Rekeninge in die Algemene Grootboek BALANSSTAAT AFDELING KAPITAAL
Rekeninge in die Algemene Grootboek BALANSSTAAT AFDELING KAPITAAL KREDIET (Kt) + DEBIET (Dt) + ONTTREKKINGS + BATES - - LASTE + - NOMINALE REKENINGE-AFDELING - INKOMSTE + + UITGAWES Wamark Publishers ©
Transaksie: ‘n Debiteur vereffen sy rekening, R 500 Bates + Dt Inkomste + Bank(B) Kt Debiteurekontrole 500 Dt Lopende inkomste Debiteurekontrole (B) 500 Bank Kt 500 Uitgawes + Uitwerking op die rekeningkundige vergelyking Bank is ‘n Bate wat vermeerder wanneer geld vanaf ‘n debiteur ontvang word. Debiteurekontrole is ook ‘n bate wat verminder wanneer die debiteur sy rekening vereffen. B + 500 - 500 = E/B + L = Hoeveel skuld die debiteur die onderneming na hierdie transaksie? Wamark Publishers ©
Transaksie: Betaal ‘n krediteur R 500 Bate + Dt Bank(B) Krediteurekontrole 700 Dt Bank Inkomste + Uitgawe + - Kt Krediteurekontrole 500 Krediteurekontrole(L)Kt 500 Handelsvoorraad 700 Laste + Uitwerking op die rekeningkundige vergelyking Bank is ‘n Bate wat verminder wanneer ‘n betaling aan ‘n krediteur gemaak word. Krediteurekontrole is ‘n las wat verminder aangesien ‘n betaling gemaak is (skuld nou minder) B = - 500 = E/B 0 + + L - 500 Hoeveel skuld die onderneming die krediteure na hierdie transaksie? Wamark Publishers ©
- Slides: 3