Soek jy soms die regte woorde om uit

  • Slides: 32
Download presentation

Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand? Of dalk

Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand? Of dalk soek jy troos en hulp vir jou eie hartseer?

CLF bied papiersendelinge Wat jou sal help om iemand: • te bemoedig; • met

CLF bied papiersendelinge Wat jou sal help om iemand: • te bemoedig; • met die Woord te bedien; of • nader aan die Here te lei.

Wat doen CLF? CLF se droom is om die Boodskap van die Bybel aan

Wat doen CLF? CLF se droom is om die Boodskap van die Bybel aan almal te verkondig, in hul eie taal. God is getrou en Hy maak daagliks mense se harte oop om ons droom te ondersteun. Ons loof Hom vir dit!

Uitreike Een miljoen Bybels-projek: Verspreiding by Three Sisters Centre op die Kaapse Vlakte

Uitreike Een miljoen Bybels-projek: Verspreiding by Three Sisters Centre op die Kaapse Vlakte

Ouma Johnson in Mbekweni se dagsorgkindertjies ontvang Bybels

Ouma Johnson in Mbekweni se dagsorgkindertjies ontvang Bybels

Ons skrywers

Ons skrywers

Piet Meiring • Teoloog, skrywer en leierfiguur • Professor in Teologie • Het gedien

Piet Meiring • Teoloog, skrywer en leierfiguur • Professor in Teologie • Het gedien op Waarheids- en Versoeningskommissie • Bied internasionaal werkswinkels en lesings oor versoening aan

Christina Landman Professor in Teologie Verbonde aan die Navorsingsinstituut vir Teologie en Religie aan

Christina Landman Professor in Teologie Verbonde aan die Navorsingsinstituut vir Teologie en Religie aan die Universiteit van Suid-Afrika Predikant in die Verenigende Gereformeerde Kerk (voorheen die NG Kerk in Afrika) Aktuaris van die VGKSA se Noordelike Sinode

Susan Goosen Bekende skrywer, opvoedkundige en ma van drie Outeur van die Vertel, Vertel!-reeks

Susan Goosen Bekende skrywer, opvoedkundige en ma van drie Outeur van die Vertel, Vertel!-reeks en Vertel my meer Bybelverhale Susan is maar een van vele talentvolle skrywers wat ’n verskil in baie mense se lewens maak as gevolg van hul betrokkenheid by CLF.

CLF se Pamfletbediening

CLF se Pamfletbediening

Sedert 1957 bedien CLF die verskillende taal en bevolkingsgroepe van Suid -Afrika met pamflette

Sedert 1957 bedien CLF die verskillende taal en bevolkingsgroepe van Suid -Afrika met pamflette in verskeie tale oor verskillende temas. • Evangelisasie • Geestelike groei • Drank- en dwelmafhanklikheid • Depressie, hoop, troos • MIV/VIGS • Geloofsgroei vir kinders • Mishandeling • Gemeentetoerusting

CLF se lektuur bring hoop waar daar nie meer hoop is nie. . .

CLF se lektuur bring hoop waar daar nie meer hoop is nie. . .

CLF se lektuur is baie keer die enigste Christelike leesstof tot mense se beskikking

CLF se lektuur is baie keer die enigste Christelike leesstof tot mense se beskikking

Waar kan jy CLF se lektuur gebruik?

Waar kan jy CLF se lektuur gebruik?

In jou eie huis, met jou kinders en kleinkinders en hul maatjies;

In jou eie huis, met jou kinders en kleinkinders en hul maatjies;

By die dagsorg en skool;

By die dagsorg en skool;

Onder plaaswerkers;

Onder plaaswerkers;

Met evangelisasie en uitreike

Met evangelisasie en uitreike

Wat beteken Een Miljoen Bybels vir kinders ? miljoen kinders. Die Een miljoen Bybels

Wat beteken Een Miljoen Bybels vir kinders ? miljoen kinders. Die Een miljoen Bybels vir een projek is ’n droom van Christelike Lektuurfonds om kinders van SA met Bybels te seën, in hulle moedertaal.

Help CLF om Een miljoen Bybels aan een miljoen kinders te versprei Leer kinders

Help CLF om Een miljoen Bybels aan een miljoen kinders te versprei Leer kinders die inhoud van die Bybel om dit van toepassing op hulle lewens te maak om hulle geloof prakties te leef om waardes te vestig wat die leiers van môre moreel toerus

God se kinders Verhale uit die Bybel 56 Bybelverhale pragtig geïllustreer deur illustreerders van

God se kinders Verhale uit die Bybel 56 Bybelverhale pragtig geïllustreer deur illustreerders van regoor die wêreld wat dit ’n multikulturele aanslag gee. Vir kinders 4 – 10 jaar. lk e 95. 9 7 ir 2 R gs 20 v e l S R 1 f o

lk e 95. 9 7 ir 2 R s v g 0 e Sl

lk e 95. 9 7 ir 2 R s v g 0 e Sl R 12 of Beskikbaar in Afrikaans en Engels. Vir kinders 8 – 12 jaar.

Hoe kan jy help? R 120 = 2 Bybels Koop ’n Bybel vir iemand

Hoe kan jy help? R 120 = 2 Bybels Koop ’n Bybel vir iemand na aan jou en skenk een aan ’n minderbevoorregte kind. Sal dit nie wonderlik wees as elke kind in Suid -Afrika hul eie Kinderbybel in hul eie Besoek www. clf. co. za taal het nie?

Geloofsvorming by kinders • • • Vir kinders 8 - 16 jaar ’n Helder

Geloofsvorming by kinders • • • Vir kinders 8 - 16 jaar ’n Helder prentjie van die gebeure word Skrifgetrou in die gedagtes van die luisteraars geteken Aanbeveel vir Sondagskool, jeugbediening, geloofsvorming en selfs geloofsonderrig in gesinne. Slegs R 60 per boek Beskikbaar in Afrikaans, Engels, Sotho en Zoeloe, Tswana en Xhosa Fokus op luister en weergee van die Skrif

ONTHOU HIERDIE 4 B’s BID CLF se pamfletbediening het jou gebede nodig. BEDIEN Jy

ONTHOU HIERDIE 4 B’s BID CLF se pamfletbediening het jou gebede nodig. BEDIEN Jy kan ook menselewens met CLF se pamflette verander. BORG Finansiële ondersteuning help om meer papiersendelinge uit te stuur. BEMAKING Gee ’n geskenk wat aanhou bemaking. gee d. m. v ’n testamentêre

ONDERSTEUN ASB DIE VOLGENDE:

ONDERSTEUN ASB DIE VOLGENDE:

Vir meer inligting besoek www. clf. co. za (Musiek: Neil Buchner - www. neilbuchner.

Vir meer inligting besoek www. clf. co. za (Musiek: Neil Buchner - www. neilbuchner. com)