Rekenaars deel van jou lewe Graad 11 Dit

  • Slides: 34
Download presentation
Rekenaars, deel van jou lewe – Graad 11

Rekenaars, deel van jou lewe – Graad 11

Dit gaan alles oor IKT Module 1. 1

Dit gaan alles oor IKT Module 1. 1

Inhoud • Die rol en waarde van IKT in die werkplek • RTT –

Inhoud • Die rol en waarde van IKT in die werkplek • RTT – ’n baie waardevolle vak! • Die rekenaar • Beskerm jou inligting • Toets en verbeter 3

Die rol en waarde van IKT in die werkplek 4

Die rol en waarde van IKT in die werkplek 4

Hoe IKT mens se lewe en leefstyl 5 beïnvloed • Die werk wat ons

Hoe IKT mens se lewe en leefstyl 5 beïnvloed • Die werk wat ons doen • Die manier waarop ons foto’s kyk en stoor • Die manier hoe onself vermaak • Die manier waarop ons inkopies en banksake doen • Die manier waarop ons kommunikeer • Die manier waarop ons met vriende omgaan • Die manier waarop ons inligting verkry en gebruik Vinnige hersiening

Hoe IKT mens se lewe en leefstyl beïnvloed Kommunikasie 6 ‘Oor-beskikbaarheid’ Sosialenetwerktuistes Kitsboodskappe ‘Blog’

Hoe IKT mens se lewe en leefstyl beïnvloed Kommunikasie 6 ‘Oor-beskikbaarheid’ Sosialenetwerktuistes Kitsboodskappe ‘Blog’ en e-pos Altyd beskikbaar – nooit afgeskakel nie! Vinnige hersiening

Hoe IKT mens se lewe en leefstyl beïnvloed 7 Toegang tot inligting TV/ Radio

Hoe IKT mens se lewe en leefstyl beïnvloed 7 Toegang tot inligting TV/ Radio Selfoonoproepe Vinnige hersiening Inligting • Vinnig vind • Bepaal bron betroubaarheid • Analiseer en opsom E-pos WWW SMS /MMS

Hoe IKT mens se lewe en leefstyl beïnvloed 8 Ontspanning • Films, musiek en

Hoe IKT mens se lewe en leefstyl beïnvloed 8 Ontspanning • Films, musiek en gedrukte media beskikbaar via internet • Video op aanvraag – vanaf aanlyn stoor • Internet TV wat nie radioseine gebruik nie • Aanlyn reisbesprekings • Aanlyn rekenaarspeletjies • Fiksheidsprogramme voor TV met ‘gaming console’ Vinnige hersiening

So watter rol speel IKT in die werkplek? 9 • Werk waar ookal ons

So watter rol speel IKT in die werkplek? 9 • Werk waar ookal ons toegang tot rekenaar het (en internet). • Kommunikeer meer effektief. • Stoor en verwerk groot hoeveelhede data om ingeligte besluite te neem. • Identifiseer en pas aan by veranderende neigings (bv. verkope). • Voer take uit wat moeilik of gevaarlik vir mense is om te doen.

So watter rol speel IKT in die 10 werkplek? • Voer herhalende, meganiese aksies

So watter rol speel IKT in die 10 werkplek? • Voer herhalende, meganiese aksies met volgehoue akkuraatheid uit. • Bemagting individue (kleiner besighede wat IKT effektief gebruik kan wêreldwyd meeding). IKT laat ons al hierdie dinge vinniger doen met minder mannekrag.

So watter rol speel IKT in die 11 werkplek? Ook ’n negatiewe rol… •

So watter rol speel IKT in die 11 werkplek? Ook ’n negatiewe rol… • Vereis voortdurende opgradering van vaardighede, hardeware en sagteware. • Kleiner poel van hoogsgeskoolde IKT-werkers vervang groot aantal personeel. • IKT-werknemers werk langer ure om aan die verwagtinge van kliënte te voldoen.

