Simptomatiese behandeling is nie genesing nie Siele in
Simptomatiese behandeling …. is nie genesing nie….
Siele in die doderyk Luk 16: 22 En toe die bedelaar sterf, is hy deur die engele weggedra na die boesem van Abraham. Luk 16: 23 En die ryk man het ook gesterwe en is begrawe. En toe hy in die doderyk sy oë ophef, terwyl hy in smarte was, sien hy Abraham van ver af en Lasarus aan sy boesem. Luk 16: 24 En hy roep en sê: Vader Abraham, wees my barmhartig en stuur Lasarus, dat hy die punt van sy vinger in water kan insteek en my tong verkoel; want ek ly smarte in hierdie vlam. Luk 16: 25 Maar Abraham antwoord: Kind, onthou dat jy jou goeie dinge in jou lewe ontvang het, en so ook Lasarus die slegte. En nou word hy getroos, maar jy ly smarte. Luk 16: 26 En by dit alles is daar tussen ons en julle ‘n groot kloof gevestig, sodat die wat hiervandaan wil oorgaan na julle, nie kan nie; en die wat dáár is, nie na ons kan oorkom nie. Luk 16: 27 En hy sê: Ek bid u dan, vader, om hom na my vader se huis te stuur— Luk 16: 28 want ek het vyf broers—om hulle dringend te waarsku, sodat hulle nie ook in hierdie plek van pyniging kom nie. Luk 16: 29 Toe sê Abraham vir hom: Hulle het Moses en die Profete; laat hulle na dié luister. Luk 16: 30 Maar hy antwoord: Nee, vader Abraham, maar as iemand uit die dode na hulle gaan, sal hulle hul bekeer. Luk 16: 31 Maar hy sê vir hom: As hulle na Moses en die Profete nie luister nie, sal hulle nie oortuig word nie, al sou iemand ook uit die dode opstaan. Selfs ‘n opgestane Jahshua sal nie oortuiging genoeg wees vir iemand wat nie wil luister na die wet en Profete nie
Siele in angswekkende afwagting Opn 20: 11 En ek het ‘n groot wit troon gesien en Hom wat daarop sit, voor wie se aangesig die aarde en die hemel weggevlug het; en daar is geen plek vir hulle gevind nie. Opn 20: 12 En ek het die dode, klein en groot, voor God sien staan, en die boeke is geopen; en ‘n ander boek, die boek van die lewe, is geopen En die dode is geoordeel na wat in die boeke geskryf is, volgens hulle werke. Opn 20: 13 En die see het die dode gegee wat daarin was, en die dood en die doderyk het die dode gegee wat daarin was; en hulle is geoordeel, elkeen volgens sy werke. Opn 20: 14 En die dood en die doderyk is in die poel van vuur gewerp. Dit is die tweede dood. Opn 20: 15 En as dit bevind is dat iemand nie opgeskryf was in die boek van die lewe nie, is hy in die poel van vuur gewerp Mat 10: 28 En moenie vrees vir die wat die liggaam doodmaak, maar die siel nie kan doodmaak nie; maar vrees Hom liewer wat die siel sowel as die liggaam kan verderwe in die hel
Siele in vreugdevolle afwagting Psa 30: 3 HERE, U het my siel uit die doderyk laat opkom; opkom U het my lewend gemaak uit die wat in die kuil neerdaal. Psa 30: 4 Psalmsing tot eer van JAHWEH, o sy gunsgenote, en loof sy heilige gedenknaam; Psa 30: 5 want ‘n oomblik is daar in sy toorn, ‘n lewe in sy goedgunstigheid; goedgunstigheid saans vernag die geween, maar smôrens is daar gejuig. Psa 30: 11 U het my weeklag vir my verander in ‘n koordans, U het my roukleed losgemaak en my met vreugde omgord; omgord Psa 30: 12 sodat my eer U kan besing en nie swyg nie. HERE, my God, vir ewig sal ek U loof. Opn 1: 17 En toe ek Hom sien, val ek soos ‘n dooie aan sy voete; en Hy het sy regterhand op my gelê en vir my gesê: Moenie vrees nie; Ek is die eerste en die laaste Opn 1: 18 en die lewende; en Ek was dood en kyk, Ek leef tot in alle ewigheid. Amen. En Ek het die sleutels van die doderyk en van die dood Luk 23: 42 En hy sê vir Jahshua: Dink aan my, Here, wanneer U in u koninkryk kom. Luk 23: 43 En Jahshua antwoord hom: Voorwaar Ek sê vir jou, vandag sal jy saam met My in die Paradys wees
