Soms wil ek groot lering van oorredende woorde

  • Slides: 26
Download presentation
Soms wil ek groot lering van oorredende woorde aan u bring, …. maar soms

Soms wil ek groot lering van oorredende woorde aan u bring, …. maar soms is dit nie wat die Heilige Gees wil sê nie. Die Gees se tydsberekening is altyd perfek…. daarom laat ons Hom die spreekbeurt kry.

Wanneer jou spierkrag en stamina nie genoeg is nie – Ultra-maraton Gemiddelde ouderdom van:

Wanneer jou spierkrag en stamina nie genoeg is nie – Ultra-maraton Gemiddelde ouderdom van: • Wêreld kompeterende 100 meter atlete = 22 jaar • 100 kilometer atlete = 43 jaar kilo • Top tien 100 kilometer atlete = 40 jaar, maar geen groot verskil tot kilo 50 jaar Waar die grense van die liggaam se vermoëns stop, begin die siel se heerskappy eers. Die wedloop na die Lewe is ‘n ultra-marathon – jou liggaam sal reeds verklaar dat hy nie meer kan nie, dan begin die stamina van jou siel eers wys.

Hoe ontwikkel my siel stamina? Waar kom sy krag vandaan? Is daar ‘n oefenprogram

Hoe ontwikkel my siel stamina? Waar kom sy krag vandaan? Is daar ‘n oefenprogram vir ‘n siel, kan my siel afgerig word? Ek het afrigting nodig – ek het ‘n SIELS -AFRIGTER nodig.

Vroeg op en gereed, oggend van 9 Feb 2015 EK!! Nuus More se uitslae

Vroeg op en gereed, oggend van 9 Feb 2015 EK!! Nuus More se uitslae Lees hier fsjksdf kdf Hsdasd kajsd kja Adas kasie klad ku Hadad kasse jade ja Adas kasie klad ku

1100 Februarie 2015, Dinsdag s e j l a d e m t Hul

1100 Februarie 2015, Dinsdag s e j l a d e m t Hul he EK!!

Wegspring Maandag 9 Februarie 2015

Wegspring Maandag 9 Februarie 2015

Siel-sterioide

Siel-sterioide

‘n Wenstreep foto …nog voor die wegspring….

‘n Wenstreep foto …nog voor die wegspring….

‘n Mens wat hardloop sonder ‘n wenstreep voor oë, is nie ‘n atleet nie,

‘n Mens wat hardloop sonder ‘n wenstreep voor oë, is nie ‘n atleet nie, maar ‘n slagoffer – is iemand wat vir iets vlug, eerder as na iewers vorder, wat gejaag word, eerder as deelneem. Die vlugteling se brandstof is vrees, en die atleet se brandstof is hoop – is jy ‘n vlugteling of atleet?

Wat sien jy in die verte - vrees of hoop? Mar 5: 35 Terwyl

Wat sien jy in die verte - vrees of hoop? Mar 5: 35 Terwyl Hy nog spreek, kom daar mense van die owerste van die sinagoge se huis en sê: U dogter is dood. Waarom val u die Meester nog lastig? Mar 5: 36 Maar dadelik, toe Jesus die woord hoor wat gespreek is, sê Hy vir die owerste van die sinagoge: Moenie vrees nie; glo net. Jou liefde is dood, jou hoop is verby, jou toekoms het gesterf. Jy mors jou tyd om te roep na Jahshua – jou ergste vrees het reeds jou toekoms geword, dis ‘n afgehandelde saak, die afsnytyd vir ‘n medalje is nou net verby……die dood het jou oorwin, gaan en wag om ook te sterwe. (Hoop + Vrees) = 0, dus Vrees kanselleer alle hoop

Wat was die kampioene van gister se suksesresep in hul siels-stamina ontwikkeling? Heb 11:

Wat was die kampioene van gister se suksesresep in hul siels-stamina ontwikkeling? Heb 11: 13 In die geloof het hulle almal gesterwe sonder om die beloftes te verkry, maar hulle het dit uit die verte (voor hulle) gesien en geglo en begroet, begroet en het bely dat hulle vreemdelinge en bywoners op aarde was. Heb 11: 14 Want die wat sulke dinge sê, sê verklaar dat hulle ‘n vaderland soek. Heb 11: 15 En as hulle bly dink het aan dié vaderland waaruit hulle weggetrek het, sou hulle geleentheid gehad het om terug te keer. Heb 11: 16 Maar nou verlang (begeer) hulle na ‘n beter een, dit is ‘n hemelse Daarom skaam God Hom nie vir hulle om hulle God genoem te word nie, want Hy het vir hulle ‘n stad berei Hul het ‘n visie gesien van die wenstreep, en geglo en bely. Dit het vir hul ‘n foto geword in more se koerant….