RTT – die waardevolste vak! 12

RTT – die waardevolste vak! 12

RTT – die waardevolste vak! Gebruik rekenaars om probleme op te los Rekenaars gebruik

RTT – die waardevolste vak! Gebruik rekenaars om probleme op te los Rekenaars gebruik om te studeer en/of navorsing te doen RTT leer jou: Om nuwe sagteware maklik te gebruik 13

RTT – die waardevolste vak! Mode-, speletjies- of webbladontwerpers Dokters, paramedici en verpleegsters Rekenmeesters

RTT – die waardevolste vak! Mode-, speletjies- of webbladontwerpers Dokters, paramedici en verpleegsters Rekenmeesters Loopbane Fotograwe en filmvervaardigers DJ’s en musikante Sosiale media om te adverteer 14

ü IKT is belangrik vir byna enige werk waaraan jy kan dink. ü Jy

ü IKT is belangrik vir byna enige werk waaraan jy kan dink. ü Jy moet data kan vind en verwerk en inligitng so vining en akkuraat moontlik kan aanbied. ü Jy moet die regte IKTgereedskap vir elke taak kan kies en gebruik. üRTT was die beste besluit wat jy kon neem! 15

Die rekenaar 16

Die rekenaar 16

Die rekenaar Neem toevoer Verwerk dit Stoor toevoer en afvoer 17 Lewer afvoer

Die rekenaar Neem toevoer Verwerk dit Stoor toevoer en afvoer 17 Lewer afvoer

Wat is ’n rekenaar? 18 • Skootrekenaars • Tafelrekenaar • Slimfone • Tablette ü

Wat is ’n rekenaar? 18 • Skootrekenaars • Tafelrekenaar • Slimfone • Tablette ü Veeldoelig ü Elektroniese toestel ü Draagbaar/mobiel (links) Vinnige hersiening

Tipes rekenaars 19 Bedieners Skootrekenaars Notebooks Tablette Slimfone Draagbaar Verwerkingskrag Fisiese grootte Tafelrekenaars

Tipes rekenaars 19 Bedieners Skootrekenaars Notebooks Tablette Slimfone Draagbaar Verwerkingskrag Fisiese grootte Tafelrekenaars

Tipes rekenaars: Draagbaar 20 Rekenaars en IKT-toestelle wat vir werk gebruik word en vir

Tipes rekenaars: Draagbaar 20 Rekenaars en IKT-toestelle wat vir werk gebruik word en vir • Vermaak • Op web rond te rits • Kommunikasie • Sosiale netwerke Draagbaarheid: werk oral, enige tyd

Tipes rekenaars: Draagbaar 21 Skootrekenaars/notaboeke Draagbare rekenaars wat miniatuuronderdele met min kragverbruik gebruik om

Tipes rekenaars: Draagbaar 21 Skootrekenaars/notaboeke Draagbare rekenaars wat miniatuuronderdele met min kragverbruik gebruik om draagbaarheid met die gebruik van batterye moontlik te maak. Omhulsels met manipuleerbare skerms, sleutelborde en wysertoestelle (raakblad)

Tipes rekenaars: Draagbaar 22 Skootrekenaar/notaboek: Kraginstellings • Spesifiseer kragbesparing deur te ‘slaap’ of hiberneer

Tipes rekenaars: Draagbaar 22 Skootrekenaar/notaboek: Kraginstellings • Spesifiseer kragbesparing deur te ‘slaap’ of hiberneer wanneer dit vir ’n tydperk nie gebruik word nie

Tipes rekenaars: Draagbaar 23 Skootrekenaar/notaboek: Kraginstellings • Stel die helderheid die skerm • Balans

Tipes rekenaars: Draagbaar 23 Skootrekenaar/notaboek: Kraginstellings • Stel die helderheid die skerm • Balans tussen kragverbruik en prestasie

