Sinonieme Antonieme Homofone Kopiereg 2015 H R Productions




































- Slides: 36
Sinonieme Antonieme Homofone
Kopiereg 2015 H & R Productions Lisensie kennisgewing Hierdie les is gelisensieer alleenlik vir jou persoonlike gebruik. Hierdie les mag nie herverkoop word nie of weggegee word aan enige ander persoon nie. Indien jy hierdie les graag wil gebruik en jy het dit nie vir jou eie gebruik aangekoop nie, keer terug na www. teachingresources. co. za en koop jou eie kopie. Dankie dat jy die harde werk van hierdie skrywer respekteer.
Wat is Sinonieme? Sinonieme is woorde met min of meer dieselfde betekenis. Byvoorbeeld: Loon = Vergoeding Die arbeider ontvang daagliks ‘n loon vir die werk wat hy doen. Die arbeider ontvang daagliks vergoeding vir die werk wat hy doen.
Kan jy die sinoniem vir die woord vind? akteur komediant toneelspeler vergesel
Kan jy die sinoniem vir die woord vind? analise ontleding verspreiding verbinding
Kan jy die sinoniem vir die woord vind? balans geheue ewewig gewig
Kan jy die sinoniem vir die woord vind? bepeins vergeet herhaal oordink
Kan jy die sinoniem vir die woord vind? boemelaar bedelaar sukkelaar leegloper
Kan jy die sinoniem vir die woord vind? ekskursie uitstappie piekniek toer
Kan jy die sinoniem vir die woord vind? garneer versier bederf verrot
Kan jy die sinoniem vir die woord vind? item maatjie artikel afgod
Kan jy die sinoniem vir die woord vind? massa menigte groeisel bietjie
Kan jy die sinoniem vir die woord vind? puik uitstekend goed bevredigend
Wat is Antonieme? Antonieme is woorde met teenoorgestelde betekenis. Byvoorbeeld: goed = sleg Dit is goed om gesond te eet, en gereeld te oefen. Dit is sleg om ongesond te eet, en geen oefening te doen nie.
Kan jy die antoniem vir die woord vind? vrolik hartseer bly gelukkig
Kan jy die antoniem vir die woord vind? skerp helder dof stomp
Kan jy die antoniem vir die woord vind? mondelings praat gesels skriftelik
Kan jy die antoniem vir die woord vind? netjies mooi slordig lelik
Kan jy die antoniem vir die woord vind? troebel vuil skoon helder
Kan jy die antoniem vir die woord vind? verkwis spaar mors verloor
Kan jy die antoniem vir die woord vind? verkleineer beloon prys ophemel
Kan jy die antoniem vir die woord vind? tam uitgerus beloon prys
Kan jy die antoniem vir die woord vind? hooghartig snob nederig skaam
Kan jy die antoniem vir die woord vind? outyds nuut modern klassiek
Wat is Homofone? Homofone is woorde wat dieselfde klink, maar nie dieselfde gespel word nie. Byvoorbeeld: lei en ly Die oom ly aan ‘n ernstige siekte. Ek lei my maatjie na die water toe.
Kan jy die regte homofoon vir die sin vind? Ouma brei vir Oupa ‘n nuwe trui vir die winter. of bry
Kan jy die regte homofoon vir die sin vind? Die bediende bleik die wit lakens in die son. of blyk
Kan jy die regte homofoon vir die sin vind? Juffrou ys my volle aandag in die klas. of eis
Kan jy die regte homofoon vir die sin vind? Die boer se fee wei in die veld. of vee
Kan jy die regte homofoon vir die sin vind? Die argeoloog het ‘n groot fonds of gemaak. vonds
Kan jy die regte homofoon vir die sin vind? My kat verstik aan ‘n graat of in sy keel. graad
Kan jy die regte homofoon vir die sin vind? Die loot aan die wingerdstok bloei. of lood
Kan jy die regte homofoon vir die sin vind? Ek het die peil in die teikenbord geskiet. of pyl
Kan jy die regte homofoon vir die sin vind? Mamma gebruik ‘n veil op haar naels. of vyl
Kan jy die regte homofoon vir die sin vind? Die hooi word op ‘n miet of gestapel. mied
Hi Ele, ons het lekker geleer vandag! Kom ons gaan na die volgende les. . .