Romans Righteousness Revealed Required II Romans Righteousness Revealed

  • Slides: 33
Download presentation
Romans Righteousness Revealed & Required II

Romans Righteousness Revealed & Required II

Romans - Righteousness Revealed & Required II Sedert die begin van die skepping kan

Romans - Righteousness Revealed & Required II Sedert die begin van die skepping kan alle mense God se onsigbare dinge sien en verstaan deur eenvoudig na die geskape dinge, die natuur te kyk, selfs die feit dat God ewig en sowerein is, daarom het niemand ‘n verskoning om God nie te ken en te dien nie…

Romeine 2: 1 -29 ‘Daarom is jy, o mens wat oordeel, wie jy ook

Romeine 2: 1 -29 ‘Daarom is jy, o mens wat oordeel, wie jy ook mag wees, sonder verontskuldiging; want waarin jy ‘n ander oordeel, veroordeel jy jouself; want jy wat oordeel, doen dieselfde dinge. ’

Romeine 2: 1 -29 ‘En ons weet dat die oordeel van God na waarheid

Romeine 2: 1 -29 ‘En ons weet dat die oordeel van God na waarheid is oor die wat sulke dinge doen. En meen jy, o mens wat hulle oordeel wat sulke dinge doen, en dit self doen, dat jy die oordeel van God sal ontvlug? Of verag jy die rykdom van sy goedertierenheid en verdraagsaamheid en lankmoedigheid, omdat jy nie besef dat die goedertierenheid van God jou tot bekering wil lei nie? ’

Romeine 2: 1 -29 ‘Maar ooreenkomstig jou verhardheid en onbekeerlike hart vergader jy vir

Romeine 2: 1 -29 ‘Maar ooreenkomstig jou verhardheid en onbekeerlike hart vergader jy vir jou toorn as ‘n skat in die dag van die toorn en die openbaring van die regverdige oordeel van God wat elkeen sal vergeld na sy werke: aan die wat deur volharding in goeie werke heerlikheid, eer en onverganklikheid soek - die ewige lewe;

Romeine 2: 1 -29 maar aan die wat eiesinnig en aan die waarheid ongehoorsaam,

Romeine 2: 1 -29 maar aan die wat eiesinnig en aan die waarheid ongehoorsaam, maar aan die ongeregtigheid gehoorsaam is grimmigheid en toorn; verdrukking en benoudheid oor die siel van elke mens wat kwaad doen, oor die Jood eerste en ook oor die Griek; maar heerlikheid en eer en vrede vir elkeen wat goed doen, vir die Jood eerste en ook vir die Griek. ’

Romeine 2: 1 -29 ‘Want daar is geen aanneming van die persoon by God

Romeine 2: 1 -29 ‘Want daar is geen aanneming van die persoon by God nie. Want almal wat sonder wet gesondig het, sal ook sonder wet verlore gaan; en almal wat onder die wet gesondig het, sal deur die wet geoordeel word; omdat nie die hoorders van die wet by God regverdig is nie, maar die daders van die wet geregverdig sal word. ’

Romeine 2: 1 -29 ‘Want wanneer die heidene, wat geen wet het nie, van

Romeine 2: 1 -29 ‘Want wanneer die heidene, wat geen wet het nie, van nature dinge van die wet doen, is hulle vir hulleself ‘n wet, al het hulle geen wet nie; omdat hulle toon dat die werk van die wet in hulle harte geskrywe staan, terwyl hulle gewete saam getuienis gee en die gedagtes mekaar onderling beskuldig of ook verontskuldig, in die dag wanneer God die verborge dinge van die mense deur Jesus Christus sal oordeel, volgens my evangelie. ’

Romeine 2: 1 -29 ‘Kyk, jy dra die naam van Jood en steun op

Romeine 2: 1 -29 ‘Kyk, jy dra die naam van Jood en steun op die wet en beroem jou op God, en jy ken sy wil en onderskei die dinge waar dit op aankom, omdat jy uit die wet onderrig word, en jy is oortuig dat jy ‘n leidsman is van blindes, ‘n lig vir die wat in duisternis is, ‘n opvoeder van onverstandiges, ‘n leermeester van onervarenes, omdat jy die beliggaming van die kennis en die waarheid in die wet het –

Romeine 2: 1 -29 ‘…jy dan, wat ‘n ander leer, leer jy jouself nie?

