Raai riepa Hoe maak mens So maak mens

  • Slides: 14
Download presentation
Raai. . . riepa! Hoe maak mens? � So maak mens: � Elke raaisel

Raai. . . riepa! Hoe maak mens? � So maak mens: � Elke raaisel gee `n leidraad na `n naam of dier in die Bybel. � Moenie bekommer oor spelling nie. . . vra eerder hoe die woord klink! � Dalk `n bietjie soet, dalk `n bietjie stout, maar dit sal jou by die antwoord uitkry! � Ontsyfer hierdie raaiseltjie eerste, gee die regte antwoord en jou span is een punt ryker! � Voorbeeld: Raaisel: Moenie hier kerm en kla nie. . . Antwoord: Daniël.

Raai. . . riepa! 1. Die man wat deur die vis uitgespoeg is lê

Raai. . . riepa! 1. Die man wat deur die vis uitgespoeg is lê op die strand en brand in die son. Jonatan

Raai. . . riepa! 2. Gewoontlik melk mens haar, maar waar sy nou is

Raai. . . riepa! 2. Gewoontlik melk mens haar, maar waar sy nou is gaan dit bietjie moeilik wees. Seekoei

Raai. . . riepa! 3. Lê daarop terwyl jy daardie grond gereedmaak om eendag

Raai. . . riepa! 3. Lê daarop terwyl jy daardie grond gereedmaak om eendag te oes. Betsaida

Raai. . . riepa! 4. Hierdie manlike beeste is gevlek. . . Kolosse

Raai. . . riepa! 4. Hierdie manlike beeste is gevlek. . . Kolosse

Raai. . . riepa! 5. Verstaan jy dat jou snoetjie koud kry? Onesimus

Raai. . . riepa! 5. Verstaan jy dat jou snoetjie koud kry? Onesimus

Raai. . . riepa! 6. Maak só wanneer daardie skip seergekry het Damaskus

Raai. . . riepa! 6. Maak só wanneer daardie skip seergekry het Damaskus

Raai. . . riepa! 7. Die Oosterse oefening wat jy op `n slaapplek doen.

Raai. . . riepa! 7. Die Oosterse oefening wat jy op `n slaapplek doen. Jogabed

Raai. . . riepa! 8. Hierdie rydier is nie baie fluks nie. . Luiperd

Raai. . . riepa! 8. Hierdie rydier is nie baie fluks nie. . Luiperd

Raai. . . riepa! 9. Die moederlike songod is baie bitter. Mara

Raai. . . riepa! 9. Die moederlike songod is baie bitter. Mara

Raai. . . riepa! 10. Ontspan so bietjie, die knaagdier kielie die manlike bees

Raai. . . riepa! 10. Ontspan so bietjie, die knaagdier kielie die manlike bees hiermee. . . Ahasveros

Raai. . . riepa! 11. Jy wonder oor die geslag van die manlike bokkie.

Raai. . . riepa! 11. Jy wonder oor die geslag van die manlike bokkie. . . Amram

Raai. . . riepa! 12. Hierdie kasie gaan darem maar baie lekker saam met

Raai. . . riepa! 12. Hierdie kasie gaan darem maar baie lekker saam met koekies en soetrissie-sous. Filadelfia

Raai. . . riepa! 13. Uiteindelik! Hierdie dames kledingstuk pas darem maar mooi oor

Raai. . . riepa! 13. Uiteindelik! Hierdie dames kledingstuk pas darem maar mooi oor hierdie varkboudjie! Abraham