Soorte sinnestelsin vraagsin en bevelsin Soorte enkelvoudige sinne
Soorte sinne(stelsin, vraagsin en bevelsin)
Soorte enkelvoudige sinne 1 q q 2 q q q 3 q Stelsin(stelling/bewering) Die lewe bestaan uit keuses Slegs vriende lei jou op die verkeerde paaie Algemene vraagsin Begin met `n werkwoord en die antwoord is gewoonlik “ja” of “nee” Het jy jou opdragte voltooi? Sal jy aan die interskolekompetisie deelneem? Spesifieke vraagsin Begin met `n vraagwoord en die antwoord is spesifiek bv. Wanneer gaan jy aandag gee?
Soorte enkelvoudige sinne Bevelsin of versoek q `n bevel of `n versoek word gegee bv. Gaan onmiddellik na jou volgende klas toe! Maak asseblief die deur toe. 5 Uitroepsin( `n sterk gevoel van verbasing, `n bevel of `n wens uitgedruk) q Jy het die kuns om aartslui te wees vervolmaak! 4
Soorte enkelvoudige sinne Die suksesvolle Jana op die verhoog open die vergadering Direkte voorwerp Indirekte voorwerp (voorsetsel) Byvoeglike aanvulling Bepaling/sinsnede stelsin Bywoordelike aanvulling Spesifiek e Jana met die welluidende stem open die vergadering. Bepaling/sinsnede vraagsin alg, vraagsin Bevelsin Die oulike Jana /uitroeps studeer in/ver soek elke dag in die koshuiskamer
Saamgestelde sinne (2 en meer gesegdes - ww) Onderwerp sin Voorwerpsi n Gesegdesin • Hoe die brand ontstaan het, (Dit)is onverklaarbaar • Hy sê (dat die brandweerwa kom) • Koppelwerkwoorde: is, was, lyk, blyk, skyn, voorkom • Dit lyk (of die brand versprei. )
Bysinne(het `n werkwoord in) 1 Die man wat die pet dra, is siek 2 Die vrou van wie ons praat is skatryk. 3 Die bank waarop ek sit, is stukkend. Byvoeglike bysin S. nw(onderw erp /voorwerp) 4 Die beursie waarin ek die geld gebêre het , is weg. Begin met die betreklike vnw. wat, wie, van wie, waarvan, waarop waardeur, waaronder, waarin, waarheen, waar, wanneer
Bysinne(het `n werkwoord in) 1 Die brandweer sal kom voodat dit te laat is. Bywoordelike bysin 2 Die man loop in die park, terwyl die son skyn. Beskryf die werkwoord 3 Hy oefen hard wanneer dit die atletiekseisoen is. Begin met `n voegwoord bv. waarheen, wanneer, toe, voordat, terwyl, sedert, asof , indien, mits, tensy, alhoewel, nietemin 4 Sy gaan voort met die begrafnisreëlings asof niks gebeur het nie.
- Slides: 7