Skakel die luidsprekers aan Druk Click om voort

  • Slides: 11
Download presentation
♫ Skakel die luidsprekers aan Druk (Click) om voort te gaan Meester raam goedgunstiglik

♫ Skakel die luidsprekers aan Druk (Click) om voort te gaan Meester raam goedgunstiglik beskikbaar gestel deur Powerbacks. com Copyright © 2008 Tommy's Window. All Rights Reserved

In isolasie gesien, blyk ons daaglikse aksies nie belangrik te wees nie. ‘n Mindere

In isolasie gesien, blyk ons daaglikse aksies nie belangrik te wees nie. ‘n Mindere versuim, ‘n swak besluit, ‘n uur gemors, het oor die algemeen nie ‘n onmiddellike en meetbare impak nie.

Dit lyk asof ‘n gebrek aan disipline/s nie ‘n onmiddellike impak op ons lewens

Dit lyk asof ‘n gebrek aan disipline/s nie ‘n onmiddellike impak op ons lewens het nie. En omdat daar dadelik niks drasties met ons gebeur nie, herhaal ons hierdie oordeelsfout keer op keer, en so gaan dit aan. Hoekom?

Hulle wat té veel verkeerde kos eet dra by tot ‘n toekomstige gesondheidsprobleem, maar

Hulle wat té veel verkeerde kos eet dra by tot ‘n toekomstige gesondheidsprobleem, maar die genot van die oomblik oorskadu die toekomstige gevolge. Dit blyk nie saak te maak nie. Hulle wat té veel rook of té veel drink volhard met hierdie foute jaar na jaar. . . omdat dit blyk nie saak te maak nie.

… omdat niks vreesliks met ons gebeur nie‚ omdat daar nie dadelik gevolge is

… omdat niks vreesliks met ons gebeur nie‚ omdat daar nie dadelik gevolge is wat ons aandag trek nie, dryf ons slegs van een dag na die ander en herhaal die foute, dink die verkeerde gedagtes, luister na die verkeerde stemme en maak die verkeurde keuses.

Die antwoord is eenvoudig: Hulle is so vasgevang in die hier en nou dat

Die antwoord is eenvoudig: Hulle is so vasgevang in die hier en nou dat dit voorkom asof dit nie saak maak nie. Die probleme en die belonings van die dag is so meevoerend vir sommiges dat hulle nooit lank genoeg tot rus kom om aan die dag van môre te dink nie.

Ons sal dan in staat wees om die dreigende gevolge te voorsien van ons

Ons sal dan in staat wees om die dreigende gevolge te voorsien van ons huidige gedrag. Gewapend met hierdie inligting, sal ons instaat wees om die nodige stappe te neem om ons foute te verander in suksesvolle disiplines. Met ander woorde, om ons te disiplineer om in die toekoms in te kyk, sal ons instaat wees om ons denke te verander, ons foute reg te stel en nuwe gewoontes te ontwikkel om die oues te vervang.

As ons vandag begin om harder te probeer, en op elke denkbare wyse ‘n

As ons vandag begin om harder te probeer, en op elke denkbare wyse ‘n doelbwuste en konstante poging aan te wend om subtiele en dodelike foute te verander in konstruktiewe en belonende disiplines/s, hoef ons nooit weer ‘n lewe van slegs bestaan te aanvaar nie—nie as ons eers die vrugte van ‘n kern gesonde lewe gesmaak het nie! Vir nog Power. Point aanbidinge, besoek: www. tommyswindow. com