER vir ‘n SPESIFIEKE REDE op ‘n SPESIFIEKE TYD en HOU OP funksioneer wanneer die DOEL bereik is.

Romeine 12: 4 -8 ‘Want soos ons in een liggaam baie lede het en

Romeine 12: 4 -8 ‘Want soos ons in een liggaam baie lede het en die lede nie almal dieselfde werking het nie, so is ons almal saam een liggaam in Christus en elkeen afsonderlik lede van mekaar. En ons besit genadegawes wat verskil volgens die genade wat aan ons gegee is:

Romeine 12: 4 -8 ‘is dit profesie, na die maat van die geloof; of

Romeine 12: 4 -8 ‘is dit profesie, na die maat van die geloof; of bediening, in die werk van bediening; of wie leer, in die lering; of wie vermaan, in die vermaning; wie uitdeel, in opregtheid; wie ‘n voorganger is, met ywer; wie barmhartigheid bewys, met blymoedigheid. ’

MOTIVERINGS GAWES Daar’s 7 van hulle en hierdie groep gawes werk IN GELOWIGES, maw

MOTIVERINGS GAWES Daar’s 7 van hulle en hierdie groep gawes werk IN GELOWIGES, maw hierdie GAWES definieer tot ‘n groot mate jou PERSOONLIKHEID of SIELKUNDIGE SAMESTELLING.

1 Korinthiërs 12: 28 ‘En God het sommige in die gemeente gestel: in die

1 Korinthiërs 12: 28 ‘En God het sommige in die gemeente gestel: in die eerste plek apostels, ten tweede profete, BEDIENINGS GAWE ten derde leraars, BEDIENIGS GAWE maar ook ander tipe LERINGS GAWE onder MOTIVERINGS GAWES daarna kragte, daarna genadegawes van gesondmaking, helpers, regeringe, allerhande tale. MANIFESTERINGS GAWE BEDIENINGS GAWE, maar ook ‘n soortgelyke MOTIVERINGS GAWE MANIFESTERINGS GAWE

1 Korinthiërs 12: 4 -6 ’Daar is wel verskeidenheid van genadegawes, maar dit is

1 Korinthiërs 12: 4 -6 ’Daar is wel verskeidenheid van genadegawes, maar dit is dieselfde Gees; ’ MANIFESTERINGS GAWES

1 Korinthiërs 12: 4 -6 ‘en daar is verskeidenheid van bedieninge, en tog is

1 Korinthiërs 12: 4 -6 ‘en daar is verskeidenheid van bedieninge, en tog is dit dieselfde Here; ’ BEDIENINGS GAWES

1 Korinthiërs 12: 4 -6 ‘en daar is verskeidenheid van werkinge, en tog is

1 Korinthiërs 12: 4 -6 ‘en daar is verskeidenheid van werkinge, en tog is dit dieselfde God wat alles in almal werk. ’ MOTIVERINGS GAWES

Jesus is die APOSTEL Hebreërs 3 ‘…let op die Apostel en Hoëpriester van ons

Jesus is die APOSTEL Hebreërs 3 ‘…let op die Apostel en Hoëpriester van ons belydenis, Christus Jesus. ’

Jesus is die PROFEET Matthéüs 13 ‘’n Profeet is nie ongeërd nie, behalwe in

Jesus is die PROFEET Matthéüs 13 ‘’n Profeet is nie ongeërd nie, behalwe in sy vaderland en in sy huis. ’

Jesus is die HERDER Johannes 10 ‘Ek is die goeie herder. Die goeie herder

Jesus is die HERDER Johannes 10 ‘Ek is die goeie herder. Die goeie herder lê sy lewe af vir die skape. ’

Jesus is die EVANGELIS Markus 2 ‘Ek het nie gekom om regverdiges te roep

Jesus is die EVANGELIS Markus 2 ‘Ek het nie gekom om regverdiges te roep nie, maar sondaars tot bekering. ’

Jesus is die LERAAR Johannes 13 ‘Julle noem My Leraar en Here, en julle

Jesus is die LERAAR Johannes 13 ‘Julle noem My Leraar en Here, en julle is reg, want Ek is dit. ’

1. APOSTEL Die APOSTEL word geroep & gestuur vir die PLANTING van NUWE GEMEENTES,

1. APOSTEL Die APOSTEL word geroep & gestuur vir die PLANTING van NUWE GEMEENTES, is INSTRUMENTEEL in die daarstelling van BEDIENINGE in sulke GEMEENTES en voorsien LEIERSKAP & VADERSKAP soos dit ontwikkel.

1. APOSTEL Twee woorde wat hierdie GAWE beskryf is: GROUND & PIONEER Voorbeeld: PAULUS

1. APOSTEL Twee woorde wat hierdie GAWE beskryf is: GROUND & PIONEER Voorbeeld: PAULUS

2. PROFEET Die PROFEET word deur God geroep om ‘n TYDIGE & RELEVANTE BOODSKAP

2. PROFEET Die PROFEET word deur God geroep om ‘n TYDIGE & RELEVANTE BOODSKAP te bring GETROU aan die BYBEL as BASIS gewoonlik WAARSKUWEND & KORRIGEREND van aard asook om die ROEPING, RIGTING & WIL van God te ONDERSKEI & VRY TE STEL.

2. PROFEET Twee woorde wat hierdie GAWE beskryf is: GRASP & POINT Voorbeelde: JOHANNES

2. PROFEET Twee woorde wat hierdie GAWE beskryf is: GRASP & POINT Voorbeelde: JOHANNES die Doper. SILAS, JUDAS & AGABUS.

3. HERDER Die HERDER dra ‘n LAS & VAT VERANTWOORDELIKHEID vir die geestelike WELSTAND,

3. HERDER Die HERDER dra ‘n LAS & VAT VERANTWOORDELIKHEID vir die geestelike WELSTAND, VEILIGHEID, VOEDING & VERSORGING van gelowiges wat onder sy SORG toevertrou is.

3. HERDER Twee woorde wat hierdie GAWE beskryf is: GUARD & PROTECT Voorbeeld: Timótheüs

3. HERDER Twee woorde wat hierdie GAWE beskryf is: GUARD & PROTECT Voorbeeld: Timótheüs

4. EVANGELIS Die EVANGELIS besit ‘n besonderse vermoë om die VERSOENINGS BOODSKAP van die

4. EVANGELIS Die EVANGELIS besit ‘n besonderse vermoë om die VERSOENINGS BOODSKAP van die EVANGELIE te VERKONDIG sodat mense GERED kan word en dra daarom ‘n SWAAR LAS vir ONGELOWIGE MENSE.

4. EVANGELIS Twee woorde wat hierdie GAWE beskryf is: GATHER & PULL Voorbeeld: FILIPPUS

4. EVANGELIS Twee woorde wat hierdie GAWE beskryf is: GATHER & PULL Voorbeeld: FILIPPUS

5. LERAAR Die LERAAR se taak is om homself in die WOORD te verdiep

5. LERAAR Die LERAAR se taak is om homself in die WOORD te verdiep en dit te BESTUDEER om sodoende ander die INHOUD & BEGINSELS daarvan te LEER sodat hul GEESTELIKE GESOND & VOLWASSE kan wees.

5. LERAAR Twee woorde wat hierdie GAWE beskryf is: GIRD & PLANT Voorbeeld: APOLLOS

5. LERAAR Twee woorde wat hierdie GAWE beskryf is: GIRD & PLANT Voorbeeld: APOLLOS

SPIRITUAL GIFTS I

SPIRITUAL GIFTS I