‘n Kontrak geteken, verseël en deposito reeds betaal…. . waarborg van volle betaling gelewer. 2 Ko 1: 20 Want hoeveel beloftes van God daar ook mag wees, in Hom is hulle ja en in Hom amen, tot heerlikheid van God deur ons. 2 Ko 1: 21 Maar Hy wat ons saam met julle bevestig in Christus en ons gesalf het, het is God, 2 Ko 1: 22 wat ons ook verseël het en die Gees as onderpand (part of the purchase money or property given in advance as security for the rest) rest in ons harte gegee het 2 Ko 5: 4 Want ons wat nog in die tent is, sug en voel beswaard, omdat ons liewer nie ontklee nie, maar oorklee wil word, word sodat die sterflike deur die lewe verslind kan word. 2 Ko 5: 5 Maar Hy wat ons juis hiervoor toeberei het, het is God, wat ons ook die Gees as onderpand gegee het 2 Ko 5: 9 Daarom lê ons ook ywerig daarop toe, of ons inwoon of uitwoon, om Hom welbehaaglik te wees. 2 Ko 5: 10 Want ons moet almal voor die regterstoel van Christus verskyn, verskyn sodat elkeen kan ontvang wat hy deur die liggaam verrig het, het volgens wat hy gedoen het, of dit goed is of kwaad. Ons sou verkies dat ons nuwe huis sommer bo oor die ou huis gebou word – maar ons moet uittrek uit die een voor ons by die nuwe kan intrek. Maar ons ontvang reeds voor ons die ou huis verlaat (dood gaan), ‘n deposito en bankwaarborg van die nuwe huis se besit (die Gees in ons harte).
Die weg van die gevalle mens Konsepsie van die mens Dood van die liggaam Doderyk Fisiese realm (aarde) Tyd van die mens (2 Kor 5: 10) Oproep van skuld, oordeel, vonnis Siel in afwagting van oordeel (Luk 16) Ewigheid Siel en liggaam in hel (Matt 10: 28) Die Weg van die wedergebore mens Konsepsie van die mens Dood van die liggaam Fisiese realm (aarde) Tyd van die mens Geen saak teen jou Paradys Ewigheid Siel in rus en afwagting van geregtigheid Regeer met Elohim (Luk 23: 43, Open 6: 10 -11) (Open 22: 5)
Ek die mens My siel My liggaam Siekte Nood Simptome Tyding / uitslag Sonde Besef Realisering Wil lewe, nie sterwe Behoefte Wil lewe, nie sterwe Heenwysing Besluit Inkoop / oortuiging Wanneer kan ons begin Johannes / Elia moment Berou Verwysing Afspraak / Behandelingsplan Sondeval / “Dominion” Jahshua se Evangelie Geloof Dringendheid Wat weer die water!
As simptome reeds jou normaal geword het Jes 3: 1 Want kyk, die Here HERE van die leërskare sal uit Jerusalem en uit Juda wegneem die stut en die steun, elke stut van brood en elke stut van water, Jes 3: 2 die held en die krygsman, die regter en die profeet en die waarsêer en die oudste; Jes 3: 3 die owerste oor vyftig en die aansienlike en die raadsman en die knap ambagsman en die ervare besweerder. Jes 3: 4 En Ek sal seuns hulle vorste maak, en moedswilliges sal oor hulle heers. Jes 3: 5 En die mense sal mekaar verdruk, man teen man, en die een teen die ander; die seun sal die grysaard, die veragtelike sal die agbare stormloop. Jes 3: 6 As ‘n man sy broer aangryp in die huis van sy vader en sê: Jy het ‘n kleed, jy moet owerste oor ons wees, en laat hierdie ingestorte puinhoop onder jou toesig wees— Jes 3: 7 dan sal hy in dié dag uitroep en sê: Ek kan geen geneesheer wees nie, nie en in my huis is geen brood en geen kleed nie; maak my nie ‘n owerste van die volke nie. Jes 3: 8 Want Jerusalem het gestruikel, en Juda het geval; want hulle tong en hulle dade is teen JAHWEH om sy oë, vol heerlikheid, te trotseer. Jes 3: 9 Die uitdrukking van hulle gesig getuig teen hulle, en hul sonde maak hulle bekend, bekend soos Sodom, sonder om iets weg te steek Wee oor hulle siel, want hulle doen hulself kwaad aan! Jes 3: 10 Sê van die regverdige dat dit met hom goed sal gaan; want die vrug van hul handelinge sal hulle eet. Jes 3: 11 Wee die goddelose! Met hom gaan dit sleg; want wat sy hande gewerk het, sal hom aangedoen word. Jes 3: 12 Die drywers van my volk is kinders, en vroue heers oor hulle. o My volk, jou leiers is verleiers, en die weg wat jou pad moes wees, het hulle tot ‘n dwaalweg gemaak Jes 3: 13 Die HERE staan daar om ‘n regstryd te voer: Hy tree op om die volke te vonnis.
