SELFHELP Skool van GEBED LUKAS 11 1 Jesus
SELFHELP Skool van GEBED
LUKAS 11: 1 Jesus was êrens op 'n plek besig om te bid. Toe Hy klaar was, sê een van sy dissipels vir Hom: “Here, leer ons bid, soos Johannes ook sy volgelinge geleer het. ” • Baie belangrik – die teorie van gebed!! • Nog belangriker – die praktyk van gebed!! • Uitgangspunt: Om meer teorie te leer terwyl jy besig is met die doen • Grootste worsteling: Om nooit aan die gang te kom en aan die gang te bly nie …
Inleidend • Nie volledige Bybelse leerstellige oor gebed • Motivering: Lees soveel as moontlik oor gebed (Vlamvat-literatuur) • Wat is gebed? • • Nie ‘n menslike ‘vaardigheid’ om aan te leer nie - verhouding Nie ‘n ‘instrument’ in die mens se hande waarmee jy iets bewerk nie Verhoudings-handeling / kontak van ‘n gelowige met die lewende God - Vader Jy doen nie IETS met gebed nie, jy kommunikeer met IEMAND • Gebedskool: Vir ‘n tyd lank spesifiek fokus en ‘n werkswyse ‘in-oefen’ • Doel: Dit moet ‘n ‘gewoonte’ / lewenspraktyk / dissipline word
E R A W E D R A H
SKOOL VAN GEBED HARDEWARE WANNEER? BENODIGHEDE WAAR? WIE? HOE LAAT? TUIS SOLO HOE GEREELD? ANDER PLEK GROEP HOE LANK?
TYD? • Jesus se gewoonte • Met God wandel – Henog • Hoe vorm ‘n gewoonte? • Prioriteit? • Vaste afspraak – met God • Van MOET na WIL … • Ingeskryf in jou DAGBOEK • Persoonlike lewensritme?
TYD? • Jou beste tyd … • Sal ‘n opoffering vra … • Om ‘n dissipel te wees • Moet gewoonte word!!! • Ondersteuning van wie? • Hoe gereeld? Te … X • Hoe lank? Te … X • RUIMTE VIR GROEI …
PLEK? • Geen voorskrif in Bybel • Enige plek (Ja en Nee) • Afsondering (Jesus) • Tuis – plekkie inrig • Ander plek of plekke • Kerk / natuur / veiligheid! • Afwisseling • Solo afsondering • Doelgerigte beplanning
WIE? • Onthou: Solo / alleen-tyd • Ondersteuning noodsaaklik • Fokusgroep / koinonia • Geloofsondersteuning • Volharding
E R A W E T G A S
BENODIGHEDE • PERSOONLIKE geloofsverryking / JOU EIE pelgrimstog • Bybel / Psalmboek / Liedboek / Toerustings-fokus-materiaal • Persoonlike gebedsbehoeftes • VOORBIDDING • Eie gesin / nabye familie – broers en susters / skoonfamilie / res • Geloofsfamilie / wyk / selgroep / gemeente / kerkverband … vervolgdes … onbereiktes … die laaste een wat tot geloof moet kom • Gemeenskap / Provinsie / Land / Wêreld • Uitdra van die Evangelie / Sendelinge / werk ter wille van die onbereiktes • Ander: Spesifieke sake / mense wat nou op jou hart is
PERSOONLIK - JOU EIE pelgrimstog • Jou eie geestelike dagboek / aantekeningboek • Bybel (Verkieslik ‘n blaai-Bybel) met boekmerke en ‘onthougoedjies’ • Psalmboek / Liedboek (ook op selfoon beskikbaar) – geestelike musiek • Eie toerustings-fokus-materiaal (Dagstukkies / boek / iets anders) • Jou unieke roetekaart / kompas / aantekeninge van jou ‘wandel met God’ Evaluering van geestelike groei
VOORBIDDING • Eie gesin / nabye familie – broers en susters / skoonfamilie / res • Spesiale foto-album / Beplanning!! / Inligting verkry – watter dag? • Geloofsfamilie / wyk / kleingroep / gemeente / kerkverband / ander kerke … vervolgde Christene wêreldwyd • Nuusbrief / Beplanning!! / Kerknuus / Geopende Deure. . . • Gemeenskap / Provinsie / Land / Wêreld • Beplanning!! • Uitdra van die Evangelie / Sendelinge / onbereiktes • Spesifieke sake / mense wat nou op jou hart is • Ek sal vir jou bid! • Nie volledige lys – persoonlike ontwikkeling en groei
PERSOONLIKE BEPLANNING • Evaluering van geestelike groei? • Eie toerustings-fokus-materiaal? ‘n Voorstel!! • Tyd en Plek? • Wie gaan my ondersteun / Wie gaan ek ondersteun? • Benodighede om bymekaar te maak? • Kontrolelys invul • Pad vorentoe binne gemeente-groep? • Persone wat belangstel om van hierdie aanbieding iets groters te maak?
- Slides: 20