Sondag 20 Junie 2010 Die 5 Minute World








- Slides: 8
Sondag 20 Junie 2010 Die 5 Minute World Cup Moment
Sondag 20 Junie 2010 Hierdie week is ons gebedsfokus op: Australië & Switserland
Sondag 20 Junie 2010
Sondag 20 Junie 2010 Gebeds versoeke: Populasie: 21, 3 miljoen Godsdienste: Christendom 63, 8%, Evangelies 12, 5%, Nie godsdienstig 18, 7%, Boeddhiste 2, 1%, Moslems 1, 7% Drie gebedsversoeke: • 1 Vir herlewing in Australië – iets wat nog nooit tevore gebeur het nie • 2 Dat die werk van die Suid See Eilanders vrug mag dra • 3 Dat die invloed van baie Christen Suid Afrikaners wat soontoe emmigreer positief sal wees vir die uitbreiding van die koninkryk.
Sondag 20 Junie 2010
Sondag 20 Junie 2010 Gebeds versoeke: Populasie: 7, 6 mil Godsdiens: Christene 79, 3%: Evangeliese 4, 1%; Katoliek 41, 8%, Moslems 4, 3% Drie gebedsversoeke: • 1 Dat die Switsers weer wakker gemaak sal word deur die Heilige Gees & die ware weg in Jesus sal vind. • 2 Vir die jeug – baie jeug selfmoorde vind jaarliks plaas en dwelmmisbruik neem toe. • 3 Dat die sokkerspelers en ondersteuners wat na die WB toe kom, Jesus Chistus sal ontmoet en Hom as hulle Heer en Verlosser volg
Sondag 20 Junie 2010 Videoclip: The Prize DVD Geen videoclips is verder beskikbaar nie Julle is welkom om die getuienisse van sokkerspelers te wys. Die DVD kan u bestel by: media@cccsa. co. za R 15 per DVD.
Sondag 20 Junie 2010 Meer informasie: Verskeie van die gebedsinligting kom uit OM se gebedsboekie vir die wêreldbeker “Siyathandaza”. Bestel die boekie by info@rsa. om. org Meer gebedsinformasie: Kyk by die notas onderaan die Slide vir heelwat meer Gebedsinligting en versoeke vir hierdie week se twee lande wat aan voorbidders en/of kleingroepe gegee kan word.