Wil jy ‘n wenstreep foto in jou siel hê? Johannes het een gehad. 1

Wil jy ‘n wenstreep foto in jou siel hê? Johannes het een gehad. 1 Jo 1: 1 Wat van die begin af was, wat ons gehoor het, wat ons met ons oë gesien het, het wat ons aanskou het en ons hande getas het aangaande die Woord van die lewe— 1 Jo 1: 2 en die lewe is geopenbaar, geopenbaar en ons het dit gesien, gesien en ons getuig en verkondig aan julle die ewige lewe wat by die Vader was en aan ons geopenbaar is— 1 Jo 1: 3 wat ons gesien en gehoor het, verkondig ons aan julle, sodat julle ook gemeenskap met ons kan hê; en ons gemeenskap is met die Vader en met sy Seun, Jesus Christus. 1 Jo 1: 4 En ons skrywe hierdie dinge aan julle, sodat julle blydskap volkome kan wees 1 Jo 1: 5 En dit is die verkondiging wat ons van Hom gehoor het en aan julle verkondig: God is lig, en geen duisternis is in Hom nie 1 Jo 1: 6 As ons sê dat ons met Hom gemeenskap het en in die duisternis wandel, dan lieg ons en doen nie die waarheid nie. 1 Jo 1: 7 Maar as ons in die lig wandel soos Hy in die lig is, dan het ons gemeenskap met mekaar; en die bloed van Jesus Christus, sy Seun, reinig ons van alle sonde 1 Jo 1: 8 As ons sê dat ons geen sonde het nie, mislei onsself en die waarheid is nie in ons nie. 1 Jo 1: 9 As ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig

Paulus het ‘n wenstreep foto in sy siel gehad waarmee hy stamina behou het

Paulus het ‘n wenstreep foto in sy siel gehad waarmee hy stamina behou het in sy wedloop. Heb 12: 1 Daarom dan, terwyl ons so ‘n groot wolk van getuies rondom ons het, laat ons ook elke las aflê en die sonde wat ons so maklik omring, en met volharding die wedloop wat voor ons lê, Heb 12: 2 die oog gevestig op Jesus, die Leidsman en Voleinder van die geloof, geloof wat vir die vreugde wat Hom voorgehou is, die kruis verdra het, die skande verag het en aan die regterkant van die troon van God gaan sit het. Heb 12: 3 Want julle moet ag gee op Hom wat so ‘n teëspraak van die sondaars teen Hom verdra het, sodat julle in jul siele nie vermoeid word en verslap nie

Jahshua het selfs aan ons ‘n wenstreep foto-opname met klank gestuur in Openbaring Opn

Jahshua het selfs aan ons ‘n wenstreep foto-opname met klank gestuur in Openbaring Opn 15: 1 En ek het ‘n ander teken in die hemel gesien, groot en wonderlik: wonderlik sewe engele met die sewe laaste plae, want daarmee is die grimmigheid van God voleindig. Opn 15: 2 En ek het gesien iets soos ‘n see van glas, gemeng met vuur. En die oorwinnaars oor dier en oor sy beeld en oor sy teken, oor die getal van sy naam, het ek by die see van glas sien staan, met siters van God Opn 15: 3 En hulle het die lied gesing van Moses, dienskneg van God, en die lied van die Lam, en gesê: Groot en wonderlik is u werke, Here God, Almagtige; regverdig en waaragtig is u weë, o Koning van die heiliges!

Maar om dit te sien, moet jy klein wees – ‘n kindjie. “Slim” grootmense

Maar om dit te sien, moet jy klein wees – ‘n kindjie. “Slim” grootmense kan nie more se koerantfoto sien nie, want hul lees slegs vandag se koerant Mat 11: 25 In daardie tyd het Jesus gespreek en gesê: Ek loof U, Vader, Here van die hemel en die aarde, dat U hierdie dinge verberg het vir wyse en verstandige mense en dit aan kindertjies geopenbaar het Mat 11: 26 Ja, Vader, want so was dit u welbehae. Mat 11: 27 Alles is aan My oorgegee deur my Vader, en niemand ken die Seun nie, behalwe die Vader; ook ken niemand die Vader nie, behalwe die Seun en elkeen aan wie die Seun dit wil openbaar. Mat 11: 28 Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee Mat 11: 29 Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus vind vir julle siele; siele Mat 11: 30 want my juk is sag en my las is lig.

