Rekordhouding en Prestasie Toetsing DOELGERIGTE SELEKSIE EN PRESTASIE

  • Slides: 46
Download presentation
Rekordhouding en Prestasie Toetsing

Rekordhouding en Prestasie Toetsing

DOELGERIGTE SELEKSIE EN PRESTASIE TOETSING AS DEEL VAN RASSTANDAARDE Ons moet weet wat ons

DOELGERIGTE SELEKSIE EN PRESTASIE TOETSING AS DEEL VAN RASSTANDAARDE Ons moet weet wat ons wil bereik! Selekteer dan vir die volgende: ð Uiters vrugbare skape. ð Goeie moeders wat hul lammers grootmaak sonder enige probleme. ð Viriele ramme met uitstekende dek vermoë. ð Lammers met ’n uitslag massa van 14 -25 kg (afhangend van die omgewing waarin geboer word). Dit moet van die ma af voor 5 maande geskied. ð Gemiddelde gradering van A 2 -A 3 moet behaal word teen bogenoemde massas.

VIR LAE KOSTE EN GESONDHEID 1. N. B. Toets jaarliks alle ramme vir Brucella

VIR LAE KOSTE EN GESONDHEID 1. N. B. Toets jaarliks alle ramme vir Brucella Ovis. 2. Doen ‘n kliniese ondersoek van alle teelorgane. 3. Speen skaap so ver as moontlik van dosering vir inwendige parasiete. 4. Selekteer vir trop instink 5. Doen bosluis tellings en seleksie daarvoor. 6. Geen skeer. 7. Geen sny van sterte. 8. Minimale inenting en dip. ’N MAKLIKE BESTUUR SKAAP IN ALLE OPSIGTE! GEEN BYVOEDING!!

REGISTRASIE EN LIDMAATSKAP ALLE TELERS WORD VOLLE LEDE VAN DIE GENOOTSKAP MAAR WORD DIE

REGISTRASIE EN LIDMAATSKAP ALLE TELERS WORD VOLLE LEDE VAN DIE GENOOTSKAP MAAR WORD DIE VOLGENDE KEUSES GEBIED TIPE A LEDE ð Verkoop kudde ramme en ooie alleenlik. ð Verkoop aangetekende stoet ramme en ooie. ð Kan ook op genootskaps veilings verkoop. ð Kan op alle veilings verkoop. ð Kan deelneem aan tentoonstellings ð Volle rekordhouding op die ‘Shepherd’ program of per hand. ð Geen rekordhouding nodig. ð Sluit aan by LNR. ð Geen prestasie toetsing nodig. ð Verpligte prestasie toetsing. ð Geen uitvoere toegelaat ð Mag diere, embrios en saad uitvoer. ð Mag nie deelneem aan veldram veilings nie. TIPE C LEDE TIPE B LEDE ð Kan deelneem aan tentoonstellings ð Al die voordele van Tipe B Lede ð Verkoop aangetekende, geregistreerde diere. ð Volle rekordhouding op die ‘Shepherd’ program of per hand. ð Sluit aan by LNR en Stamboek ð Verpligte prestasie toetsing.

METODES VAN IDENTIFIKASIE CC: Voorvoegsel IDENTIFIKASIE VAN SKAAP ð Tatoeër of oorplaat voor lam

METODES VAN IDENTIFIKASIE CC: Voorvoegsel IDENTIFIKASIE VAN SKAAP ð Tatoeër of oorplaat voor lam 1 week oud is. 7: Jaartal(2007) 010: Volg nom. ð Tatoeër of oor kode merk voor speen. § Duidelike tatoeër sal voldoende wees vir lewens lange identifikasie. § Sou oor-plaatjies gebruik word moet diere ook getatoeër word aangesien plaatjies kan verloor. 5: Jaartal (2005) 098: Volg nommer CR: Voorvoegsel

10 R 50 30 300 100 400 200 1 3 Voorbeeld # 198 Voorbeeld

10 R 50 30 300 100 400 200 1 3 Voorbeeld # 198 Voorbeeld # 222 5 L

BENODIGDHEDE VIR REKORD HOUDING § Shepherd program kan afgelaai word by: http: //gadi. agric.

