Romans Righteousness Revealed Required V Romans Righteousness Revealed

  • Slides: 29
Download presentation
Romans Righteousness Revealed & Required V

Romans Righteousness Revealed & Required V

Romans - Righteousness Revealed & Required V

Romans - Righteousness Revealed & Required V

SONDIGE NATUUR → OUE MENS → MANIFESTASIE van SONDE

SONDIGE NATUUR → OUE MENS → MANIFESTASIE van SONDE

Romeine 6: 4 ‘Ons is dus saam met Hom begrawe deur die doop in

Romeine 6: 4 ‘Ons is dus saam met Hom begrawe deur die doop in die dood, sodat net soos Christus uit die dode opgewek is deur die heerlikheid van die Vader, ons ook so in ‘n nuwe lewe kan wandel. ’

Romeine 7: 1 -26 ‘Of weet julle nie, broeders want ek spreek met mense

Romeine 7: 1 -26 ‘Of weet julle nie, broeders want ek spreek met mense wat die wet ken dat die wet oor die mens heers so lank as hy lewe nie? ’

Romeine 7: 1 -26 ‘Want die getroude vrou is deur die wet aan die

Romeine 7: 1 -26 ‘Want die getroude vrou is deur die wet aan die lewende man gebonde; maar as die man sterwe, is sy ontslae van die wet van die man. Daarom dan, as sy ‘n ander man s’n word terwyl haar man lewe, sal sy ‘n egbreekster genoem word; maar as die man sterwe, is sy vry van die wet, sodat sy nie ‘n egbreekster is as sy ‘n ander man s’n word nie. ’

Romeine 7: 1 -26 ‘So, my broeders, is julle dan ook ten opsigte van

Romeine 7: 1 -26 ‘So, my broeders, is julle dan ook ten opsigte van die wet dood deur die liggaam van Christus, om aan ‘n ander te behoort, naamlik aan Hom wat uit die dode opgewek is, sodat ons tot eer van God vrugte kan dra. ’

Romeine 7: 1 -26 ‘Want toe ons in die vlees was, het die sondige

Romeine 7: 1 -26 ‘Want toe ons in die vlees was, het die sondige hartstogte wat deur die wet kom, in ons lede gewerk om vir die dood vrugte te dra. Maar nou is ontslae van die wet waardeur ons gebonde was, aangesien ons dit afgesterf het, sodat ons dien in die nuwigheid van die Gees en nie in die oudheid van die letter nie. ’

2 Korinthiërs 3: 9 & 11 ‘Want as die bediening wat VEROORDEEL, heerlikheid was,

2 Korinthiërs 3: 9 & 11 ‘Want as die bediening wat VEROORDEEL, heerlikheid was, veel meer is die bediening wat REGVERDIG maak, oorvloedig in heerlikheid…Want as wat moes VERGAAN, met heerlikheid was, veel meer is wat moet BLY, in heerlikheid. ’

Romeine 7: 1 -26 ‘Wat sal ons dan sê? Is die wet sonde? Nee,

Romeine 7: 1 -26 ‘Wat sal ons dan sê? Is die wet sonde? Nee, stellig nie! Inteendeel, ek sou die sonde nie anders as deur die wet geken het nie; want ek sou ook die begeerlikheid nie geken het nie as die wet nie gesê het:

Romeine 7: 1 -26 Jy mag nie begeer nie. Maar die sonde het aanleiding

Romeine 7: 1 -26 Jy mag nie begeer nie. Maar die sonde het aanleiding gevind deur die gebod en in my allerhande begeerlikheid gewerk; want sonder die wet is die sonde dood. ’

Romeine 7: 7 ‘The law code had a perfectly legitimate function. Without its clear

Romeine 7: 7 ‘The law code had a perfectly legitimate function. Without its clear guidelines for right and wrong, moral behavior would be mostly guesswork. Apart from the succinct surgical command, ‘You shall not covet, ’ I could have dressed covetousness up to look like a virtue and ruined my life with it. ’

Romeine 7: 1 -26 ‘En sonder die wet het ek vroeër gelewe, maar toe

Romeine 7: 1 -26 ‘En sonder die wet het ek vroeër gelewe, maar toe die gebod kom, het die sonde weer opgelewe en ek het gesterwe. En die gebod wat die lewe moes wees, dié het vir my geblyk die dood te wees. Want die sonde het aanleiding gevind deur die gebod en my verlei en daardeur gedood. Dus is die wet heilig en die gebod is heilig en regverdig en goed. Het die goeie dan vir my die dood geword? Nee, stellig nie! Maar wel die sonde, dat dit kon blyk sonde te wees, . . ’

Romeine 7: 1 -26 ‘omdat dit deur die goeie vir my die dood bewerk,

Romeine 7: 1 -26 ‘omdat dit deur die goeie vir my die dood bewerk, sodat die sonde deur die gebod uitermate sondig kon word. ’

‘The law code started out as an excellent piece of work. What happened, though,

‘The law code started out as an excellent piece of work. What happened, though, was that sin found a way to pervert the command into a temptation, making a piece of ‘forbidden fruit’ out of it. The law code, instead of being used to guide me, was used to seduce me. Without all the paraphernalia of the law code, sin looked pretty dull and lifeless, and I went along without paying much attention to it.