Romeine 2: 1 -29 ‘…jy dan, wat ‘n ander leer, leer jy jouself nie? Jy wat preek dat ‘n mens nie mag steel nie, steel jy? Jy wat sê dat ‘n mens nie owerspel mag pleeg nie, pleeg jy owerspel? Jy wat ‘n afsku van die afgode het, pleeg jy tempelroof? Jy wat jou op die wet beroem, onteer jy God deur die oortreding van die wet? Want, soos geskrywe is, die Naam van God word om julle ontwil onder die heidene gelaster. ’

Romeine 2: 1 -29 ‘Want die besnydenis is wel nuttig as jy die wet

Romeine 2: 1 -29 ‘Want die besnydenis is wel nuttig as jy die wet onderhou; maar as jy ‘n oortreder van die wet is, het jou besnydenis onbesnedenheid geword. As die onbesnedene dan die verordeninge van die wet onderhou, sal sy onbesnedenheid dan nie as besnydenis gereken word nie?

Romeine 2: 1 -29 En sal hy wat van nature onbesnede is en die

Romeine 2: 1 -29 En sal hy wat van nature onbesnede is en die wet volbring, jou nie oordeel wat ondanks letter en besnydenis ‘n oortreder van die wet is nie? ’

Romeine 2: 1 -29 ‘Want nie hy is ‘n Jood wat dit in die

Romeine 2: 1 -29 ‘Want nie hy is ‘n Jood wat dit in die openbaar is nie, en nie dít is besnydenis wat dit in die openbaar in die vlees is nie; maar hy is ‘n Jood wat dit in die verborgene is, en besnydenis is dié van die hart, in die gees, nie na die letter nie. Sy lof is nie uit mense nie, maar uit God. ’

BEHOEFTE: VERGIFNIS (Straf) BEHOEFTE: BEVRYDING (Mag) ALLES GEDOEN (Verlede) WIE EK STEEDS IS (Hede)

BEHOEFTE: VERGIFNIS (Straf) BEHOEFTE: BEVRYDING (Mag) ALLES GEDOEN (Verlede) WIE EK STEEDS IS (Hede) BLOED VAN CHRISTUS (Rom 5) KRUIS VAN CHRISTUS (Rom 6) Van ‘BUITE’ vir VERGIFNIS SONDESKULD → VERGIFNIS (BLOED) JESUS SE STERWE Van ‘BINNE’ vir OORWINNING OUE MENS → OORWINNING (KRUIS) JESUS SE LEWE

Romeine 3: 1 -31 ‘Het dit dan enige voordeel om ’n Jood te wees,

Romeine 3: 1 -31 ‘Het dit dan enige voordeel om ’n Jood te wees, en het die besnydenis enige nut? Ja, baie, in allerlei opsigte. Die belangrikste is dat God sy woorde aan die Jode toevertrou het. ’

Romeine 3: 1 -31 ‘Maar wat nou as sommige nie getrou gebly het nie?

Romeine 3: 1 -31 ‘Maar wat nou as sommige nie getrou gebly het nie? Sal hulle ontrou die trou van God laat ophou? Beslis nie. Dit staan vas dat God betroubaar is en elke mens ’n leuenaar, soos daar geskrywe staan: ‘U is regverdig wanneer U uitspraak doen en U wen U saak wanneer U aangekla word. Ons verkeerde dade laat dus blyk dat God regverdig is. ’

Romeine 3: 1 -31 ‘Wat sal ons daarvan sê? Ek redeneer soos mense gewoonlik

Romeine 3: 1 -31 ‘Wat sal ons daarvan sê? Ek redeneer soos mense gewoonlik redeneer. Is God dan nie onregverdig as Hy ons straf nie? Beslis nie. Hoe sou God anders oor die wêreld kan oordeel? Maar as my leuenagtigheid die betroubaarheid van God duideliker aan die lig gebring het en so dien tot eer van God, waarom word ek dan nog as sondaar veroordeel?

Romeine 3: 1 -31 Beteken dit dat ons sê: Laat ons die verkeerde doen

Romeine 3: 1 -31 Beteken dit dat ons sê: Laat ons die verkeerde doen sodat die goeie daaruit kan voortkom? Daar is mense wat ons dit wel lasterlik in die mond lê, maar hulle kry die oordeel wat hulle verdien. ’

Romeine 3: 1 -31 ‘Waarop kom dit neer? Is ons as Jode dan beter

Romeine 3: 1 -31 ‘Waarop kom dit neer? Is ons as Jode dan beter as die ander? Glad nie, want ons het al bewys dat Jode en nie-Jode almal in die mag van die sonde is. Daar staan immers geskrywe: …’

Romeine 3: 1 -31 ‘Daar is nie een wat regverdig is nie, selfs nie

Romeine 3: 1 -31 ‘Daar is nie een wat regverdig is nie, selfs nie een nie. Daar is nie een wat verstandig is nie; daar is nie een wat na die wil van God vra nie. Almal het afgedwaal, almal het ontaard. Daar is nie een wat goed doen nie, selfs nie een nie. Hulle keel is ’n oop graf, met hulle tonge bedrieg hulle.

