So moet ons strydkreet klink teenoor ons volk

  • Slides: 29
Download presentation
So moet ons strydkreet klink!. . teenoor ons volk, teenoor die vyand. . .

So moet ons strydkreet klink!. . teenoor ons volk, teenoor die vyand. . .

“Strydkreet” = woorde van oorlog versterk jou linies, verskrik die vyand.

“Strydkreet” = woorde van oorlog versterk jou linies, verskrik die vyand.

“elke woord geweeg” Mat 4: 3 En die versoeker het na Hom gekom en

“elke woord geweeg” Mat 4: 3 En die versoeker het na Hom gekom en gesê: As U die Seun van God is, sê dat hierdie klippe brode word. Mat 4: 4 Maar Hy antwoord en sê: sê Daar is geskrywe: Die mens sal nie van brood alleen lewe nie, maar van elke woord wat deur die mond van God uitgaan. Joh 6: 63 Dit is die Gees wat lewend maak, maak die vlees is van geen nut nie; die woorde wat Ek tot julle spreek, spreek is gees en is lewe Esg 18: 32 Want Ek het geen behae in die dood van hom wat sterwe nie, nie spreek die Here HERE. Bekeer julle dan en lewe Rom 10: 8 Maar wat sê dit? Naby jou is die woord, in jou mond en in jou hart Dit is die woord van die geloof wat ons verkondig: Rom 10: 9 As jy met jou mond die Here Jahshua bely en met jou hart glo dat God Hom uit die dode opgewek het, sal jy gered word; Rom 10: 10 want met die hart glo ons tot geregtigheid en met die mond bely ons tot redding.

Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die woord

Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die woord van God. Rom 10: 17

Wie se woorde hoor ons volk? Wat glo ons volk? Waarvoor vra ons volk?

Wie se woorde hoor ons volk? Wat glo ons volk? Waarvoor vra ons volk? Wat gaan hul kry? kry

Wat vra jy? Mar 10: 46 En hulle het in Jérigo gekom. En toe

Wat vra jy? Mar 10: 46 En hulle het in Jérigo gekom. En toe Hy en sy dissipels en ‘n aansienlike skare uit Jérigo uitgaan, sit die blinde man, Bartiméüs, die seun van Timéüs, langs die pad en bedel. Mar 10: 47 En toe hy hoor dat dit Jahshua die Nasaréner was, begin hy om uit te roep en te sê: Seun van Dawid, Jahshua, wees my barmhartig! Mar 10: 48 En baie het hom bestraf, dat hy moet stilbly; maar hy het al harder uitgeroep: Seun van Dawid, wees my barmhartig! Mar 10: 49 Toe gaan Jahshua staan en sê dat hy geroep moes word; en hulle roep die blinde man en sê vir hom: Hou goeie moed, staan op! Hy roep jou. Mar 10: 50 En hy gooi sy oorkleed af, staan op en kom na Jahshua toe. Mar 10: 51 En Jahshua antwoord en sê vir hom: Wat wil jy hê moet Ek vir jou doen?

Voor oorwinning, wat moet ek sê? . . Rabbóni, dat ek mag sien. Mar

Voor oorwinning, wat moet ek sê? . . Rabbóni, dat ek mag sien. Mar 10: 52 En Jahshua sê vir hom: Gaan, jou geloof het jou gered. En dadelik het hy gesien en Jahshua op die pad gevolg. Ek moet my hele wese sê wat ek wil hê! En as ek iets nie wil hê nie, waarom sê ek dit dan?

Ek het gesê, maar nie gekry nie?

Ek het gesê, maar nie gekry nie?

Voor oorwinning - belydenis, na oorwinning - getuienis. . . 2 Kr 20: 20

Voor oorwinning - belydenis, na oorwinning - getuienis. . . 2 Kr 20: 20 Daarop maak hulle die môre vroeg klaar en trek na die woestyn van Tekóa uit; en terwyl hulle uittrek, het Jósafat gaan staan en gesê: Luister na my, Juda en inwoners van Jerusalem! glo Glo in JAHWEH julle God, dan sal julle bevestig word; aan sy profete, dan sal julle voorspoedig wees. 2 Kr 20: 21 En hy het met die volk beraadslaag en tot eer van JAHWEH sangers opgestel wat, in heilige sieraad, moes lofsing en by die uittrek op die voorpunt van die gewapendes moes sê: Loof JAHWEH, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid! 2 Kr 20: 22 En op die oomblik toe hulle die gejubel en die lofsang aanhef, het JAHWEH ‘n hinderlaag opgestel teen die kinders van Ammon, Moab en die mense van die gebergte Seïr wat teen Juda gekom het, sodat hulle verslaan is.