BENODIGDHEDE VIR REKORD HOUDING § Shepherd program kan afgelaai word by: http: //gadi. agric. za § Maak jou eie: ð Parings boek met datum in, datum uit Ooi nommer Ram Nommer ð Geboorte kennisgewings boek Lam no. § § § Geboorte Datum Geslag Moer Vaar Gewig 100 dae Gewig 270 dae Opmerking. Dra boonste informasie oor na Shepherd program (1) na ramme uit ooie gehaal is (2) Na al die lammers binne twee maande gebore is. (3) Na 100 dae gewigte geneem is. (4) Na 270 dae gewigte geneem is. Onthou dat die waarde en akkuraatheid van jou data afhang van die akkuraatheid van die syfers wat jy vaslê. Onthou dat slegs lammers gebore binne 2 maande met mekaar as een groep vergelyk kan word.

TIPE B en C TELERS - REKORD HOUDING Identifiseer die lamtyd met ‘n kode

TIPE B en C TELERS - REKORD HOUDING Identifiseer die lamtyd met ‘n kode bv. 07 H (2007 Herfs). Dit sal insluit alle lammers wat binne 2 maande in die herfs van 2007 gebore word. Parings tyd moet dus nooit langer as 2 maande wees nie. Sou dit wel gebeur moet ‘n aparte groep geïdentifiseer word met ‘n nuwe lamtyd kode (bv: 07 H 2) wat weer met mekaar vergelyk kan word. 1. Dek tyd: § § Maak paringslys in parings boek met paring. Dra alle parings informasie oor na Shepherd as ramme uitgehaal word. 2. Met lam tyd binne eerste week: § § § Moet alle lammers geïdentifiseer word Gee oorplaatjies of tatoeër. Vul alle inligting in die lam boek in.

TIPE B en C TELERS - REKORD HOUDING 3. Na lam tyd § Dra

TIPE B en C TELERS - REKORD HOUDING 3. Na lam tyd § Dra alle inligting vanaf lam boek oor na “SHEPHERD” program. 4. 100 Dae na lam geboorte: § § § Weeg alle lammers in groepe van 90 dae oud tot 110 dae oud. Teken aan in geboorte kennisgewingboek met datum waarop geweeg was. Gaan identifikasie van lammers na en korrigeer alle onduidelike nommers. Indien lammers net plaatjies het moet almal nou getatoëer word.

TIPE B en C TELERS - REKORD HOUDING 5. Na alle lammers vir 100

TIPE B en C TELERS - REKORD HOUDING 5. Na alle lammers vir 100 dae geweeg is: § § § Dra alle inligting vir 100 dae gewigte oor na “SHEPHERD” program Maak seker dat alle lammers korrekte speenstatus kry as van die meerlinge dood is. Sou ooie in verskillende troppe geloop het met verskillende weidings omstandighede moet lammers geïdentifiseer word met korrekte omgewing. BV. (veld – lande) Met dieselfde weidings omstandighede maar met verskillende weidings kwaliteit as gevolg van reënbuie of desmeer, vul in bestuurs groepe wat dieselfde was. BV. ( bestuurs groep 1 of 2) Vir 270 dae gewigte doen die selfde.

STUUR AAN DIE LNR INDIEN NIE MET SHEPHERD GEWERK WORD NIE. ð I. D.

STUUR AAN DIE LNR INDIEN NIE MET SHEPHERD GEWERK WORD NIE. ð I. D. van elke lam ð Datum van geboorte ð Geboorte status (enkeling / tweeling) ð Geslag ð Vader ð Moeder ð 100 Dae weeg datum ð 100 Dae gewig ð Speenstatus as meerling lam dood is voor speen Deel lammers in: 1. Omgewings groepe 2. Bestuurs groepe

STUUR AAN DIE LNR AS MET SHEPHERD GEWERK WORD Na seker gemaak is dat

STUUR AAN DIE LNR AS MET SHEPHERD GEWERK WORD Na seker gemaak is dat alle inligting korrek is rakende die vorige skyfie kies die opsie: ð Skep lêer vir Intergis stelsel ð Speen ð en stuur

