Simson Engel verskyn aan vrou van Manoag Boodskap
Simson Engel verskyn aan vrou van Manoag Boodskap: Seun word gebore Sal Nasireër wees mag nie drink nie hare sny nie aan lyke raak Sal Israel begin verlos Engel verskyn weer op versoek / naam nie uitgespreek Verdwyn in offervlamme
Simson (vervolg) Filistyne onderdruk Israel vir 40 jaar Baie gevaarlike vyand – (van Simson tot Hiskia) Simson verlos volk telkens Alleen - baie sterk ! Reeds as jong man na kamp van Filistyne
Simson trou verkeerd Val vir Filistynse meisie – teen God se wil (Eks 34 : 16) Op pad na meisie – maak leeu dood Op pad terug – sien bye Raaisel by bruilof – klere as prys Vrou verraai hom - slaan Filistyne dood vir hulle klere Sonder vrou huis toe – later terug…. . vrou weggegee
Simson (vervolg) Woede ! met Wreek op hele Hoe? Jakkalse fakkels deurvolk. koring Verbrand vrou en pa Filistyne weerwraak? Simson Groot slagting se weer-weerwraak? onder Filistyne
Nog Simson – Volk lewer hom oor … wou Filistyne paai / bind hom met toue vas Simson breek toue / neem wraak, slaan 1000 Filistyne dood Dors: God voorsien water uit holte by Legi - “Roepersfontein”
Simson in Gasa Gaan soek vrou (weer verkeerd) in Gasa Filistyne wil hom vang Gooi stadspoorte op berg Val vir Delila = valse vrou …maak asof aan Simson se kant
Delila veraai Simson Soek Simson se “bron van krag” / Simson lieg 3 x vasgebind en losgebreek Delila kerm (!) Simson gee in – vertel van nasirëerskap Hare = teken van gelofte Afskeer = ongehoorsaamheid Simson gevang – moet meul draai
God met Simson Dagonfees (Afgod) Simson moet vermaak Vra God vir krag en (tot spyt van Filistyne) kry dit Trek tempelpilare om – duisende dood
God se genade Ten spyte van sonde steeds geloofsheld (Heb 11) Krag van God in sy lewe geopenbaar
Eli Hoëpriester en Leier Rigters Eli hoëpriester in Silo (Seuns Hofni & Pinehas) “Deugniete” “Slegte mense” Oortree offerreëls (Lev 7 : 28 – 34) = Teken dat hulle nie God erken nie (erken of ken? - Bespreek) (+Samuel) bou aanvaarding van koningskap
Hebsug Voorbeeld: (1 Sam 2 : 13 – 17) Agting vir offerdiens verlore weens • Seuns steel by God • Ontug Heiligdom: plek van ontug Eli se reaksie? Flou bestraffing
Oordeel aangekondig Eli en seuns sal op een dag sterf Nuwe priester – uit ander geslagslyn
Oordeel voltrek (1 Sam 4) Filistyne verslaan Israel by Eben-Haeser Oudstes gaan haal ark - (wil God “nader bring”) Hofni en Pineas bring ark, maar dit help nie Hofni en Pineas sneuwel Eli kry berig – val – breek nek Pineas se vrou dood by geboorte van kind Noem kind Ikabod = “Die eer is weg uit Israel”
Samuel Peninna Spot Elkana se vroue Hanna (kinderloos) Jaarliks na Silo om te bid Bid vir kind / Gelofte = Kind vir God Eli ondersteunend (dog eers sy is dronk) Samuel (“van God gebid”) gebore – na tempel gebring Werk as Leviet Neem nie deel aan Hofni en Pineas se dade nie
Samuel se profetiese roeping (1 Sam 3) In tyd min openbare gesigte / profete God roep Samuel in nag (Eli wat roep? ) “Spreek Here, U dienskneg hoor” Oordeel oor Eli bekend – oorgedra aan Eli
Samuel Eli se opvolger Volk steeds onderwerp aan Filistyne – ark ook daar Neem ark na afgod Dagon Val om (2 x) GOD BESKIK DIT! Asdod gestraf (swere en muise) – stuur ark na Gat, daarna - Ekron Nog swaarder gestraf Stuur ark (+ goue geskenke) na Israel
Ark teruggevoer Bet Semes - Dankofffer / mense bekyk ark / 70 Dood Kirjat Jearim - in huis van Abinadab Dawid kom haal later Silo
Israel luister na Samuel Doen weg met Baäls en Astarte – dien GOD God verlos hulle van Filistyne Volksvergadering by Mispa: Oproep tot vas en gebed vir oorlog Filistyne hoor dit – ruk op – word verslaan (Donderweer) Gedenksteen: Eben – Haeser: “Tot hiertoe het die Here ons gehelp”
Samuel hoof van profete Woon in Rama God roep meer profete / Samuel hoof (1 Sam 19 : 20)
Rigters Leier Herkoms Vyande Otniël (Kaleb) Ehud Samgar Debora Barak Benjamin Kusan-Risatajim (Mesopotamië) Moabiete Filistyne Kanaäniete Naftali Rama/Bet-El
Rigters Leier Herkoms Vyande Gideon Tola Jaïr Jefta Ebsan Ofra/Manasse Issaskar Gilead Betlehem Midianiete Ammoniete
Rigters Leier Herkoms Elon Abdon Simson Eli Samuel Sebulon Efraim Sora Vyande Filistyne
- Slides: 24