En iewers tussen of voor – belydenis en getuienis – die geloofsdaad self. Trek

En iewers tussen of voor – belydenis en getuienis – die geloofsdaad self. Trek môre af teen hulle 2 Kr 20: 16 : kyk, hulle kom op met die hoogte Hassis, en julle sal hulle aantref aan die kant van die dal voor die woestyn Jerúel. 2 Kr 20: 17 Julle hoef daarby nie te veg nie; staan gereed, bly staan en aanskou die redding van JAHWEH by julle, Juda en Jerusalem! Vrees nie en wees nie verskrik nie; trek môre teen hulle uit, en JAHWEH sal met julle wees. 2 Kr 20: 18 Toe buig Jósafat hom met die aangesig na die aarde toe, en die hele Juda en die inwoners van Jerusalem het aanbid voor die aangesig van JAHWEH neergeval om JAHWEH te (shaw-kaw: shaw-kaw val plat neer). 2 Kr 20: 19 En die Leviete uit die kinders van die Kehatiete en uit die kinders van die Koragiete het opgestaan om JAHWEH, die God van Israel, met ‘n baie groot stem te hul God). prys (haw-lal: haw-lal kleurvolle vlae, klinkende klanke, spog met

Ons vind dus hierdie skematika: Behoefte / nood Geloof – daad (erken Sy dade

Ons vind dus hierdie skematika: Behoefte / nood Geloof – daad (erken Sy dade uit verlede, getuig daaroor) Realisme – daad (verklaar die omvang van die probleem, erken die radeloosheid, nutteloosheid van eie planne – lê af die hoop op die arm van vlees) JHWH spreek Geloof – daad (nederigheid / onderwerping) – shaw-kaw (laag kniel, lê op grond) Geloof – belydenis (U gaan) – haw-lal (kleurvolle spoggery, tekere te gaan) Geloof – daad (trek uit soos oorwinnaars) JHWH doen Geloof – getuienis (U het) – yadah (gebruik die hande)

Wat sien u? Behoefte / nood Rou en ween Geloof – daad (erken Sy

Wat sien u? Behoefte / nood Rou en ween Geloof – daad (erken Sy dade uit verlede, getuig daaroor) Realisme – daad (verklaar die omvang van die probleem, erken die radeloosheid, nutteloosheid van eie planne – lê af die hoop op die arm van vlees) JHWH spreek Geloof – daad (nederigheid / onderwerping) – shaw-kaw (laag kniel, lê op grond) Hoop - Lofprysing & blydskap In aksie Geloof – daad (trek uit soos oorwinnaars) Geloof – belydenis (U gaan) – haw-lal (kleurvolle spoggery, tekere te gaan) JHWH doen Aanskoue - Lofprysing & blydskap Geloof – getuienis (U het) – yadah (skiet die hande uit, klap hul op mekaar)

Waar bevind jy jou self? Behoefte / nood Rou en ween Geloof – daad

Waar bevind jy jou self? Behoefte / nood Rou en ween Geloof – daad (erken Sy dade uit verlede, getuig daaroor) Realisme – daad (verklaar die omvang van die probleem, erken die radeloosheid, nutteloosheid van eie planne – lê af die hoop op die arm van vlees) Het JHWH al JHWH in jouspreek lewe gespreek ? Geloof – daad (nederigheid / onderwerping) – shaw-kaw (laag kniel, lê op grond) Hoop - Lofprysing & blydskap In aksie Geloof – daad (trek uit soos oorwinnaars) Geloof – belydenis (U gaan) – haw-lal (kleurvolle spoggery, tekere te gaan) JHWH doen Aanskoue - Lofprysing & blydskap Geloof – getuienis (U het) – yadah (skiet die hande uit, klap hul op mekaar)

“Strydkreet” versterk jou linies, verskrik die vyand

“Strydkreet” versterk jou linies, verskrik die vyand

Ons is klaar met rou! Hulle routyd het gekom!

