Selfstandige Naamwoorde noun 1 Eienaam n woord wat

  • Slides: 13
Download presentation
Selfstandige Naamwoorde (noun)

Selfstandige Naamwoorde (noun)

1. Eienaam: • ‘n woord wat met ‘n hoofletter geskryf word • ‘n Naam

1. Eienaam: • ‘n woord wat met ‘n hoofletter geskryf word • ‘n Naam • Bv. Kersfees, Piet 2. Soortnaam: • Kan getel word • Gesien en aan gevat word • Bv. skool, bank, hoed 3. Massanaam/stofnaam: • Kan nie getel word nie • Bv. geld, goud, water

4. Maatnaam: • Meet iets • Bv. ‘n sak sout, emmer water 5. Versamelnaam:

4. Maatnaam: • Meet iets • Bv. ‘n sak sout, emmer water 5. Versamelnaam: • ‘n Trop skape • ‘n Skool visse • ‘n Bundel gedigte 6. Abstrakte selfstandige naamwoord: • ‘n Gevoel • Bv. Liefde, haat

Byvoeglike Naamwoorde (adjektief) ØBeskryf die woord / Selfstandige naamwoord

Byvoeglike Naamwoorde (adjektief) ØBeskryf die woord / Selfstandige naamwoord

1. Verbuiging Bv. Die (hoog) boom is groen Ø Die hoë boom is groen.

1. Verbuiging Bv. Die (hoog) boom is groen Ø Die hoë boom is groen. MAAR: Die lang seun -Die seun is lank

2. Letterlik & Figuurlik Ø As die woord nie verbuig kan word nie en

2. Letterlik & Figuurlik Ø As die woord nie verbuig kan word nie en dit kry ‘n e word die woord FIGUURLIK gebruik Bv. Ryk mense Taai vleis Bitter koffie Blou hemp - Ryke verbeelding Taaie volharding - Bittere teleurstelling Blou Maandag

NB! 3. Intensiewe vorm Ø ONTHOU: alle intensiewe vorme is een woord behalwe wawyd

NB! 3. Intensiewe vorm Ø ONTHOU: alle intensiewe vorme is een woord behalwe wawyd oop Bv. Die (baie vol) saal was warm – Stampvol Die houer is (baie vol) - Propvol

4. Trappe van vergelyking Stellende trap Vergrotende trap Oortreffende trap Goed Mooi Los Beter

4. Trappe van vergelyking Stellende trap Vergrotende trap Oortreffende trap Goed Mooi Los Beter Mooier Losser die beste Mooiste Losste Ø Let op: spelling die agtervoegsel MAAR: Tevrede meer tevrede mees tevrede Ø Omdat die woord op ‘n –e eindig gebruik ons - meer en - mees

OPPAS!!! Dit was die mees wonderlikste vakansie van my lewe. ‘N GROOT BLAPS! Ø

OPPAS!!! Dit was die mees wonderlikste vakansie van my lewe. ‘N GROOT BLAPS! Ø Twee groepe: -attributief: voor die s. nw. Die mooi meisie. -predikatief: na die s. nw. Die meisie is mooi. Moontlike vraag: Voltooi die sinne deur die korrekte woord(e) tussen hakies in te vul / ontbrekende woord(e) in te vul

Woord Alleen Blind Doof Flou Oud Intensiewe vorm Stoksielalleen Stokblind Stokdoof Stokflou stokoud Woord

Woord Alleen Blind Doof Flou Oud Intensiewe vorm Stoksielalleen Stokblind Stokdoof Stokflou stokoud Woord Arm Maer Dronk Kwaad Dood Intensiewe vorm Brandarm Brandmaer Smoordronk Smoorkwaad Morsdood

Woord Bang Bleek Eerlik Gelukkig Moeg Onskuldig Seker Swak Tevrede Skaam Lekker Intensiewe vorm

Woord Bang Bleek Eerlik Gelukkig Moeg Onskuldig Seker Swak Tevrede Skaam Lekker Intensiewe vorm Doodbang Dood(s)bleek Doodeerlik Doodgelukkig Doodmoeg Doodonskuldig Doodseker Doodswak Doodtevrede Doodskaam Doodlekker

Woord Leeg Intensiewe Vorm Dolleeg Lam Intensiewe vorm Boeglam Lelik Skreeulelik Lig Veerlig Lewendig

Woord Leeg Intensiewe Vorm Dolleeg Lam Intensiewe vorm Boeglam Lelik Skreeulelik Lig Veerlig Lewendig Nakend Nodig Nuut Springlewendig Poedelnakend Broodnodig Splinternuut Lui Mak Mooi Nat Vreklui Hondmak Wondermooi Papnat Reguit Skoon Skraal Soet Swaar Warm Pylreguit Silwerskoon Beeldskoon Rietskraal Stroopsoet Loodswaar Vuurwarm Rond Ryk Ryp Snel Suur Verlief Vaal Koeëlrond Skatryk Papryp Blitssnel Asynsuur Doodverlief Asvaal

Woord Intensiewe vorm Jonk Intensiewe Vorm Bloedjonk Rooi Bloedrooi Weinig Bloedweinig Beroemd Min Dig

Woord Intensiewe vorm Jonk Intensiewe Vorm Bloedjonk Rooi Bloedrooi Weinig Bloedweinig Beroemd Min Dig Droog Wêreldberoemd Bloedmin Potdig Kurkdroog Bitter Blou Dik Donker Galbitter Potblou Trommeldik Pikdonker Koud Hoog Fris Geel Graag Yskoud Hemelhoog Perdfris Goudgeel Dolgraag Wit Spierwit Klein Helder Fyn Hard Dun Vet Groen Piepklein Kristalhelder Piekfyn Kliphard Plankdun Spekvet Grasgroen