Rekenaars deel van jou lewe Graad 11 1

  • Slides: 23
Download presentation
Rekenaars, deel van jou lewe – Graad 11 1

Rekenaars, deel van jou lewe – Graad 11 1

Stoor, geheue en verwerking MODULE 1. 3 2

Stoor, geheue en verwerking MODULE 1. 3 2

Inhoud Geheue en stoor Wat is geheue en stoor? Aanlyn stoor Rugsteun Basiese probleemoplossing

Inhoud Geheue en stoor Wat is geheue en stoor? Aanlyn stoor Rugsteun Basiese probleemoplossing Verwerking Toets en verbeter 3

Geheue en stoor 4

Geheue en stoor 4

Wat is geheue en stoor? 5 Geheue • Geheue hou die data en instruksies

Wat is geheue en stoor? 5 Geheue • Geheue hou die data en instruksies wat die rekenaar gebruik terwyl dit aangeskakel is en werk • Geheue is elektronies • Geheue bied vinnige toegang • Benodig elektrisiteit om sy inhoud te behou (onbestendig) Stoor • Bewaar programme en data meer permanent • Magneties (hardeskyf), opties (CD, DVD) of elektronies (flash-skyf en SSD) • Stadig want dit werk meganies • Inhoud bly behoue selfs wanneer die rekenaar afgeskakel is (bestendig)

Advertensies 6 Geheue April 2017 Stoor • Verwysings na RAM in ’n advertensie het

Advertensies 6 Geheue April 2017 Stoor • Verwysings na RAM in ’n advertensie het betrekking op geheue. • Terme soos HDD (Hard Disk Drive), SSD (Solid State Drive) en DVD writer verwys na stoor. SSD’s kan data baie vinniger oordra as hardeskywe. ’n Rekenaar met ’n SSD sal baie vinniger werk as ’n rekenaar met ’n hardeskyf.

Aanlyn stoor 7 Aanlyn stoor – skyfspasie op bedienerrekenaars op die internet wat aan

Aanlyn stoor 7 Aanlyn stoor – skyfspasie op bedienerrekenaars op die internet wat aan jou toegeken word

Aanlyn stoor 8

Aanlyn stoor 8

Aanlyn stoor 9 Voordele • Toegang vanaf enige plek vanaf enige toestel met internettoegang

Aanlyn stoor 9 Voordele • Toegang vanaf enige plek vanaf enige toestel met internettoegang • Spaar stoorspasie op die gebruiker se rekenaar • Veranderinge alles op een plek – alle toestelle het altyd nuutste weergawe • Rugsteun en sekuriteit deur maatskappy wat stoorspasie voorsien • Maklik om lêers met ander mense te deel • As rekenaar ‘crash’ of gesteel word, is data steeds toeganklik

Aanlyn stoor 10 Nadele • Slegs toeganklik wanneer internettoegang beskikbaar is • Veral groot

Aanlyn stoor 10 Nadele • Slegs toeganklik wanneer internettoegang beskikbaar is • Veral groot lêers kan onbruikbaar wees oor stadige konneksies • Betaal vir bandwydte vir die oplaai en aflaai (en vir ekstra stoorspasie) • Geen beheer oor rugsteun of sekuriteit • As die maatskappy bankrot raak, kan jy al jou data verloor

Aanlyn stoor/Cloud computing Aanlyn stoor is nie dieselfde as Cloud Computing nie – dit

Aanlyn stoor/Cloud computing Aanlyn stoor is nie dieselfde as Cloud Computing nie – dit behels net die aanlyn stoor van lêers. Werklike cloud computing beteken programme word op ’n bediener op die internet uitgevoer, toegang tot daardie programme word verkry deur middel van ’n webblaaier. 11

Rugsteun Belangrik dataherwinning vanaf rugsteunmedia maklik is. rugsteun vinnig en maklik gedoen kan word.

