Skakel die luidsprekers aan DRUK CLICK OM VOORT

  • Slides: 15
Download presentation
♫ Skakel die luidsprekers aan! DRUK (CLICK) OM VOORT TE GAAN --aangepas van ‘n

♫ Skakel die luidsprekers aan! DRUK (CLICK) OM VOORT TE GAAN --aangepas van ‘n artikel deur Regina Brett – rebruk skrywer vir “The Plain Dealer” Teks van “$160, 140 per kind groot winskoop” Mei 07, 2000 – met bywerking van “Die koste om ‘n kind groot te maak: $221, 000 tot die ouderdeom van 17” - Deur Betsy Taylor, Associated Press, Augustus 5, 2009 Rand Dollar wisselkoers R 7, 50 Kopiereg © 2009 Tommy's Window. Alle Regte Voorbehou

 • Vinger-verf, • Wegkruipertjie speel, • Pampoen beeldhou, • Vuurvliegies vang

• Vinger-verf, • Wegkruipertjie speel, • Pampoen beeldhou, • Vuurvliegies vang

 • Aan te hou om die Avonture van Piglet and Pooh te lees,

• Aan te hou om die Avonture van Piglet and Pooh te lees, • Saterdagoggende na strokies prente te kyk, • Na Disney flieks te gaan kyk, • en te wens op sterre.

Jy word oorreed om reenboë, harte en blomme onder yskas magnete te raam. Om

Jy word oorreed om reenboë, harte en blomme onder yskas magnete te raam. Om geverfde snyselkranse vir Kersfees te maak, handafdrukke in klei vir Moedersdag en kaarte met agterstevoor letters vir Vadersdag.

 • ‘n Frisbee van die motorhuis se dak afhaal, • Die sywieletjies aan

• ‘n Frisbee van die motorhuis se dak afhaal, • Die sywieletjies aan die kant van die fiets afhaal, • ‘n Splint uittrek, • Die plasdammetjie vol water maak, • Versigtig ‘n stuk gom uit die hare haal, • ‘n Rugbyspan afrig wat nooit wen nie maar desnieteenstaande altyd getrakteer word op roomys.

 • Eerste tree, • Eerste woord, • Eerste bra, • Eerste afspraak, •

• Eerste tree, • Eerste woord, • Eerste bra, • Eerste afspraak, • Eerste keer agter die stuurwiel.

Jy kry nog ‘n tak toegevoeg tot die familieboom, en as jy gelukkig is

Jy kry nog ‘n tak toegevoeg tot die familieboom, en as jy gelukkig is ‘n lang lys van lede in jou sterflys genoem kleinkinders en agterkleinkinders. Jy kry opvoeding in sielkunde, verpleging, regspleging, kommuniksie en menslike seksualiteit wat geen kollege kan ewenaar nie.

Jy het al die mag om ‘n flater reg te maak, monsters onder die

Jy het al die mag om ‘n flater reg te maak, monsters onder die bed te verjaag, ‘n gebroke hart heelmaak, ’n sluimer party oppas, hulle vir altyd te hok en hulle onvoorwaardelik liefhê- sodat hulle eendag, soos jy, sal liefhê sonder om die koste te bereken.

Vir nog Power. Point boodskappe besoek: www. tommyswindow. com

Vir nog Power. Point boodskappe besoek: www. tommyswindow. com