Skeiding gaan voort Kain Geslag Meng Verdorwendheid Set

  • Slides: 25
Download presentation

Skeiding gaan voort Kain Geslag Meng Verdorwendheid Set Geslag Sondvloed Skeiding tussen “vrou se

Skeiding gaan voort Kain Geslag Meng Verdorwendheid Set Geslag Sondvloed Skeiding tussen “vrou se saad” “ en “slang se saad” Gelowiges skuif na ongelowiges (gesinne) (Babel)

Aanloop na die sondvloed Seuns van God (nasate van Set) (Deut 32 : 5)

Aanloop na die sondvloed Seuns van God (nasate van Set) (Deut 32 : 5) Trou (Hos 1 : 10) Dogters van die mense God keur af (Gen 6 : 3) (Ex 4 : 22) (Ps 73 : 15) (Joh 1 : 12) Keuse weens wellus, nie godsdiens

God se reaksie Die reël: God straf sondes Trek Gees terug Mense raak meer

God se reaksie Die reël: God straf sondes Trek Gees terug Mense raak meer vleeslik / sondig God toon genade – 120 jaar vir bekering (1 Pet 3 : 20)

Verbonde God in verbondsverhouding met mens Bestaan verbond 1 -SYDIG (God soewerein) Voortbestaan verbond

Verbonde God in verbondsverhouding met mens Bestaan verbond 1 -SYDIG (God soewerein) Voortbestaan verbond 2 -SYDIG (God soewerein) (mens spontaan 2 de party) Twee dele van alle verbonde EIS BELONING Totale gehoorsaamheid Ewige lewe

Die verbondstabel Verbond Werk Natuur Wie Eis Belofte Teken Adam Gehoorsaamheid aan proefgebod Ewige

Die verbondstabel Verbond Werk Natuur Wie Eis Belofte Teken Adam Gehoorsaamheid aan proefgebod Ewige lewe Geen Noag Verwoes nie weer met water Gehoorsaamheid Reënboog Seisoene Ouderdom beperk OT Genade Abraham Gehoorsaamheid NT Genade Gehoorsaamheid (Jesus) Geloof in Christus (ons) Jesus Beloofde land Besnydenis Baie nasies Ewige lewe Doop

God se reaksie (Vervolg) God sien sonde: BEROU (Nie spyt nie) Voel vir die

God se reaksie (Vervolg) God sien sonde: BEROU (Nie spyt nie) Voel vir die mens Skepping roep om Verlosser ! God besluit: VERNIETIG (Ook wêreld = plante en diere) OPDRAG: Bou ark (Watervloed op pad) = Verlossingsverbond PREEK: 120 jaar lank Mense ignoreer preke (2 Pet 2 : 5) (Heb 11 : 7)

In die ark Diere kom na ark / God maak self deur toe Noag

In die ark Diere kom na ark / God maak self deur toe Noag en res 1 jaar in ark Vraag: Hoe het al die mense en diere in die ark ingepas? Antwoord: Bybel opnbaar nie HOE nie – net DAT God dit in sy Almag gedoen het

Die einde van die wêreld Sondvloed Christus Eindoordeel Nie eindgerig nie Redding (Genadeverbond) Sondvloed

Die einde van die wêreld Sondvloed Christus Eindoordeel Nie eindgerig nie Redding (Genadeverbond) Sondvloed ook simbool van oordeel Noag begin nuwe geskiedenis Eerste altaar Sondvloed simbool van doop Waarom? Mense weer goddeloos Getuig van redding (1 Pet 3 : 21) Vuur (Natuurverbond Nie weer water)

Skeiding Tweede mensheid: Weer BOOM en NAAKTHEID Hiernamaals: Boom v lewe en Bruid geklee

Skeiding Tweede mensheid: Weer BOOM en NAAKTHEID Hiernamaals: Boom v lewe en Bruid geklee in fyn linne Sluit aan by God se genade (nie mens se skande)

Noag die landbouer Voldoen aan God se opdrag: LANDBOU Sondig (soos Adam) word dronk

Noag die landbouer Voldoen aan God se opdrag: LANDBOU Sondig (soos Adam) word dronk Implikasie? Kon nie God se opdrag om te heers uitvoer nie Dus: Geskende koningsbeeld