270 DAE ð ID van elke lam ð 270 Dae weeg datum ð 270

270 DAE ð ID van elke lam ð 270 Dae weeg datum ð 270 Dae gewig Deel lammers in: ð Omgewings groep ð En bestuurs groep

STUUR AAN DIE LNR AS MET SHEPHERD GEWERK WORD Na seker gemaak is dat

STUUR AAN DIE LNR AS MET SHEPHERD GEWERK WORD Na seker gemaak is dat alle inligting korrek is rakende die vorige skyfie kies die opsie: ð Skep lêer vir Intergis stelsel ð Naspeen ð en stuur

STUUR AAN… ADRES A. R. C Animal Improvement Institute Private Bag X 529 Grootfontein

STUUR AAN… ADRES A. R. C Animal Improvement Institute Private Bag X 529 Grootfontein Agricultural College Middelburg E. C 5900 Olivia Maritz Tel. +27 (0)49 842 2563 E-mail: smallstock@arc. agric. za

GENOOTSKAP KONTAK BESONDERHEDE Vir kursusse, navrae of enige hulp kontak: Sonja Wasserman Tel: +27

GENOOTSKAP KONTAK BESONDERHEDE Vir kursusse, navrae of enige hulp kontak: Sonja Wasserman Tel: +27 (0)51 4100955 Faks: +27 (0)51 4484220 Webblad: http: //www. meatmaster. org E-pos: info@meatmaster. org (sonja@studbook. co. za) POS ADRES Posbus 1060 Bloemfontein 9300

SLEUTEL TOT PRESTASIE GEGEWENS • 1 ste lam: Dit is haar ouderdom in dae

SLEUTEL TOT PRESTASIE GEGEWENS • 1 ste lam: Dit is haar ouderdom in dae tot eerste lam • ILP: Dit is die ooi se interlam periode in dae • OPI. AFWYKING: Dit is die waarde wat gebruik moet word om ooie vir reproduksie te selekteer. Ooie wat in dieselfde seisoen gebore is word saam gegroepeer en met mekaar vergelyk. Van hierdie ooie word die Totale Gewig lammers gespeen (enkeling tweeling en drielinge almal saam) bereken. • Die beste (en ook die swakste) ooie in elke ouderdomsgroep word met die OPI-AFW geïdentifiseer. n Waarde van 0 word as die gemiddeld aanvaar. ‘n OPI-AFW van 6 beteken dat daardie ooi se OPI 6% bokant die gemiddelde OPI van alle ooie in haar ouderdomsgroep was. • OPI Index: Hierdie is dieselfde as OPI AFWYKING maar die keer word die ooi se produksie gegee as ‘n indeks in vergelyking met ander ooie van haar ouderdoms groep. 100 is die gemiddeld en dan bokant of onderkant dui die persentasie bo of onder gemiddeld. • • ML Ind Die waarde word gebruik om te sien hoe ooie hulle lammers grootmaak Dit is die gemiddelde indeks van al die ooi se lammers. In hierdie geval word die lammers se gewig gekorrigeer slegs vir ouderdom en geslag maar nie vir meerlinge nie dus sal ooie met baie meerlinge altyd n laer indeks hê.

GROWTH PERFORMANCE - RAM

GROWTH PERFORMANCE - RAM

GROWTH PERFORMANCE - EWE

GROWTH PERFORMANCE - EWE

VAAR OPSOMMING

VAAR OPSOMMING

OOI PRODUKTIWITEIT

OOI PRODUKTIWITEIT

BLUP Beste Liniêre Onbevooroordeelde Vooruitskatting Ons mees akkurate vorm van seleksie. Baie meer akkuraat

BLUP Beste Liniêre Onbevooroordeelde Vooruitskatting Ons mees akkurate vorm van seleksie. Baie meer akkuraat as net prestasie toetsing

