Raak stil saam met NG Bergsig 28 Januarie
Raak stil saam met NG Bergsig 28 Januarie 2015
Lectio Luister na God se Woord 32 Wees goedgesind en hartlik teenoor mekaar, en vergewe mekaar soos God julle ook in Christus vergewe het. Efesiërs 4: 32
Lectio Luister na God se Woord 14“As julle ander mense hulle oortredings vergewe, sal julle hemelse Vader julle ook vergewe. 15 Maar as julle ander mense nie vergewe nie, sal julle Vader julle ook nie julle oortredings vergewe nie. ” Matteus 6: 14 -15
Lectio Luister na God se Woord 7 Nou moet julle so iemand liewer vergewe en bemoedig, anders kan hy so hartseer word dat hy heeltemal moed verloor. 8 Daarom vra ek julle: Bewys liefde aan hom. 2 Korintiërs 2: 7 -8
Meditatio Dink na oor God se Woord Wie is die bron van vergifnis? * Is vergifnis opsioneel vir kinders van God? * “Bewys liefde aan hom!”
Oratio Praat met God oor die rol wat vergifnis in jou lewe gespeel het en dalk nog speel, bv. : • Ek is vergewe • Ek het vergewe • Ek moet vergewe
Inter Cedere Intersessie Tree in vir: • • • Jouself Jou familie Jou vriende Jou kolegas Jou gemeente Almal wat bemoediging nodig het
Inter Cedere Intersessie Tree in vir: almal op ons gebedslys
Inter Cedere Intersessie • Hospitaal Medi-care • Suzie Scheepers (073 542 4077) • Hannetjie Raubenheimer (082 464 0159) • Lien Brittz (014 592 5616) • Karin Otto (082 801 3910) Peglerae • Annetjie Coetzee (072 829 6463)
Inter Cedere Intersessie • • • Algemeen Amanda Vets (083 289 2531) Ansie Richter (083 333 4356) Ben Oosthuizen (082 421 1020) Chris Berrange (082 925 3634) Corrie & Johannes (083 319 1166) Charmonique Möller (078 755 2202) Delene Vermaak (082 744 8251) Edu Steyn (072 204 2726) Elize Agenbach (076 886 8390) Esme Kock (082 804 7471) Frik Kruger (082 556 9173)
Inter Cedere Intersessie • • • Algemeen Hannes Joubert (082 925 3634) Jan & Joyce Venter (078 618 1824) James Prinsloo (081 271 3867) Judith van Straten (082 546 2142) Lina Koekemoer (073 284 7279) Martie Kruger (082 564 2347) Maryna Marais (082 853 0064) Sonja Dekker (082 850 6054) Sonnette Strydom (084 083 0045) Susan Oosthuizen (084 863 6787) Susan Vermaak (072 636 3355)
Gratia Dankie Here, dat U die groot Vergewer is. Dankie dat U ons draers en doeners van vergifnis maak!
AMEN!
- Slides: 13