Gam, Sem en Jafet se optrede Noag besope en naak GAM: Gaan skinder by

Gam, Sem en Jafet se optrede Noag besope en naak GAM: Gaan skinder by broers. = Eerlose daad Sem en Jafet: Ander gesindheid skerm vir Noag se eer (bedek hom) (1 Kor 13 : 7)

Noag se profesie God wys hom die toekoms Gam Kanaän, seun van Gam vervloek

Noag se profesie God wys hom die toekoms Gam Kanaän, seun van Gam vervloek (i. p. v. beste seën vir oudste seun) Vloek word waar: Word knegte van Israel. Kanaän verdwyn – geen nasate bestaan meer

Noag se profesie (vervolg) SEM Rykste seën (Gen 9 : 26) God het besondere

Noag se profesie (vervolg) SEM Rykste seën (Gen 9 : 26) God het besondere verhouding met hom (“God van Sem”) - Christus uit geslag van Sem JAFET (ons!) Meer tydelike seën (Gen 9 : 27)

Lyn van verlossing en verwerping (Gen 10) Adam Set Noag God se openbaring: Noem

Lyn van verlossing en verwerping (Gen 10) Adam Set Noag God se openbaring: Noem ‘n paar hooffigure Sem Abraham Juda (Vader van verbondsvolk) Dawid Christus

Lyn van verlossing en verwerping (Gen 10) Adam Grieke Romeine Westerse volke Europese nasies

Lyn van verlossing en verwerping (Gen 10) Adam Grieke Romeine Westerse volke Europese nasies Set Noag Sem Abraham Jafet Juda (Vader van verbondsvolk) Dawid Christus

Openbaringshistories (Gen 3 : 15) Skeiding steeds duidelik Geaardheid en styl van Kain uit

Openbaringshistories (Gen 3 : 15) Skeiding steeds duidelik Geaardheid en styl van Kain uit volk verwyder Daarom vloek oor Gam en nageslag Skeiding met gelowiges aangekondig

Gam se nageslag …. . verlore mense (1 Kron 1 : 8) Kus Misráim

Gam se nageslag …. . verlore mense (1 Kron 1 : 8) Kus Misráim “Egipte” Gam Babiloniërs / Assiriërs / Niniviete Ludiete / Anamiete / Lehabiete Naftuhiete / Partusiete / Kasluhiete Filistyne / Kaftoriete Sidoniërs / Hetiete / Jebusiete Amoriete / Girgasiete / Hewiete Arkiete / Siniete / Arwadiete Hematiete / Semariete Put Kanaän Volke deur Israel uitgewis

Toring van Babel – Die skeiding Volketafel by seën van Noag = verstaan geskiedenis

Toring van Babel – Die skeiding Volketafel by seën van Noag = verstaan geskiedenis Verskillende volke ontstaan TYDENS en NA Babel

Toring van Babel – Die skeiding (Vervolg) Nakomelinge van Noag Armeniese berge (naby Ararat)

Toring van Babel – Die skeiding (Vervolg) Nakomelinge van Noag Armeniese berge (naby Ararat) Laagte tussen Eufraat en Tigris = Sinear Wil nie aarde vul nie = verset teen God Stig ryk met Babel as middelpunt Wil bymekaar bly - - bou toring

God keer en straf hulle Opeenhoping van mense teen God se gesag …. laat

God keer en straf hulle Opeenhoping van mense teen God se gesag …. laat nie verset toe nie Misbruik van Godgegewe gawes Mens maak soos hý wil (Soos in Paradys) God reageer: -krap taal deurmekaar – in een handeling “Babel” spraakverwarring

Eenheid verlore Verstaan mekaar nie: Gemeenskaplike optrede onmoontlik Taalgroepe Volke Verdeeldheid Volke

Eenheid verlore Verstaan mekaar nie: Gemeenskaplike optrede onmoontlik Taalgroepe Volke Verdeeldheid Volke

Eenheid verlore (Vervolg) Volke Saam in verset teen God Mensdom verdeel, maar… Volke

Eenheid verlore (Vervolg) Volke Saam in verset teen God Mensdom verdeel, maar… Volke

Uitstorting van Heilige Gees Babel Tale verskeidenheid bring verspreiding Uitstorting Onverstaan van tale oorwin

Uitstorting van Heilige Gees Babel Tale verskeidenheid bring verspreiding Uitstorting Onverstaan van tale oorwin Gelowiges in een kerk / Verlossende werking Van Christus