Verwagte Resultate SPEEN INDEKS: Dit gee jou die vermoë van die skaap om te

Verwagte Resultate SPEEN INDEKS: Dit gee jou die vermoë van die skaap om te kan groei vanaf geboorte tot speen ouderdom van 100 dae. Dit vergelyk die lam met die res van die lammers in sy groep en 100 is altyd die gemiddeld. NA SPEEN IND: Dit gee jou die vermoë van die skaap om te kan groei vanaf speen tot ‘n ouderdom van 12 maande in vergelyking tot die res van die lammers in sy groep. 100 is altyd die gemiddeld. BLUP waarde en verwagte resultate: Die BLUP waarde is baie meer akkuraat as die indeks waarde en dus sal u baie vinniger vordering maak as u meer waarde heg aan die BLUP syfer as die individuele skaap se indeks. SPEEN DIR: Maak jou skape swaarder met direkte groei tot op speen ouderdom. Bepaal die groei vermoë van dier tot op speen ouderdom SPEEN MAT: Sal veroorsaak dat jou ooie meer melk het en lammers in die algemeen goed versorg. Die ooi se vermoë om die lam se groei te beïnvloed tot op speen ouderdom NA SPEEN DIR: Sal jou skape swaarder maak met die lam se eie vermoë om te kan groei van speen tot 12 maande.

…Verwagte Resultate GLS: Die skaap se vermoë om meerlinge te kry, om vroeg te

…Verwagte Resultate GLS: Die skaap se vermoë om meerlinge te kry, om vroeg te lam en gereeld te lam. REW : JOU RAND SENT WAARDE: Hierdie is ‘n kombinasie waarde. Dit is ‘n relatiewe ekonomiese waarde wat die speen, naspeen en reproduksie teelwaardes in n eknomiese waarde kombineer. Nageslag van ‘n ram met ‘n waarde van R 6. 44 se inkomste per KVE. Behoort R 3. 22 hoër te wees as ‘n ram van R 0. 00. Sou jy produksie wou verhoog deur verhoogde inset koste moet u self bereken of dit die moeite werd is. In die geval waar ‘n stoet onder totaal natuurlike toestande bestuur word met baie lae inset koste met geen lekke of byvoeding nie, kan die R/c waarde gebruik word vir baie akkurate seleksie. AKK : Die akkuraatheid % van ‘n teelwaarde. Hoe meer bruikbare inligting, hoe hoër die akkuraatheid. Daar kan na BLUP waardes begin kyk word met n akkuraatheid van meer as 45% Dit is onsettend belangrik vir u om ‘n Meatmaster te selekteeer wat by u toestande sal aanpas byvoorbeeld: Sou u boer onder baie gunstige toestande sal dit tot u voordeel wees om skaap te selekteer met baie goeie vrugbaarheid en sodoende u R/c waarde verhoog. Sou u aan die anderkant onder baie moeilike toestande met die ras wil boer sou dit beter wees om enkelinge te selekteer van ooie wat hulle baie goed grootmaak aangesien tweelinge nie sal kan oorleef. Op die manier sou u weer u R/c waarde kan verhoog. KEN DUS U OMSTANDIGHEDE OM DIE REGTE SKAAP TE SELEKTEER !

Explanation of Codes: / Verduideliking van kodes Die werklike waarde word gegee, gevolg deur

Explanation of Codes: / Verduideliking van kodes Die werklike waarde word gegee, gevolg deur ‘n kode om u te help om vinnig te kan identifiseer in watter kategorie die skaap val * + = - Best 10% - Excellent / Uitstekend X Weakest / Swakste - 10% Best 40% - Very Good / Baie Goed Average of the group – Good / Goed Bottom 40% - Acceptable / Aanvaarbaar Lot Sheep Number Speen W Dir W Matr no Skaap Nommer Index Sp Direk Sp Mat 73 CRC -2008 -0002 106 1. 65 * 0. 1 + 5. 19 * 74 CRC -2008 -0016 99 1. 19 + -0. 7 - 0. 61 = 75 CRC -2008 -0068 103 1. 08 + 0. 48 * 4. 11 * 12 CRC -2008 -0071 99 -0. 42 - 0. 09 + -0. 73 - R/c

