Skeiding Gen 3 15 Skeiding onder mense Aanbid
Skeiding (Gen 3 : 15) Skeiding onder mense Aanbid God Hang satan aan Abel Kain (Veeboer) (Profesie word waar) (Saaiboer) Arbeidsverdeling
Offer Simbool: Toewyding aan God / Eerste vorm van erediens Abel Kain Uiterlik Innnerlik Rede: Gewoonte Rede: Vroomheid Minderwaardige plante Eerstes van diere (Hebr 11 : 4) (1 Joh 3 : 12) (Judas 1 : 11)
Kain tree op / God reageer Abel: Offer aanvaar God sien verskille Haat in innerlike “Vyandskap” word waar Kain = Moordenaar MOORD Ook van Offer gelowige geslag Kain: verwerp Genade? Abel = Martelaar God soek hom op: Belofte van voorspoed as hy goed doen = Oproep tot bekering
God se straf MOORD God soek Kain op (Genade) “Waar is jou broer? ” (Gee geleentheid vir belydenis) Kain verhard / lieg (Tipies mens) God vervloek Kain / Verdryf van God / Geen oeste (Weens Adam, hele aarde) Laat Kain egter leef (weereens genade)
Kain daarna … “My skuld te groot om te dra” Skuldbelydenis? Nee: Wanhoopskreet Waarheen toe? Nod. Bou stad Het God sy nasate aangeneem? Nee. Hang “ryk van die slang” aan. Hele geslag los van God (Gen 3 : 15) (Rom 2 : 5) (Rom 9 : 22, 23)
Kain se nasate 7 de man …. Lameg (staan in eie krag) Trou met Ada EN Silla --- Téén God se wens veelwywery Breek met skeppingsorde Verhef homself bó God se straf (Gen 4 : 23) – Verwaandheid / Wraaklustigheid Ag homself hoër as God Ken nie meer die wanhoop van Kain nie God straf MOORD 7 X Lameg straf oortreding teen hom 70 X 7!
Vraag aan satan Wat het geword van: “Julle sal soos God word” ?
Kain se geslag (Vervolg) Jabal Lameg Jubal Tentbewoners Musikante Tubal-Kain Metaalwerkers Ontwikkel vinniger op “Natuurlike gebied” maar sonder Godsdiens “Ons is dus onder die vloek van Kain uit!” satan sê: Sonder God - Ontwikkel wetenskap - Bereik hoogtes - Kry wraak onder jou beheer
Kontras Nageslag van SET teenoor KAIN Aanvanklik nie hoog ontwikkel nie (Nie die gawes nie? ) satan vestig wanbegrip – ontwikkel beter sonder God
Vader van gelowige geslag Set eerste kind na Abel se dood (geskenk) - word stamvader van gelowiges Godsdiensbelewing / Godsvrug Godsopenbaring behoue in geslag
Henog 7 de geslag van Set Bely God / reg van God (Anders as Lameg) (Judas 1 : 14 : 15) Waarskynlik nie gesterf - direk na hiernamaals
Tien aartsvaders (Voor sondvloed) A… Adam S… Set E… Enos K… Kenan M… Mahalalel J… Jered H… Henog M… Metusalag L… Lameg N… Noag (1 Kron 1 : 1 – 4) (Genesis 4 : 26) Naam van Here word aangeroep Roemryke mense Nie prestasie, maar geloof Sem / Gam / Jafet
Tien aartsvaders (Voor sondvloed) A… Adam S… Set E… Enos K… Kenan M… Mahalalel J… Jered H… Henog M… Metusalag L… Lameg N… Noag (1 Kron 1 : 1 – 4) Toonbeeld van godvrugtige lewe Sem / Gam / Jafet
Tien aartsvaders (Voor sondvloed) A… Adam S… Set E… Enos K… Kenan M… Mahalalel J… Jered H… Henog M… Metusalag L… Lameg N… Noag (1 Kron 1 : 1 – 4) Oudste 969 jaar Sem / Gam / Jafet
- Slides: 16