Romeine 12 2 Julle moenie aan hierdie sondige

  • Slides: 40
Download presentation

Romeine 12: 2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat

Romeine 12: 2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak is. ” AFR 83

Hoekom is jou denke dan so belangrik?

Hoekom is jou denke dan so belangrik?

1. Ek moet my gedagtes fokus op die regte dinge.

1. Ek moet my gedagtes fokus op die regte dinge.

Proverbs 4: 23 (TEV) “Be careful how you think; your life is shaped by

Proverbs 4: 23 (TEV) “Be careful how you think; your life is shaped by your thoughts. ”

2. Omdat my gedagtes is die oorlogsfront is waar ek aangeval word met sondige

2. Omdat my gedagtes is die oorlogsfront is waar ek aangeval word met sondige gedagtes.

Romans 7: 22 -23 (LB) “I love to do God’s will so far as

Romans 7: 22 -23 (LB) “I love to do God’s will so far as my new nature is concerned; but there’s something else deep within me that is at war with my mind and wins the fight and makes me a slave to the sin within me. In my mind I want to be God’s servant, but instead I find myself still enslaved to sin. ”

3. Want dit is die sleutel tot vrede en geluk.

3. Want dit is die sleutel tot vrede en geluk.

Wat jy ookal aandag gee word jy.

Wat jy ookal aandag gee word jy.

Romeine 8: 6 (Afr 83) Die dinge waarmee die sondige natuur van die mens

Romeine 8: 6 (Afr 83) Die dinge waarmee die sondige natuur van die mens hom besig hou, loop uit op die dood, maar die dinge waarmee die Gees Hom besig hou, bring lewe en vrede.

Die vyand kan nie jou gedagtes beheer nie. God sal ook nie jou gedagtes

Die vyand kan nie jou gedagtes beheer nie. God sal ook nie jou gedagtes beheer nie. Net jy kan jou gedagtes beheer.

Die verskil tussen 'n onbeheerde & beheerde gedagtes is: Spanning teenoor Gemoedsrus Druk teenoor

Die verskil tussen 'n onbeheerde & beheerde gedagtes is: Spanning teenoor Gemoedsrus Druk teenoor Vrede. Konflik & Chaos teenoor Vertroue Stres teenoor Sterkte

3 Daaglikse Keuses vir Gesonde Denke

3 Daaglikse Keuses vir Gesonde Denke

1. Bevry jou gedagtes met waarheid

1. Bevry jou gedagtes met waarheid

Matthew 4: 4 (Afr 83) Maar Hy antwoord: “Daar staan geskrywe: ’n Mens leef

Matthew 4: 4 (Afr 83) Maar Hy antwoord: “Daar staan geskrywe: ’n Mens leef nie net van brood nie maar van elke woord wat uit die mond van God kom. ”

Wanneer? Die hele tyd.

Wanneer? Die hele tyd.

Psalm 119: 147 (Afr 83) In die oggendskemer al roep ek om hulp en

Psalm 119: 147 (Afr 83) In die oggendskemer al roep ek om hulp en stel ek my vertroue in u woord.

Psalm 119: 97 (Die Lewende Bybel) Hoe lief is ek nie vir u woord

Psalm 119: 97 (Die Lewende Bybel) Hoe lief is ek nie vir u woord nie! Dwarsdeur die dag dink ek daaroor.

Psalm 16: 7 (Afr 83) Ek sal die Here loof wat my tot die

Psalm 16: 7 (Afr 83) Ek sal die Here loof wat my tot die regte insig gebring het; selfs in die nag bly ek bewus van wat Hy my leer.

2. Bevry jou gedagtes van vernietigende denke

2. Bevry jou gedagtes van vernietigende denke

Vyande van gesonde denke: 1. Vyande van gesonde denke: 2. Enemy: Satan 3. Enemy:

Vyande van gesonde denke: 1. Vyande van gesonde denke: 2. Enemy: Satan 3. Enemy: World’s Values

Romeine 8: 5 (Die Lewende Bybel) 5 As ’n mens jou lewe inrig volgens

Romeine 8: 5 (Die Lewende Bybel) 5 As ’n mens jou lewe inrig volgens jou menslike geaardheid, dan word jy oorheers deur jou eie begeertes. Maar as ’n mens jou lewe inrig soos die Heilige Gees dit wil hê, dan word ’n mens oorheers deur die dinge wat vir die Gees belangrik is.

