Sintaksis Posisie van die werkwoord Woordsoorte Jako Olivier

  • Slides: 13
Download presentation
Sintaksis Posisie van die werkwoord Woordsoorte Jako Olivier (2016)

Sintaksis Posisie van die werkwoord Woordsoorte Jako Olivier (2016)

Lesuitkomste Aan die einde van die leergedeelte moet jy in staat wees om: •

Lesuitkomste Aan die einde van die leergedeelte moet jy in staat wees om: • te beskryf waaroor sintaksis handel; • die posisie van die werkwoord in Afrikaans te bepaal en • woordsoorte in ’n sin te kan identifiseer.

Sintaksis • Kortliks: die bestudering van sinne • Die naam kom van die Griekse

Sintaksis • Kortliks: die bestudering van sinne • Die naam kom van die Griekse verbindings van σύν (sin) wat “saam” beteken en τάξις (táxis) wat “rangskikking” beteken.

Sintaksis • Du Plessis (1982: 11) noem dat die sintaksis van ’n bepaalde taal

Sintaksis • Du Plessis (1982: 11) noem dat die sintaksis van ’n bepaalde taal gaan oor die onderlinge verhouding tussen woorde in sinne. Met ander woorde: hoe word woorde binne sinsverband bymekaar gesit om sinne te vorm?

Posisie van die werkwoord • Die basiese of neutrale patroon sinsvolgorde in Afrikaans is

Posisie van die werkwoord • Die basiese of neutrale patroon sinsvolgorde in Afrikaans is ook: S + V + Res Subjek + Werkwoord + Res (objek en/of bepalings)

Posisie van die werkwoord • In ’n hoofsin staan die werkwoord in die tweede

Posisie van die werkwoord • In ’n hoofsin staan die werkwoord in die tweede sinsposisie: ▫ Sy skryf ’n boek. • Sodra ’n hulpwerkwoord bygevoeg word skuif die werkwoord na die sin se einde. ▫ Sy sal ’n boek skryf. [Hulpww. van tyd] ▫ Sy het ’n boek geskryf. [Hulpww. van tyd] ▫ Sy begin ’n boek skryf. [Skakelww. ] ▫ Sy moet ’n boek skryf. [Modale hulpww. ]

Posisie van die werkwoord • Hierdie werkwoord in die tweede posisie (hetsy hoofwerkwoord of

Posisie van die werkwoord • Hierdie werkwoord in die tweede posisie (hetsy hoofwerkwoord of hulpwerkwoord) word ook die spilwerkwoord genoem. • Om te toets wat die spilwerkwoord is kan die sin as ’n vraag geskryf word. • Die eerste woord van die vraagsin is die spilwerkwoord.

Woordsoorte

Woordsoorte

Woordsoorte Selfstandige naamwoord (s. nw. ) Eienaam [dui ’n saak aan] {Jan, [name van

Woordsoorte Selfstandige naamwoord (s. nw. ) Eienaam [dui ’n saak aan] {Jan, [name van dinge] Potchefstroom, Afrikaans} (aansyn) Soortnaam [voorwerpe wat tot 'n klas behoort] {hond} Massanaam [iets ontelbaar] {nuus, kos} Maatnaam [inhoudsmaat] {sak, koppie, glas} Versamelnaam [groep soortname] {swerm, trop} Abstrakte s. nw. [iets onsienbaar; kan lidwoord neem] {liefde}

Woordsoorte Werkwoord (ww. ) Hoofwerkwoord [handeling dinamies / toestand - staties] (proses) Medewerkwoord Oorganklik

Woordsoorte Werkwoord (ww. ) Hoofwerkwoord [handeling dinamies / toestand - staties] (proses) Medewerkwoord Oorganklik [werkwoord bind met voorwerp] {Die man skop die bal. } Onoorganklik [werkwoord bind nie met voorwerp nie] {Die man skop lekker. } Koppelwerkwoord [koppel onderwerp aan kenmerk] {is, was, word, bly, gaan, heet, klink, kom, lyk, raak, smaak, voel, voorkom: Die werk is moeilik. } Hulpwerkwoord Modale [druk moontlikheid of wenslikheid uit] {is, sal, moet, kan, wil, behoort, hoef, mag: Die werk moet gedoen word. } Tyd [tydsaanduiding] {het - gehad, was: ek het die werk gedoen} Skakelwerkwoord {sal, laat, begin, aanhou, bly, kom, loop, help, leer - "Hy laat hulle sing. " / "Sy sal kom. "}

Woordsoorte Voornaam- Nie. Onbepaald {iets, iemand, niks, baie} woord (vnw. ) bepaald Vraend [in

Woordsoorte Voornaam- Nie. Onbepaald {iets, iemand, niks, baie} woord (vnw. ) bepaald Vraend [in vraagsinne] {wie, watter, wanneer, hoekom} Bepaald Persoonlik Selfstandig {ek, jy, hy, sy, dit} [korter Besitlik Attributief {my, verwysing na jou, sy, haar, ons: s. nw. ] dit is ons boek} Predikatief {myne, joune, syne, hare, ons s’n: die boek is ons s’n} Wederkerige {mekaar: ons ontmoet mekaar by. . . } Wederkerende [onderwerp en voorwerp verwys na dieselfde persoon] {my, jou, haar, hom: sy sien haarself; ek skaam my} Aanwysend [vestig aandag op persoon/saak] {hierdie, daardie, dit} Betreklik [het betrekking op iets/iemand] {dié, wie, wat, waarvan, waaroor}

Woordsoorte Byvoeglike naamwoord (b. nw. ) [bepaler van s. nw. ] {mooi} Attributief [voor

Woordsoorte Byvoeglike naamwoord (b. nw. ) [bepaler van s. nw. ] {mooi} Attributief [voor s. nw. ] {die mooi boek. . . } Predikatief [na s. nw. ] {die boek is vervelig. . . } Bywoord (bw. ) [bepaler van ww. , bw. en b. nw. ] {. . . sy oefen hard. . . } Lidwoord (lw. ) [verleen bepaaldheid of onbepaaldheid aan 'n s. nw. ] Onbepaalde lidwoord {’n} Bepaalde lidwoord {die}

Woordsoorte Tussenwerpsel (tw. ) [uitroep] {eina! sjoe! hoera! regtig! ag!} Voorsetsel (voors. ) [dui

Woordsoorte Tussenwerpsel (tw. ) [uitroep] {eina! sjoe! hoera! regtig! ag!} Voorsetsel (voors. ) [dui verhouding aan] {in, op, by, om, deur} Voegwoord (voegw. ) [verbind woorde en sinne] {. . . die man en die hond. . . } Telwoord (telw. ) Hooftelwoord Bepaald {een, twee, drie, twintig, honderd} [getalle of Onbepaald {baie, min, heelwat, weinig, verskeie} rangetalle] Rangtelwoord Bepaald {eerste, tweede, derde, twintigste, honderdste} Onbepaald {laaste, middelste, soveelste}