Tipes rekenaars: Draagbaar Tablette • Draagbare rekenaar met raak- of pen-sensitiewe skerm • Ideaal

Tipes rekenaars: Draagbaar Tablette • Draagbare rekenaar met raak- of pen-sensitiewe skerm • Ideaal vir vinnige, klein-skaalse werk • Spesiale bedryfstelsels ontwerp vir draagbare rekenaars en • Lang batterylewe met koordlose (Wi. Fi) en sellulêre datakonnektiwiteit (bv. 3 G en 4 G/LTE). 24

Tipes rekenaars: Draagbaar 25 Hibriede skootrekenaars/tablette • Neiging tot raakskerms by skootrekenaars/notaboeke • Kombineer

Tipes rekenaars: Draagbaar 25 Hibriede skootrekenaars/tablette • Neiging tot raakskerms by skootrekenaars/notaboeke • Kombineer raakskerm met ’n skanier (om 360° te draai) – of om die skerm af te kan haal • Kan dan as tablet gebruik word

Tipes rekenaars: Draagbaar Slimfone • Perfekte voorbeeld van digitale konvergensie – kombineer kenmerke en

Tipes rekenaars: Draagbaar Slimfone • Perfekte voorbeeld van digitale konvergensie – kombineer kenmerke en tegnologieë van verskeie afsonderlike toestelle. Alle slimfone het die volgende: ’n Bedryfstelsel (Google/ Android/ i. OS) ‘Groot’ kleurskerms Ingeboude modem (3 G, HSDPA of 4 G/LTE) GPS vir navigasie Een of twee kameras (voor en agter) Wi. Fi om aan kabellose netwerke te koppel Luidsprekers en mikrofoon 26

Tipes rekenaars: Bedieners en Kliënte 27 Bedieners is rekenaars wat dienste of bronne aan

Tipes rekenaars: Bedieners en Kliënte 27 Bedieners is rekenaars wat dienste of bronne aan ander rekenaars (kliënte) voorsien wat aan ’n netwerk gekoppel is. Hierdie bedieners kan internettoegang voorsien of alle gebruikers se lêers stoor.

28 Toegewyde toestelle, soos bankoutomate (ATMs), GPS-toestelle, huishoudelike toestelle soos mikrogolfoonde of wasmasjiene wat

28 Toegewyde toestelle, soos bankoutomate (ATMs), GPS-toestelle, huishoudelike toestelle soos mikrogolfoonde of wasmasjiene wat ontwerp is om net een spesifieke taak te verrig. Hierdie toestelle is nie rekenaars nie.

Beskerm jou inligting 29

Beskerm jou inligting 29

Diefstal van hardeware gaan nie net oor die koste of die vervanging nie •

Diefstal van hardeware gaan nie net oor die koste of die vervanging nie • Data wat op rekenaar gestoor is, is dalk nie gerugsteun nie. • Inligting is moontlik privaat of sensitief. • Inligting al hoe meer op draagbare toestelle gestoor. 30

Hardeware-diefstal en beskerming 31 • Hou rekord van die reeksnommers van jou hardeware. •

Hardeware-diefstal en beskerming 31 • Hou rekord van die reeksnommers van jou hardeware. • Kabelslotte om toestelle aan ’n stewige objek vas te maak. • Toesluitkabinette (met ventilasie) vir stelseleenhede (‘rekenaarkaste’) • Bewegingsensors met alarm wat afgaan wanneer rekenaar geskuif word.

Uninterruptible Power Supply 32 • Beskerm rekenaar teen kragpieke • Voorsien krag aan rekenaar

Uninterruptible Power Supply 32 • Beskerm rekenaar teen kragpieke • Voorsien krag aan rekenaar wat daaraan gekonnekteer is sodra die krag afgaan

Toets en verbeter 33

Toets en verbeter 33

Skriftelike module-aktiwiteit 34

Skriftelike module-aktiwiteit 34