2 Corinthians 10: 3 -5 “Though we live in the world, we do not

2 Corinthians 10: 3 -5 “Though we live in the world, we do not wage war as the world does. The weapons we fight with are not the weapons of the world. (Our weapons) have divine power to demolish strongholds. We demolish any argument and every pretension that sets itself up against the knowledge of God, and we TAKE CAPTIVE EVERY THOUGHT to make it OBEDIENT to Christ. ”

Hoe werk versoeking?

Hoe werk versoeking?

James 1: 14 -15 (NLT( “Temptation comes from the lure of OUR OWN evil

James 1: 14 -15 (NLT( “Temptation comes from the lure of OUR OWN evil desires. These evil desires lead to evil actions, and then the evil actions lead to death. ”

James 1: 13– 15 (The Message) Don’t let anyone under pressure to give in

James 1: 13– 15 (The Message) Don’t let anyone under pressure to give in to evil say, “God is trying to trip me up. ” God is impervious to evil, and puts evil in no one’s way.

James 1: 13– 15 (The Message) 14 The temptation to give in to evil

James 1: 13– 15 (The Message) 14 The temptation to give in to evil comes from us and only us. We have no one to blame but the leering, seducing flare-up of our own lust.

James 1: 13– 15 (The Message) 15 Lust gets pregnant, and has a baby:

James 1: 13– 15 (The Message) 15 Lust gets pregnant, and has a baby: sin! Sin grows up to adulthood, and becomes a real killer.

How Temptation Works Step 1: Desire Step 2: Doubt- “Did God really say…? ”

How Temptation Works Step 1: Desire Step 2: Doubt- “Did God really say…? ” Step 3: Deception- Believing a lie of the enemy Step 4: Disobedience & Defeat

You’re free to choose what you do but you are not free to choose

You’re free to choose what you do but you are not free to choose the consequences of the things that you do.

Psalm 119: 112 (CEV( “I have made up my mind to obey your laws

Psalm 119: 112 (CEV( “I have made up my mind to obey your laws forever, no matter what. ”

3. Ek moet my gedagtes fokus op die regte dinge.

3. Ek moet my gedagtes fokus op die regte dinge.

Dink aan Jesus.

Dink aan Jesus.

2 Timothy 2: 8 (CEV) • “Keep your mind on Jesus Christ…”

2 Timothy 2: 8 (CEV) • “Keep your mind on Jesus Christ…”

Hebreërs 12: 3 (Afr 83) Hou Hom voor oë wat so ’n vyandige optrede

Hebreërs 12: 3 (Afr 83) Hou Hom voor oë wat so ’n vyandige optrede van die sondaars teen Hom verdra het. Dan sal julle nie geestelik moeg word en uitsak nie.

Dink aan ander.

Dink aan ander.

Filipense 2: 4 (AFR 1983) Julle moenie net elkeen aan sy eie belange dink

Filipense 2: 4 (AFR 1983) Julle moenie net elkeen aan sy eie belange dink nie, maar ook aan dié van ander.

Hebrews 10: 24 (NCV) “Let us think about each other and help each other

Hebrews 10: 24 (NCV) “Let us think about each other and help each other to show love and do good deeds. ” Hebr 10: 24 (AFR 1983) 24 Laat ons ook na mekaar omsien deur mekaar aan te spoor tot liefde en goeie dade.

Dink na oor die ewigheid.

Dink na oor die ewigheid.

1 Kor 2: 9 (Afr 83) Maar soos daar geskrywe staan: “Wat die oog

1 Kor 2: 9 (Afr 83) Maar soos daar geskrywe staan: “Wat die oog nie gesien en die oor nie gehoor het nie, ” en wat in die hart van ’n mens nie opgekom het nie, dit het God gereed gemaak vir dié wat Hom liefhet.