Ons is klaar met rou! Hulle routyd het gekom!

JHWH het reeds gespreek. . . Joh 16: 19 En Jahshua het gemerk dat

JHWH het reeds gespreek. . . Joh 16: 19 En Jahshua het gemerk dat hulle Hom wou vra, en Hy sê vir hulle: Ondervra julle mekaar daaroor dat Ek gesê het: ‘n Klein tydjie, en julle sal My nie sien nie; en weer ‘n klein tydjie, en julle sal My sien? Joh 16: 20 Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, julle sal ween en rou bedryf, maar die wêreld sal bly wees. En julle sal bedroef wees, maar julle droefheid sal in blydskap verander. Joh 16: 21 ‘n Vrou het droefheid wanneer sy baar, omdat haar uur gekom het; maar wanneer die kindjie gebore is, dink sy nie meer aan haar benoudheid nie, om die blydskap dat ‘n mens in die wêreld gebore is. Joh 16: 22 Julle het dan ook nou droefheid, maar Ek sal julle weer sien en julle hart sal bly word, en niemand neem julle blydskap van julle weg nie. Joh 16: 23 En in daardie dag sal julle My niks vra nie. Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, alles wat julle die Vader sal vra in my Naam, sal Hy julle gee. Joh 16: 24 Tot nou toe het julle niks in my Naam gevra nie. Bid en julle sal ontvang, sodat julle blydskap volkome kan wees. Joh 20: 15 Jahshua sê vir haar: Vrou, waarom ween jy? Wie soek jy? Sy het gedink dat die tuinier was en antwoord hom: Meneer, as u Hom weggedra het, sê vir my waar u Hom neergelê het, en ek sal Hom wegneem. Joh 20: 16 Jahshua sê vir haar: Maria! Sy draai haar om en sê vir Hom: Rabboeni! dit beteken Meester.

Toe hulle dit hoor. . . was hulle bly. . . Hnd 13: 47

Toe hulle dit hoor. . . was hulle bly. . . Hnd 13: 47 Want so het die Here aan ons bevel gegee: Ek het U ‘n lig van die nasies gemaak, sodat U tot redding sal wees tot aan die einde van die aarde. Hnd was hulle bly 13: 48 En toe die heidene dit hoor, ; en hulle het die woord van die Here geprys; en daar het gelowig geword almal wat verordineer was tot die ewige lewe. Rom 15: 12 En Jesaja sê ook: Die wortel van Isai sal daar wees, en Hy wat opstaan om oor die nasies te heers, op Hom sal die nasies hoop. Rom 15: 13 En mag die God van die hoop julle vervul met alle blydskap en vrede deur die geloof, dat julle oorvloedig kan wees in die hoop deur die krag van die Heilige Gees!

Toe hulle dit hoor. . . kners hulle op hul tande. . . Hnd

Toe hulle dit hoor. . . kners hulle op hul tande. . . Hnd 7: 51 Julle hardnekkiges en onbesnedenes van hart en ore, julle weerstaan altyd die Heilige Gees; net soos julle vaders, so ook julle. Hnd 7: 52 Watter een van die profete het julle vaders nie vervolg nie? Ja, hulle het dié gedood wat vooraf die koms verkondig het van die Regverdige, van wie julle nou verraaiers en moordenaars geword het; Hnd 7: 53 julle wat die wet deur die beskikkinge van engele ontvang het en tog nie onderhou het nie! (ontmaskering van die vyand)Hnd 7: 54 En toe hulle dit hoor, was hulle woedend in hul harte en het teen hom op die tande gekners. Hnd 7: 55 Maar hy was vol van die Heilige Gees en het die oë na die hemel gehou en die heerlikheid van God gesien en Jahshua wat staan die regterhand van God. Hnd 7: 56 En hy het gesê: Kyk, ek sien die hemele geopend en die Seun van die mens aan die regterhand van God staan (getuienis van oorwinning van Jahshua). Hnd 7: 57 Maar hulle het met ‘n groot stem geskreeu en hulle ore toegestop en soos een man op hom aangestorm. Hnd 7: 58 En hulle het hom buitekant die stad uitgewerp en hom gestenig; en die getuies het hulle klere neergelê by die voete van ‘n jongman met die naam van Saulus. Opn 6: 9 En toe Hy die vyfde seël oopgemaak het, sien ek onder die altaar die siele van die wat gedood is ter wille van die woord van God en die getuienis wat hulle gehad het. Opn 6: 10 En hulle het met ‘n groot stem uitgeroep en gesê: Hoe lank, o heilige en waaragtige Heerser, oordeel en wreek U nie ons bloed op die bewoners van die aarde nie? Opn 6: 11 En aan elkeen van hulle is wit klere gegee; en aan hulle is gesê dat hulle nog ‘n klein tydjie moes rus totdat ook hulle medediensknegte en hulle broeders wat nog gedood sou word soos hulle, voltallig sou wees.