But once sin got its hands on the law code and decked itself out

But once sin got its hands on the law code and decked itself out in all that finery, I was fooled, and fell for it. The very command that was supposed to guide me into life was cleverly used to trip me up, throwing me headlong. So sin was plenty alive, and I was stone dead. ’

Romeine 7: 1 -26 ‘Want ons weet dat die wet geestelik is, maar ek

Romeine 7: 1 -26 ‘Want ons weet dat die wet geestelik is, maar ek is vleeslik, verkoop onder die sonde. Want wat ek doen, weet ek nie; want wat ek wil, dit doen ek nie, maar wat ek haat, dit doen ek. En as ek doen wat ek nie wil nie, dan stem ek die wet toe dat dit goed is. Maar nou is dit nie meer ek wat dit doen nie, maar die sonde wat in my woon. ’

Romeine 7: 1 -26 ‘Want ek weet dat in my, dit wil sê in

Romeine 7: 1 -26 ‘Want ek weet dat in my, dit wil sê in my vlees, niks goeds woon nie; want om te wil, is by my aanwesig, maar om goed te doen, dit vind ek nie. Want die goeie wat ek wil, doen ek nie, maar die kwaad wat ek nie wil nie, dit doen ek. ’

Romeine 7: 1 -26 ‘Maar as ek doen wat ek nie wil nie, dan

Romeine 7: 1 -26 ‘Maar as ek doen wat ek nie wil nie, dan doen ek dit nie meer nie, maar die sonde wat in my woon. Ek vind dus hierdie wet: as ek die goeie wil doen, is die kwaad by my aanwesig. ’

Romeine 7: 1 -26 ‘Want ek verlustig my in die wet van God na

Romeine 7: 1 -26 ‘Want ek verlustig my in die wet van God na die innerlike mens; maar ek sien ‘n ander wet in my lede wat stryd voer teen die wet van my gemoed en my gevange neem onder die wet van die sonde wat in my lede is. ’

Romeine 7: 1 -26 ’So vind ek dan hierdie wet in my: ek wil

Romeine 7: 1 -26 ’So vind ek dan hierdie wet in my: ek wil die goeie doen, maar al wat ek doen, is die slegte. Diep in my wese vind ek vreugde in die wet van God, maar ek vind in my doen en late ’n ander wet, wat stryd voer teen die wet van my gees. Dit maak my ’n gevangene van die wet van die sonde wat in my doen en late aan die werk is. ’

Romeine 7: 1 -26 ‘Ek, ellendige mens! Wie sal my verlos van die liggaam

Romeine 7: 1 -26 ‘Ek, ellendige mens! Wie sal my verlos van die liggaam van hierdie dood? ’

Romeine 7: 1 -26 ‘Ek dank God deur Jesus Christus, onse Here! So dien

Romeine 7: 1 -26 ‘Ek dank God deur Jesus Christus, onse Here! So dien ek self dan wel met die gemoed die wet van God, maar met die vlees die wet van die sonde. ’

‘The answer, thank God, is that Jesus Christ can and does. He acted to

‘The answer, thank God, is that Jesus Christ can and does. He acted to set things right in this life of contradictions where I want to serve God with all my heart and mind, but am pulled by the influence of sin to do something totally different. ’

2 Korinthiërs 5: 21 ‘Want Hy het Hom wat geen sonde geken het nie,

2 Korinthiërs 5: 21 ‘Want Hy het Hom wat geen sonde geken het nie, sonde vir ons gemaak, sodat ons kan word geregtigheid van God in Hom. ’

Christ died THROUGH the law TO the law.

Christ died THROUGH the law TO the law.

Romeine 7: 4 ‘So, my broeders, is julle dan ook ten opsigte van die

Romeine 7: 4 ‘So, my broeders, is julle dan ook ten opsigte van die wet dood deur die liggaam van Christus, om aan ‘n ander te behoort, naamlik aan Hom wat uit die dode opgewek is, sodat ons tot eer van God vrugte kan dra. ’

2 Petrus 3: 13 ‘Maar ons verwag volgens sy belofte nuwe hemele en ‘n

2 Petrus 3: 13 ‘Maar ons verwag volgens sy belofte nuwe hemele en ‘n nuwe aarde waarin geregtigheid woon. ’

Romans Righteousness Revealed & Required V

Romans Righteousness Revealed & Required V