Wat is die prys? Die wat oorwin beërf die Ewige Lewe Rom 6: 22

Wat is die prys? Die wat oorwin beërf die Ewige Lewe Rom 6: 22 Maar nou dat julle vrygemaak is van die sonde en diensbaar geword het aan God, het julle jul vrug tot heiligmaking en uiteindelik die ewige lewe Rom 6: 23 Want die loon van die sonde is die dood, maar die genadegawe van God is die ewige lewe in Christus Jesus, onse Here. Hoe verkry ek hierdie prys – wat moet ek doen om die wedloop te voltooi? Mar 10: 17 En toe Hy op die pad uitgaan, hardloop daar een na Hom toe en val voor Hom op die knieë en vra Hom: Goeie Meester, wat moet ek doen om die ewige lewe te beërwe?

Twee stappe – soos met enige wedloop. Slegs die wat wegspring kan op ‘n

Twee stappe – soos met enige wedloop. Slegs die wat wegspring kan op ‘n wenstreepfoto wees, en… Jy hou aan hardloop – tot die foto geneem word by die wenstreep.

Hoe spring jy weg? 1. Jy sit alles neer wat in jou hande is,

Hoe spring jy weg? 1. Jy sit alles neer wat in jou hande is, haal jou vrag van jou rug af, en gaan sê dat jy wil deelneem. Mar 2: 10 Maar dat julle kan weet dat die Seun van die mens mag het om op die aarde sondes te vergewe—sê Hy vir die verlamde man: Mar 2: 11 Ek sê vir jou: vergewe Staan op, neem jou bed op en gaan na jou huis toe. Mat 6: 14 Want as julle die mense hulle oortredinge vergewe, sal julle hemelse Vader julle ook vergewe 2. Jy gaan kniel by die wegspringblokke, word stil, luister vir die afsitter, en reageer op sy bevel. Rom 10: 17 Die geloof is dus uit die gehoor, hoor en die gehoor is deur die woord van God Rom 10: 9 As jy met jou mond die Here Jesus bely en met jou hart glo dat God Hom uit die dode opgewek het, het sal jy gered word; word Rom 10: 10 want met die hart glo ons tot geregtigheid en met die mond bely ons tot redding. Rom 10: 13 Want: Elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word

Hoe werk dit dat Hy ons sondes kan wegneem en ons las verwyder sodat

Hoe werk dit dat Hy ons sondes kan wegneem en ons las verwyder sodat ons vry kan deelneem? Heb 9: 24 Want Christus het nie ingegaan in ‘n heiligdom met hande gemaak, ‘n teëbeeld van die ware nie, maar in die hemel self om nou voor die aangesig van God vir ons te verskyn; Heb 9: 25 ook nie om Homself dikwels te offer, soos die hoëpriester elke jaar in die heiligdom ingaan met bloed wat nie sy eie is nie, Heb 9: 26 want dan moes Hy dikwels gely het van die grondlegging van die wêreld af. Maar nou het Hy een maal in die voleinding van die eeue verskyn om die sonde deur sy offer weg te doen Heb 9: 27 En net soos die mense bestem is om een maal te sterwe en daarna die oordeel, Heb 9: 28 so sal Christus ook, nadat Hy een maal geoffer is om die sondes van baie weg te neem, vir die tweede maal sonder sonde verskyn aan die wat Hom verwag tot saligheid

Hoe hardloop mens? Mat 28: 17 En toe hulle Hom sien, het hulle Hom

Hoe hardloop mens? Mat 28: 17 En toe hulle Hom sien, het hulle Hom aanbid; maar sommige het getwyfel. Mat 28: 18 En Jesus het nader gekom en met hulle gespreek en gesê: Aan My is gegee alle mag in die hemel en op aarde. Mat 28: 19 Gaan dan heen (hardloop), (hardloop) maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. Mat 28: 20 En kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wêreld Amen.

Hoe kan ek aanhou hardloop al het my krag opgeraak? Rom 8: 24 Want

Hoe kan ek aanhou hardloop al het my krag opgeraak? Rom 8: 24 Want ons is gered in hoop; hoop maar die hoop wat gesien word, is geen hoop nie; want wat iemand sien, waarom hoop hy dit nog? Rom 8: 25 Maar as ons hoop wat ons nie sien nie, dan wag ons daarop met volharding Rom 8: 26 En net so kom ook die Gees ons swakhede te hulp, hulp want ons weet nie reg wat ons moet bid nie, maar die Gees self tree vir ons in met onuitspreeklike sugtinge. Rom 8: 27 En Hy wat die harte deursoek, weet wat die bedoeling van die Gees is, omdat Hy ooreenkomstig die wil van God vir die heiliges intree. Rom 8: 28 En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is. Rom 8: 29 Want die wat Hy vantevore geken het, dié het Hy ook vantevore verordineer om gelykvormig te wees aan die beeld van sy Seun, sodat Hy die eersgeborene kan wees onder baie broeders; Rom 8: 30 en die wat Hy vantevore verordineer het, dié het Hy ook geroep; en die wat Hy geroep het, dié het Hy ook geregverdig; en die wat Hy geregverdig het, dié het Hy ook verheerlik. Ek kan aanhou hardloop as my brandstof HOOP is, nie vrees nie!!!