Romeine 3: 1 -31 Oor hulle lippe kom woorde so giftig soos slange. Hulle

Romeine 3: 1 -31 Oor hulle lippe kom woorde so giftig soos slange. Hulle mond is vol vervloeking en bitterheid. Hulle voete is vinnig om bloed te vergiet. Hulle laat ’n spoor van verwoesting en ellende agter. Die pad van vrede het hulle nie leer ken nie. Ontsag vir God het hulle nie. Dit weet ons: alles wat Moses se wet sê, sê hy vir dié wat die wet het. Niemand sal hom dus kan verweer nie, en die hele wêreld is strafwaardig voor God.

Romeine 3: 1 -31 Daarom sal geen mens op grond van wetsonderhouding deur God

Romeine 3: 1 -31 Daarom sal geen mens op grond van wetsonderhouding deur God vrygespreek word nie; inteendeel, deur die wet leer ’n mens wat sonde is. Maar nou het die vryspraak deur God waarvan die wet en die profete getuig, in werking getree. Dit is die vryspraak wat nie verkry word deur die wet te onderhou nie, maar deur in Jesus Christus te glo. God gee dit sonderskeid aan almal wat glo. ’

Romeine 3: 1 -31 ‘Almal het gesondig, en het nie deel aan die heerlikheid

Romeine 3: 1 -31 ‘Almal het gesondig, en het nie deel aan die heerlikheid van God nie, . . . ’

Romeine 3: 1 -31 maar hulle word, sonder dat hulle dit verdien, op grond

Romeine 3: 1 -31 maar hulle word, sonder dat hulle dit verdien, op grond van sy genade vrygespreek vanweë die verlossing deur Jesus Christus. ’

Efesiërs 2: 8 Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit

Efesiërs 2: 8 Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God; nie uit die werke nie, sodat niemand mag roem nie. ’

Romeine 3: 1 -31 ‘Hom het God gegee as offer wat deur sy bloed

Romeine 3: 1 -31 ‘Hom het God gegee as offer wat deur sy bloed versoening bewerk het vir dié wat glo.

Romeine 3: 1 -31 Hierdeur het God getoon wat sy vryspraak behels: Hy het

Romeine 3: 1 -31 Hierdeur het God getoon wat sy vryspraak behels: Hy het die sondes wat Hy voorheen in sy verdraagsaamheid tydelik ongestraf laat bly het, vergewe. Maar Hy het ook getoon wat sy vryspraak in die teenswoordige tyd behels: Hy oordeel regverdig deurdat Hy elkeen vryspreek wat in Jesus glo. ’

Romeine 3: 1 -31 ‘Het ons nou iets uit onsself om op te roem?

Romeine 3: 1 -31 ‘Het ons nou iets uit onsself om op te roem? Nee, dit is uitgesluit. Deur watter wet? Dié van die werke? Nee, deur dié van die geloof. Ons betoog is tog dat ’n mens vrygespreek word omdat hy glo, nie omdat hy die wet onderhou nie. Of is God net God van die Jode, nie ook van die heidennasies nie? Ja, ook van die heidennasies, want daar is net een God. Hy sal die besnedenes deur die geloof en die onbesnedenes deur dieselfde geloof vryspreek. ’

Romeine 3: 1 -31 ‘Hef ons dan deur die geloof die wet op? Beslis

Romeine 3: 1 -31 ‘Hef ons dan deur die geloof die wet op? Beslis nie. Ons laat die wet juis tot sy reg kom. ’

GEREGTIGHEID: Gr: ‘dikaiosune’ (dik-ah-yos-oonay) ‘EQUITY’, GELYKSTAANDE, nie DIESELFDE nie, maar SOOS. ONSKULDIG VERKLAAR, maar

GEREGTIGHEID: Gr: ‘dikaiosune’ (dik-ah-yos-oonay) ‘EQUITY’, GELYKSTAANDE, nie DIESELFDE nie, maar SOOS. ONSKULDIG VERKLAAR, maar ook REGTE AKSIE, maw ‘the character or quality of being right or just. ’

Romans - Righteousness Revealed & Required II We must never forget that the cross

Romans - Righteousness Revealed & Required II We must never forget that the cross of Christ was a double substitution. Jesus not only took our sins but also imparts his righteousness to us. It is not merely a transaction whereby we escape hell.

Romans - Righteousness Revealed & Required II When we repent and believe God attributes

Romans - Righteousness Revealed & Required II When we repent and believe God attributes His righteousness to us, but our own self-righteousness should also get out of the way. Paul said that when he considered his self-righteousness flowing from good works, he felt it was human dung. In the Old Testament the prophet Isaiah told Israel that their best attempts to do good, to attain righteousness by themselves was like a dirty menstrual cloth in the sight of God.

Romans Righteousness Revealed & Required II

Romans Righteousness Revealed & Required II