S J Pretorius skryf dikwels oor die sirkus

  • Slides: 13
Download presentation
S. J Pretorius skryf dikwels oor die sirkus. In sy gedig “Harlekyn vir die

S. J Pretorius skryf dikwels oor die sirkus. In sy gedig “Harlekyn vir die Dieretuin” is die apie die hanswors, maar in hierdie gedig is die mens self die hanswors S. J. Pretorius Hanswors

Die Hanswors Oor sy afsigtelike boggel En kromheid, het hul hom gekoggel; En bitterder

Die Hanswors Oor sy afsigtelike boggel En kromheid, het hul hom gekoggel; En bitterder was hul venyn As sy vergroeide ruggraatpyn. Tussen diere in ‘n hoek Het hy die eensaamheid gesoek: “Met klere gedurig gaar is, Wat doen die vent met sy salaris? ”

Hy’t maandeliks by die poskantoor ‘n brief gepos en gelees By dierkratte, oor en

Hy’t maandeliks by die poskantoor ‘n brief gepos en gelees By dierkratte, oor en oor: “Sou daar tog êrens iemand wees? ” En daardie ewige reuk en drank: Nie een sou huil as hy bedank, Maar waar hy in die sirkustent Aapagtig teen die firmament, Hoog teen die takelwerk, kon klouter, Die dood uittart, en, klein kabouter, Sy duiwelstreke uithaal onder Dat almal skater vir die wonder, Is hy, hoeseer verag, verlate, Nog deur die baas beskou as bate.

Toe het ‘n brief gekom eendag. . . Hy’t oor die bed gebuk, verblind,

Toe het ‘n brief gekom eendag. . . Hy’t oor die bed gebuk, verblind, Terwyl ‘n boggelvroutjie, sag, Sterwend fluister: “Dankie my kind. . . ”

Die Hanswors Uitsteltegniek: Leser gril saam met die mense. Hy “sien” die boggel Oor

Die Hanswors Uitsteltegniek: Leser gril saam met die mense. Hy “sien” die boggel Oor sy afsigtelike boggel (ghastly hump) En kromheid, het hul hom gekoggel (mocked); En bitterder was hul venyn (venomousness) As sy vergroeide ruggraatpyn (pain from his spine). Vergelyking: hulle spot word met sy pyn vergelyk Tussen diere in ‘n hoek Het hy die eensaamheid gesoek: “Met klere gedurig gaar is, Wat doen die vent met sy salaris? ” Direkte Rede: Dit is wat mense vir hom sê. Vent (negatiewe woord) dui op verwerping Teenstelling/kontras Diere aanvaar hom, maar nie mense nie

Kommunikeer met iemand? Hy’t maandeliks by die poskantoor • Hy voel weer veilig by

Kommunikeer met iemand? Hy’t maandeliks by die poskantoor • Hy voel weer veilig by diere ‘n brief gepos en gelees • Herhaling: wek jammerte/meegvoel By dierkratte, oor en oor: “Sou daar tog êrens iemand wees? ” Direkte Vraag dui op die ongeloof van die hanswors en slegte selfbeeld. Hy twyfel dat iemand vir hom sal omgee en liefhê

Progressie: En daardie ewige reuk en drank: vervreemding van leser Nie een sou huil

Progressie: En daardie ewige reuk en drank: vervreemding van leser Nie een sou huil as hy bedank, Maar waar hy in die sirkustent Aapagtig (apelike) teen die firmament, Hoog teen die takelwerk (rig work), kon klouter (climb), Die dood uittart, en, klein kabouter (small like a dwarf), Sy duiwelstreke uithaal onder Hy is wel goed in sy werk Dat almal skater vir die wonder, Is hy, hoeseer verag, verlate, (is he, how much despised, alone) Nog deur die baas beskou as bate. (still considered an asset by his boss) Metafoor: soos ‘n duiwel Kontras: hy word gehaat en vvermy, maar is ‘n aanwins vir die sirkus

Beletselteken dui op tyd wat verby is Toe het ‘n brief gekom eendag. .

Beletselteken dui op tyd wat verby is Toe het ‘n brief gekom eendag. . . Hy’t oor die bed gebuk, verblind, Terwyl ‘n boggelvroutjie, sag, Sterwend fluister: “Dankie my kind. . . ” Trane in sy oë Hy is iemand se kind. Hy word aanvaar deur iemand. “Dankie my kind”. . . Direkte rede nou positief. Ons weet nie waarvoor sy dankbaar is nie

5 Strofes 26 Reëls Leestekens: belangrike gedeeltes te laat uistaan Tipografie

5 Strofes 26 Reëls Leestekens: belangrike gedeeltes te laat uistaan Tipografie

Rym �Strofe 1, 2, 3 = Paarrym (aabb) �Strofe 5 = Kruisrym (abab)

Rym �Strofe 1, 2, 3 = Paarrym (aabb) �Strofe 5 = Kruisrym (abab)

 • Die hanswors wat almal laat lag en vermaak by die sirkus word

• Die hanswors wat almal laat lag en vermaak by die sirkus word deur die samelewing uitgestoot, vermy en verwerp • Die hanswors wat ander laat lag, ervaar intense hartseer Ironie

Die lyding van die wat sukkel en gebreklikes as gevolg van die onmenslikheid van

Die lyding van die wat sukkel en gebreklikes as gevolg van die onmenslikheid van sy medemens Stemming (mood): Depressief, swaarmoedig. Tema