Dis oorlog! Psa 68: 21 Gewis, God sal die kop van sy vyande verbrysel,

Dis oorlog! Psa 68: 21 Gewis, God sal die kop van sy vyande verbrysel, die harige skedel van hom wat in sy sondeskuld rondwandel. Psa 68: 24 o God, hulle sien u optogte, die optogte van my God, my Vooraan gaan die sangers, daaragter die snaarspelers, tussen jongmeisies in wat die tamboeryn slaan. Psa 68: 26 Loof God, die Here, in die vergaderinge, julle wat is uit die fontein van Koning in die heiligdom. Psa 68: 25 Israel! Psa 68: 28 Jou God het jou sterkte gebied: betoon U sterk, o God, wat vir ons gewerk het! 2 Kron 20: 21 ………die voorpunt van die gewapendes moes sê: Loof JAHWEH, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid! Hoog 6: 10 Wie is dit wat daar opkom soos die dageraad, mooi soos die maan, rein soos die son, verskriklik soos slagordes met vaandels?

Die (voor)punt van die v-formasie Breek deur die vyand se linie – die res

Die (voor)punt van die v-formasie Breek deur die vyand se linie – die res volg daarna. . .

Die skerp punt van die stryd! Mig 2: 12 Gewis sal Ek jou geheel

Die skerp punt van die stryd! Mig 2: 12 Gewis sal Ek jou geheel en al versamel, o Jakob! Gewis sal Ek vergader die oorblyfsel van Israel; almal bymekaarbring soos skape in 'n kraal, soos 'n kudde in sy weiveld; en dit sal dreun van mense. Mig 2: 13 Die deurbreker (punt van die wig) sal optrek voor hulle uit: hulle sal deurbreek en deur die poort intrek en daardeur uittrek; en hulle koning (Jahshua) sal voor hulle uit gaan, en JAHWEH heeltemal vooraan. Die Woord wat vlees geword het, in ons mond, op ons tong! Die strydkreet wat deurbreek - Jahshua

En onlangs in ons eie geskiedenis. . . Toen hierna de godsdienst onderscheidelik begon,

En onlangs in ons eie geskiedenis. . . Toen hierna de godsdienst onderscheidelik begon, nam de heer Cilliers dezelve in de tent van de Hoofd-Kommandant waar. Hy begon met het (laten) zingen uit Psalm 38 vers 12, 16, deed vervolgens het voorgebed, en sprak over de eerste 24 verzen van het 6 e Kapittel uit Judicum of de Richteren; besloot vervolgens met het gebed, waarin de belofte voormeld aan God werd gedaan, en ‘n krachtige smeking, om Gods hulp en bystand, in het volbrengen derzelve. Er werd wedergezongen, de 12 e en 21 e verzen van voorm. 38 e Psalm, en hy besloot de godsdienst, door het zingen van Psalm 134. Psa 38: 15 want op U, JAHWEH, wag ek; U sal verhoor, Here my God! Vers 12 Zij, die mijnen dood bejagen, Leggen lagen, Dreigen mij den laatsten slag, Spreken, hoe mij ‘t best te krenken; En bedenken Mijn verderf, den gansen dag. Vers 21 Zie mij, HEER’, wien elk moet duchten, Tot U vluchten. O mijn God, verlaat mij niet; Blijf niet, wegens mijn gebreken, Ver geweken; Toon, dat Gij mijn rampen ziet.