Onthou die wenstreepfoto in jou siel – hier kyk Paulus weer na die groepfoto

Onthou die wenstreepfoto in jou siel – hier kyk Paulus weer na die groepfoto van homself en mede- hardlopers. Rom 8: 31 Wat sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vír ons is, wie kan teen ons wees? Rom 8: 32 Hy wat selfs sy eie Seun nie gespaar het nie, maar Hom vir ons almal oorgegee het, hoe sal Hy nie saam met Hom ons ook alles genadiglik skenk nie? Rom 8: 33 Wie sal beskuldiging inbring teen die uitverkorenes van God? God is dit wat regverdig maak. Rom 8: 34 Wie is dit wat veroordeel? Christus is dit wat gesterf het, ja, meer nog, wat ook opgewek is, is wat ook aan die regterhand van God is, is wat ook vir ons intree Rom 8: 35 Wie sal ons skei van die liefde van Christus verdrukking of benoudheid of vervolging of honger of naaktheid of gevaar of swaard? Rom 8: 36 Soos geskrywe is: Om U ontwil word ons die hele dag gedood, ons is gereken as slagskape. Rom 8: 37 Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat ons liefgehad het Rom 8: 38 Want ek is versekerd dat geen dood of lewe of engele of owerhede of magte of teenwoordige of toekomende dinge Rom 8: 39 of hoogte of diepte of enige ander skepsel ons sal kan skei van die liefde van God wat daar in Christus Jesus, onse Here, is nie.

Hier is vir jou ‘n wenstreepfoto van jou eie – dit word afgelewer in

Hier is vir jou ‘n wenstreepfoto van jou eie – dit word afgelewer in jou siel deur die Heilige Gees. Rom 8: 14 Want almal wat deur die Gees van God gelei word, dié is kinders van God Rom 8: 15 Want julle het nie ontvang ‘n gees van slawerny om weer te vrees nie, maar julle het ontvang die Gees van aanneming tot kinders, deur wie ons roep: Abba, Vader! Rom 8: 16 Die Gees self getuig saam met ons gees dat ons kinders van God is; is Rom 8: 17 en as ons kinders is, dan ook erfgename, erfgename van God en mede erfgename van Christus, as ons naamlik saam met Hom ly, sodat ons ook saam met Hom verheerlik kan word. Rom 8: 18 Want ek reken dat die lyding van die teenwoordige tyd nie opweeg teen die heerlikheid wat aan ons geopenbaar sal word nie. 1 Jo 5: 4 Want alles wat uit God gebore is, oorwin die wêreld; en dit is die oorwinning wat die wêreld oorwin het, naamlik ons geloof. 1 Jo 5: 5 Wie anders is dit wat die wêreld oorwin as hy wat glo dat Jesus die Seun van God is? 1 Jo 5: 11 En dit is die getuienis: dat God ons die ewige lewe gegee het, en dié lewe is in sy Seun. 1 Jo 5: 12 Hy wat die Seun het, het die lewe; wie die Seun van God nie het nie, het nie die lewe nie. 1 Jo 5: 13 Dit het ek geskrywe aan julle wat glo in die Naam van die Seun van God, sodat julle kan weet dat julle die ewige lewe het en kan glo in die Naam van die Seun van God.

Daardie man langs jou op die wenstyreepfoto met Sy hand wat jou ophou en

Daardie man langs jou op die wenstyreepfoto met Sy hand wat jou ophou en ondersteun…. . Joh 10: 27 My skape luister na my stem, en Ek ken hulle, en hulle volg My. Joh 10: 28 En Ek gee hulle die ewige lewe, en hulle sal nooit verlore gaan tot in ewigheid nie, en niemand sal hulle uit my hand ruk nie. Joh 10: 29 My vader wat hulle aan My gegee het, is groter as almal; en niemand kan hulle uit die hand van my Vader ruk nie. Joh 10: 30 Ek en die Vader is een.

Onthou dit van die boodskap: Elk van ons se name is reeds gepubliseer in

Onthou dit van die boodskap: Elk van ons se name is reeds gepubliseer in die boek wat handel oor die wat die wedloop voltooi het – joune ook. Daar is net twee dinge wat kan veroorsaak dat jy van die wenstreepfoto verwyder moet word – 1) jy spring nie weg nie, en 2) jy hou op hardloop. So lank jy aanhou probeer, sal jy klaarmaak in tyd, want jy is reeds op die foto – jou AFRIGTER, SPANDOKTER, MEDE ATLETE en jou OUDSTE BROER sal daarvoor sorg.

Amen

Amen