Rugsteun Belangrik dataherwinning vanaf rugsteunmedia maklik is. rugsteun vinnig en maklik gedoen kan word. Gewilde strategieë vir rugsteun flash-skywe draagbare hardeskywe aanlyn rugsteun dienste 12

Hoe om CD’s en DVD’s te skryf 1. Maak Windows/File Explorer oop. 2. Selekteer

Hoe om CD’s en DVD’s te skryf 1. Maak Windows/File Explorer oop. 2. Selekteer die lêers en lêergidse wat jy na die CD of DVD toe wil skryf. 3. Sleep lêers/lêergidse na die ikoon van die CD- of DVD-aandrywer in die linkerpaneel. 4. Herhaal 2 en 3 totdat die skyf vol is (omtrent 700 MB vir ’n CD of 4. 7 GB vir ’n DVD), of totdat al die nodige lêers kopieer is. 5. Regsklik op die aandrywer en kies die ‘Burn’-opsie. 13 Die gebruik van CD’s en DVD’s vir rugsteun word nie aanbeveel nie. Dit is stadig en onbetroubaar.

Rugsteun en Argivering 14 Rugsteun • Kopieer of dupliseer lêers ingeval iets verkeerd gaan.

Rugsteun en Argivering 14 Rugsteun • Kopieer of dupliseer lêers ingeval iets verkeerd gaan. Kan outomaties gedoen word. Argivering • Stoor lêers wat nie weer verander gaan word nie, maar hou vir verwysing. Gewoonlik op ’n eksterne hardeskyf. Rugsteun is noodsaaklik. Argivering is nie.

Basiese probleemoplossing 15 Bestuur rugsteun • gespesialiseerde rugsteun-sagteware – pers data saam en vergelyk

Basiese probleemoplossing 15 Bestuur rugsteun • gespesialiseerde rugsteun-sagteware – pers data saam en vergelyk rugsteun met stoor. Voeg net lêers wat verander het by rugsteun Probleme met CD’s / DVD’s • Probleme met ’n CD or DVD? Maak seker dit is skoon. • Probleme om na ’n CD of DVD te skryf? Laer skryfspoed, genoeg stoorspasie om ’n beeld te skep, geen ander take terwyl na CD/DVD skryf nie.

Basiese probleemoplossing Formatering en herformatering Skandeer van skywe 16 • Formatering – berei ’n

Basiese probleemoplossing Formatering en herformatering Skandeer van skywe 16 • Formatering – berei ’n skyf voor om data te stoor • Meeste skywe is vooraf geformateer • Mag soms wees om ’n skyf te herformateer • Maak probleme met hardeskyf, SSD’s en flash-skywe reg deur ’n disk scanner te gebruik • Deursoek ’n skyf vir foute en foutiewe sektore

Basiese probleemoplossing Skyfdefragmentasie 17 • Hoe meer rekenaar gebruik word, hoe meer word lêers

Basiese probleemoplossing Skyfdefragmentasie 17 • Hoe meer rekenaar gebruik word, hoe meer word lêers op skyf versprei • ’n Nutsprogram wat dele van lêers weer saamvoeg, maak rekenaar vinniger

Basiese probleemoplossing Skywe wat vol raak (te min plek) 18 • Disk Cleanup •

Basiese probleemoplossing Skywe wat vol raak (te min plek) 18 • Disk Cleanup • Tydelike lêers wat van die internet afgelaai is • Geskrapte lêers en lêergidse wat in die Recycle Bin lê • Tydelike lêers wat deur Windows geskep is • Komponente van Windows wat jy nie gebruik nie • Geïnstalleerde programme wat jy nooit of selde gebruik

Verwerking 19

Verwerking 19

Verwerking Moederbord • Groot stroombaanbord – alle komponente prop in 20 SVE RAM ROM

Verwerking Moederbord • Groot stroombaanbord – alle komponente prop in 20 SVE RAM ROM • SVE doen alle verwerking • Spoed gemeet in GHz • ‘Dual core’ of ‘quad core’ (of enige ander ‘core’) beskryf SVE – dui aan hoeveel fisiese SVE’s op skyfie voorkom • RAM – waar SVE instruksies en data waarmee dit moet werk kry • ’n Program werk net as dit in geheue gelaai is, en kan net met data werk wat in geheue gelaai is • Bevat die programme wat die basiese hardeware van die rekenaar beheer

Hoe ’n rekenaar self aan die gang kom 21 BEGIN Bootprogram ROM s ksie

Hoe ’n rekenaar self aan die gang kom 21 BEGIN Bootprogram ROM s ksie u r t s in Laai bedryfstelsel SVE

Toets en verbeter Gebruik die opsomming vir eie hersiening 22

Toets en verbeter Gebruik die opsomming vir eie hersiening 22

Skriftelike module-aktiwiteit 23

Skriftelike module-aktiwiteit 23