Psalm 134 – In die aand se stilte voor die slag 1773 AD 1

Psalm 134 – In die aand se stilte voor die slag 1773 AD 1 Looft, looft nu aller heren HEER', Gij zijne knechten, geeft Hem eer, Gij, die des nachts Zijn huis bewaakt En voor Zijn dienst in ijver blaakt! 2 Heft uwe handen naar omhoog, Slaat naar het Heiligdom uw oog, En knielt eerbiedig voor Hem neer: Looft, looft nu aller heren HEER'! 3 Dat 's HEEREN zegen op u daal'; Zijn gunst uit Sion u bestraal'. Hij schiep 't heelal, Zijn Naam ter eer: Looft, looft dan aller heren HEER'! 1 O priesters wat voor God bly staan Wanneer die sonlig ondergaan Wanneer die laaste straal verskiet O loof die Heer in sang en lied 2 O hef vir ons ‘n naglied aan Wanneer ons weer van hier moet gaan Hef priesterlike hande en pleit As alles rus in donkerheid 3 Die Heer se seën sal met u gaan En ons sal biddend voor Hom staan Hy wat bevel en dit geskied Hy sal Sy seën oor u gebied 4 Laat Heer U seën op hul daal U guns uit Sion hul bestraal U wat beveel en dit geskied Wil Heer u seën oor hul gebied

Ons volk maal nog rond tussen eerste beginsels – hul wil bly wees op

Ons volk maal nog rond tussen eerste beginsels – hul wil bly wees op voorwaarde En hul rou, is nie berou nie – dis ‘n uitroep van ongeloof

Realiteit en Geloof vind mekaar nog nie.

Realiteit en Geloof vind mekaar nog nie.

Oor die dinge? Hos 7: 11 So het Efraim dan geword soos ‘n onnosele

Oor die dinge? Hos 7: 11 So het Efraim dan geword soos ‘n onnosele duif sonder verstand; hulle roep na Egipte, hulle gaan na Assur. Hos 7: 12 Wanneer hulle gaan, sal Ek my net oor hulle uitsprei; soos die voëls van die hemel trek Ek hulle neer; Ek tugtig hulle soos in hulle samekoms aangekondig is. Hos 7: 13 Wee hulle, omdat hulle van My weggevlieg het! Verwoesting oor hulle, omdat hulle teen My oortree het! Ék tog wou hulle verlos, maar húlle het leuens teen My gespreek. Hos 7: 14 Ook roep hulle nie van harte na My nie, maar jammer op hulle bedde; ter wille van koring en mos kerwe hulle hulself stukkend; hulle is opstandig teen My. Hos 7: 15 Alhoewel Ek hulle arms geoefen, versterk het, het hulle kwaad teen My beraam. Hos 7: 16 Hulle keer terug, maar nie na bo nie; hulle is soos ‘n bedrieglike boog; hulle vorste sal val deur die swaard weens die skeldwoorde van hulle tong. Dit is hulle bespotting in Egipteland.

Ons blydskap is nie omdat dinge goed gaan nie, maar ten spyte daarvan dat

Ons blydskap is nie omdat dinge goed gaan nie, maar ten spyte daarvan dat dit sleg gaan. Dit is ons strydkreet in veragting van die vyand se beste pogings om ons te ontwapen van ons geloof, ons belydenis dat JHWH alleen sal beskik – en ons weet Sy goedertierenheid is tot in ewigheid – dit het die vyandige leun reeds omvlank. Hab 3: 16 Toe ek dit hoor, het my ingewande gebewe; my lippe het getril by die geluid, bederf het gekom in my gebeente, ja, ek het gebewe waar ek staan, omdat ek rustig moes wag op die dag van benoudheid dat dit aanbreek vir die volk wat op ons 'n aanval maak. Hab 3: 17 Alhoewel die vyeboom nie sal bloei en aan die wingerdstokke geen vrug sal wees nie, die drag van die olyfboom sal teleurstel en die saailande geen voedsel oplewer nie, die kleinvee uit die kraal verdwyn en geen beeste in die stalle sal wees nie-- Hab 3: 18 nogtans sal ek jubel in JAHWEH, ek sal juig in die God van my heil. Hab 3: 19 Die JAHWEH Here is my sterkte, en Hy maak my voete soos dié van herte, en Hy laat my tree op my hoogtes. Vir die musiekleier op snaarinstrumente.

Maar jy moet eers gered wees!

Maar jy moet eers gered wees!

Amen

Amen