Hoekom word hul nie gesond nie? Jer 8: 15 Hulle wag op vrede, maar daar is niks goeds nie; op ‘n tyd van beterskap, maar kyk, daar is verskrikking Jer 8: 17 Want kyk, Ek stuur slange, basiliske onder julle waarteen daar geen beswering is nie, nie en hulle sal julle byt, spreek JAHWEH. Jer 8: 18 Ag, kon ek my maar opvrolik in kommer! My hart is krank in my. Jer 8: 19 Daar is die hulpgeroep van die dogter van my volk uit ‘n baie ver land: Is JAHWEH nie in Sion nie? Of is sy Koning nie daarin nie? Waarom het hulle My geterg met hulle gesnede beelde, met vreemde, nietige afgode? Jer 8: 20 Die oes is verby, die somer is ten einde, en óns is nie verlos nie! Jer 8: 21 Vanweë die verbreking van die dogter van my volk is ek gebreek, is ek in die rou; verbaasdheid het my aangegryp. Jer 8: 22 Is daar geen balsem in Gílead nie? Of is daar geen geneesheer nie? Want waarom het die genesing van die dogter van my volk nie tot stand gekom nie?
Doofheid, blindheid, lamheid, kreupelheid – ernstige simptome Esg 18: 25 Tog sê julle: julle Die weg van die Here is nie reg nie Hoor tog, o huis van Israel! Is my weg nie reg nie? Is júlle weë nie onreg nie? Opn 3: 17 Want jy sê: Ek is ryk en het verryk geword en het aan niks gebrek nie; en jy weet nie dat dit jy is wat ellendig en beklaenswaardig en arm en blind en naak is nie Luk 4: 18 Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring Hy het My gestuur om die wat verbryseld van hart is, te genees; genees Luk 4: 19 om aan gevangenes vrylating te verkondig en aan blindes herstel van gesig; gesig om die wat gebroke is, in vryheid weg te stuur; stuur om die aangename jaar van die Here aan te kondig Jes 29: 18 En in dié dag sal die dowes Skrifwoorde hoor, hoor en uit donkerheid en duisternis sal die oë van die blindes sien Jes 29: 19 En die ootmoediges sal vreugde op vreugde smaak in JAHWEH, en die behoeftiges onder die mense sal juig in die Heilige van Israel. Mat 11: 4 En Jahshua het geantwoord en vir hulle gesê: Gaan vertel aan Johannes wat julle hoor en sien: Mat 11: 5 blindes sien weer en kreupeles loop, loop melaatses word gereinig en dowes hoor, hoor dooies word opgewek en aan armes word die evangelie verkondig Mat 11: 6 En salig is elkeen wat aan My nie aanstoot neem nie
Want hul reken hulself nie as sieklik nie – dus soek hul geen genesing nie Mar 2: 16 En toe die skrifgeleerdes en die Fariseërs Hom saam met die tollenaars en sondaars sien eet, sê hulle vir sy dissipels: Wat is dit dat Hy saam met die tollenaars en sondaars eet en drink? Mar 2: 17 En toe Jahshua dit hoor, sê Hy vir hulle: Die wat gesond is, het die geneesheer nie nodig nie, maar die wat ongesteld is. Ek het nie gekom om regverdiges te roep nie, maar sondaars tot bekering Ons sien dus volgens Jahshua se metafoor dat onbekeerdheid as siekte gestel word. Ons kan dus sê as onbekeerdheid soos siekte gesien word, dan is sonde die simptoom, en die ewige verderf die dood. Joh 12: 39 Daarom kon hulle nie glo nie, omdat Jesaja óók gesê het: Joh 12: 40 Hy het hulle oë verblind en hulle hart verhard, verhard sodat hulle nie met die oë sou sien en met die hart verstaan en hulle bekeer en Ek hulle genees nie. Joh 12: 41 Dit het Jesaja gesê toe hy sy heerlikheid gesien en van Hom gespreek het. Joh 12: 42 Maar tog het selfs baie van die owerstes in Hom geglo; geglo maar ter wille van die Fariseërs het hulle dit nie bely nie, nie om nie uit die sinagoge geban te word nie. Joh 12: 43 Want hulle het die eer van die mense meer liefgehad as die eer van God
Wet gekom sodat sonde meer sou word Rom 5: 18 Daarom dan, net soos dit deur een misdaad vir alle mense tot veroordeling gekom het, so ook is dit deur een daad van geregtigheid vir alle mense tot regverdigmaking van die lewe. Rom 5: 19 Want soos deur die ongehoorsaamheid van die een mens baie tot sondaars gestel is, so sal ook deur die gehoorsaamheid van die Één baie tot regverdiges gestel word. Rom 5: 20 Maar die wet het daar bygekom, sodat die misdaad meer sou word; en waar die sonde meer geword het, het die genade nog meer oorvloedig geword; geword Rom 5: 21 sodat, sodat soos die sonde geheers het in die dood, so ook die genade kan heers deur die geregtigheid tot die ewige lewe deur Jahshua Christus, onse Here. Onmiskenbare simptome het die terminale siekte aan die pasiënt duidelik gemaak.
