SAN TRANSDANS SY MENSE KYK MOOI HIERNA JY

  • Slides: 14
Download presentation
SAN TRANSDANS & SY MENSE KYK MOOI HIERNA … JY MOET VOORBEREI VIR ‘N

SAN TRANSDANS & SY MENSE KYK MOOI HIERNA … JY MOET VOORBEREI VIR ‘N AANBIEDING

DIT IS WAAR DIE SAN OORSPRONKLIK GELEEF HET DIE KALAHARIWOESTYN Die SAN word bestempel

DIT IS WAAR DIE SAN OORSPRONKLIK GELEEF HET DIE KALAHARIWOESTYN Die SAN word bestempel as een van die oudste kulture in die wêreld en dateer ‘n honderd duisend jaar terug

Daar is ‘n klein aantal SAN afstammelinge wat nog in die Kalahariwoestyn woon

Daar is ‘n klein aantal SAN afstammelinge wat nog in die Kalahariwoestyn woon

Die ‘San’ Boesman van die Kalahariwoestyn Praat van twee ‘hongers’ Daar is die Groot

Die ‘San’ Boesman van die Kalahariwoestyn Praat van twee ‘hongers’ Daar is die Groot Honger en daar is die Klein Honger

Die Klein Honger wil kos vir die maag hê maar die Groot Honger… is

Die Klein Honger wil kos vir die maag hê maar die Groot Honger… is grootste honger van almal dis die honger vir betekenis….

Daar is ten einde slegs een ding wat die mens diep verbitterd maak en

Daar is ten einde slegs een ding wat die mens diep verbitterd maak en dit is ‘n lewe sonder betekenis

Hoe goed bevredig jy albei jou hongers? Wat sal jy vandag doen om te

Hoe goed bevredig jy albei jou hongers? Wat sal jy vandag doen om te verseker dat jy iets doen om JOU Groot honger te bevredig?

Kan JY oorleef in hierdie tipe omgewing Leef uit die veld ? (Geen big

Kan JY oorleef in hierdie tipe omgewing Leef uit die veld ? (Geen big Mac's / KFC !!!)

DIT IS DIE LEWE VAN DIE SAN BOESMAN VAN WIE ONS LEER… PROBEER OM

DIT IS DIE LEWE VAN DIE SAN BOESMAN VAN WIE ONS LEER… PROBEER OM TE VERSTAAN!

DOEL VIR DIE DANS Dit is deel van hul godsdiens soekend na kennis –

DOEL VIR DIE DANS Dit is deel van hul godsdiens soekend na kennis – die ‘Groot Honger’ – die betekenis van lewe n Dit maak die siekes gesond – maak die slegte geeste gelukkig sodat hulle nie die lewendes kan skade berokken nie n Dit verenig die gemeenskap n Dit betrek die bo-natuurlike in hulle aardse lewe n Dit is ‘n deel van hulle jag ervaring n

KLERE/ REKWISIETE n n n Tradisioneel het die Boesman nie veel klere gedra nie

KLERE/ REKWISIETE n n n Tradisioneel het die Boesman nie veel klere gedra nie Materiaal is van diervelle gemaak Ornamente word gemaak van krale, volstriusdop, diere beendere, tande & kloue Die mans dra ‘n velsak wat al hulle besittings bevat Mans gebruik ‘n jagboog, stok / diere stertkwaste Rattels word om die enkels gedra

DANSBEWEGINGS n n n Die mans stamp die aarde ritmies in ‘n sirkelvormige patroon

DANSBEWEGINGS n n n Die mans stamp die aarde ritmies in ‘n sirkelvormige patroon om die vroue Wanneer die musiek die klimaks bereik, begin die dansers op albei bene hop Hulle buig die torso vorentoe in reghoeke met die bene Die arms is vorentoe uitgestrek of op beide heup Die shaman is betrokke by bewegings om mense gesond te maak

MUSIEK / BEGELEIDING n n n Die vroue is hoofsaaklik verantwoordelik vir handeklap en

MUSIEK / BEGELEIDING n n n Die vroue is hoofsaaklik verantwoordelik vir handeklap en sing Die mans vergesel die vroue, sing in harmonie Die mans se voetstampe in die dans dra by tot die ritme Rattels om die mans se enkels dra by om klank voort te bring Die Sharman se skerp gille is deel van die dans

GEVOLGTREKKING DIE SAN IS DIEP SPIRITUELE MENSE EN GEMOEID MET DIE NATUUR HIERDIE DANS

GEVOLGTREKKING DIE SAN IS DIEP SPIRITUELE MENSE EN GEMOEID MET DIE NATUUR HIERDIE DANS VERTEENWOORDIG EEN VAN DIE MANIERE HOE HULLE MET HUL VOORVADERS EN DIE AARDE KENNIS MAAK