SELEKSIE VIR MEER GELD - VIER EIENSKAPPE WORD GEBRUIK

SELEKSIE VIR MEER GELD - VIER EIENSKAPPE WORD GEBRUIK

KATALOGUS VOORBEELD

KATALOGUS VOORBEELD

DIREKTE GROEI - TIPE

DIREKTE GROEI - TIPE

DIREKTE GROEI - TIPE

DIREKTE GROEI - TIPE

MATERNALE GROEI - TIPE

MATERNALE GROEI - TIPE

MATERNALE GROEI TIPE

MATERNALE GROEI TIPE

OOI CRC 3172 – STERK MATERNAAL

OOI CRC 3172 – STERK MATERNAAL

Direkte Groei- CRC 3138 -Maternale groei

Direkte Groei- CRC 3138 -Maternale groei

CRC 5056 - Maternaal CRC 7417 – Groei Direk

CRC 5056 - Maternaal CRC 7417 – Groei Direk

CRC 7224 – Groei Direk CRC 8134 - Maternaal

CRC 7224 – Groei Direk CRC 8134 - Maternaal

CRC 8429 - Maternaal CRC 7180 - Direk

CRC 8429 - Maternaal CRC 7180 - Direk

 • GENETIC TRENDS OF THE MEATMASTER.

• GENETIC TRENDS OF THE MEATMASTER.

GROEI – SPEEN DIREK BEGIN MET PRESTASIE TOETSING BEGIN MET BLUP

GROEI – SPEEN DIREK BEGIN MET PRESTASIE TOETSING BEGIN MET BLUP

GROEI – NASPEEN DIREK BEGIN MET PRESTASIE TOETSING BEGIN MET BLUP

GROEI – NASPEEN DIREK BEGIN MET PRESTASIE TOETSING BEGIN MET BLUP

SPEEN – GROEI MATERNAAL

SPEEN – GROEI MATERNAAL

TWW Die vermoë om meer lammers te produseer. BEGIN MET PRESTASIE TOETSING BEGIN MET

TWW Die vermoë om meer lammers te produseer. BEGIN MET PRESTASIE TOETSING BEGIN MET BLUP

RAND EN SENT BEGIN MET PRESTASIE TOETSING BEGIN MET BLUP

RAND EN SENT BEGIN MET PRESTASIE TOETSING BEGIN MET BLUP

SELEKSIE METODES • Weet wat jy nodig het om die wins van jou stoet

SELEKSIE METODES • Weet wat jy nodig het om die wins van jou stoet te verbeter. • As jy 5 skape benodig, kies die 10 bestes met jou oog, daarna gebruik jy slegs die prestasie syfers om die beste 5 te kies. • Jy kan ook die beste 10 op syfers uithaal en dan jou oog gebruik om 5 te selekteer. • Kudde boere kan gerus die nat droog metode gebruik om hul ooi troppe te selekteer.

ONTHOU DIE VOLGENDE « Moet nooit individue in ‘n groep wat mekaar vergelyk moet

ONTHOU DIE VOLGENDE « Moet nooit individue in ‘n groep wat mekaar vergelyk moet word anders behandel nie. « Met Meatmasters sal voeding jou altyd forseer om vir die verkeerde skaap te selekteer vir ekstensiewe toestande. « Skaap geselekteer onder moeilike omstandighede teel ook altyd die beste onder goeie toestande. Maar die beste gevoerde skaap doen nooit die beste onder swaar omstandighede nie. « Die akkuraatheid van jou data sal die sukses van jou seleksie beïnvloed. « Dit is nie die hand en oog metode OF prestasie toetsing nie. Die wyse gebruik van albei verseker sukses.

MOOI IS NIE NOODWENDIG GOED NIE

MOOI IS NIE NOODWENDIG GOED NIE

WYSHEID !! ONTHOU: Wysheid is om kennis reg te gebruik dus: Ø MEET OM

WYSHEID !! ONTHOU: Wysheid is om kennis reg te gebruik dus: Ø MEET OM TE WEET KOOP PRESTASIE GETOETSTE VELDAANGEPASTE SKAPE EN MAAK MEER GELD OF KOOP MOOI VET GEVOERDE SKAPE EN DRA SELF DIE GEVOLGE.