Die groot verborgenheid: ‘n Radikale behandelingsplan Luk 9: 23 En Hy sê vir almal: As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën en sy kruis elke dag opneem en My volg. Luk 9: 24 Want elkeen wat sy lewe wil red, sal dit verloor; verloor maar elkeen wat sy lewe om My ontwil verloor, hy sal dit red As jy genees wil word van die dood, sterf eers. En die Gees wat in jou gegee word sal jou opwek tot lewe wat nooit weer gebonde is aan die dood nie. As Jahshua nie dood kon oorwin nie (en daardeur ook vir ons die selfde oorwinning kon gee nie), sou hierdie briljante behandeling nooit ‘n opsie gewees het nie.
Waar het die weë geskei Geboorte van ‘n nuwe geesmens Konsepsie van die mens Onder die orde van Aaron, die wet van Moses Volgens die Priester Koning orde van Melgisedek (Rom 6; Rom 10: 4 ) Fisies gesimboliseer deur die doop, doop ‘n getuienis van aanvaarding – ek sterf, en ek sal lewe (as deposito ontvang ek nou reeds die Gees in my hart) (Rom 6: 8 ) Dood van die liggaam (Heb 7: 11 & 12, ) Dood van die gevalle gees in die mens Domicilium citandi vir die Slawerny (“Dominion”) Vernuwing van jou siel – onder “dominion” van die Heilige Gees (Efs 4: 23 )
Wedergeboorte is eensklaps, vernuwing is voortdurend. Efs 4: 20 Maar julle het Christus nie so leer ken nie, Efs 4: 21 as julle ten minste van Hom gehoor het en in Hom onderrig is soos die waarheid is in Jahshua: Efs 4: 22 dat julle, wat die vorige lewenswandel betref die oue mens moet aflê wat deur die begeerlikhede van die verleiding te gronde gaan, gaan Efs 4: 23 en dat julle vernuwe moet word in die gees van julle gemoed Efs 4: 24 en julle met die nuwe mens moet beklee wat na God geskape is in ware geregtigheid en heiligheid ‘n Nuwe gees in jou binneste in een oomblik, maar jou siel neem tyd om te verander na die nuwe beeld van ‘n mens deur Gees gevorm. Die ou sielsvorm wat volgens die vlees se “dominion” domineer was, word stuk vir stuk afgebreek, terwyl nuwe en heerlike strukture opgebou word onder “dominion” van die Meester – jy is gered, jy word verander.
Genesing is slegs vir die wat besef dat hul siek is. Alle mense het ‘n terminale siekte, maar nie almal besef dit nie. Baie mense wat dit besef, het nie die goeie nuus gehoor, dat ‘n radikale behandelingsplan die weg na lewe weer oopgemaak het. Vir die wat besef, en ook gehoor het, en dit glo – vir hulle spring ‘n nuwe dringendheid in hul siel op, om te lewe – hul wil onmiddellik met behandeling begin. “…wat weer die water dat ek nou gedoop word? ”
‘n Daad is die sterkste vorm van getuienis – die doop is ‘n daad van absolute getuienis teenoor magte en owerhede. Dit is heenwysend na ‘n geestelike werklikheid. Die doop in die naam van Jahshua is die siel se manier om kennis te gee aan die liggaam, dat daar ‘n sterfte was van een, en ‘n geboorte van ‘n ander.
Amen
- Slides: 18