pryslied Antjie Krog praise song of an imbongipryssanger
pryslied Antjie Krog
(praise song – of an imbongi)=pryssanger (is tussenganger tussen leier en volk, en is al een wat die leier mag 1. in die sandkliphart kritiseer) – bevat baie eiename, veral 2. vandag eerbenamings, name van 3. staan hy voorgeslagte, amper ‘n geslagsregister – dit 4. kop en skraal skouers staan hy bo almal uit verbeeld van waar die 5. houtskool en as is sy hare leier sy/haar 6. hy, die sandkleurige seun van u. Nosekeni karaktereienskappe 7. u. Nosekeni die ma van Mandela gekry het, en dat daar kommunikasie tussen die 8. hy, die man met die vlesige palmkussings lewendes en dooies is; kleur van Uniegebou in 9. hier staan hy (slender shoulders); Pretoria pryslied (Antjie Krog) Strofe I (charcoal); (ashes) grys (with the colour of sand) (established) (healer/fixer) 10. uit die gevestigde familie van u. Ngubengcuka alliterasie 11. die seun van Dalindyebo Mandela se ma 12. die seun van Mandela 13. hy van die rivieroewers by i. Nqunu (fleshy cushions of the palm); (softness 14. heelmaker uit die Thembu-stam of his approach) (river banks); (Thembu clan)
Strofe II 15. ’n klein swart ster priem sy bolip (pierce his upper lip) die moesie (mole) op sy bolip =deurboor sy boonste lip Strofe III 16. ons prys hom 17. hy wat nie lag nie en nie huil nie(military wing of ANC) (clapper/ flapper) – 18. eerste ratelaar van Umkhonto we(reminds Sizwe of: the scarlet leier van pimpernel)=‘n karakter in 19. die swart pimpernel Umkhonto ‘n verhaal 20. hy wat nie lag nie en ook nie huil nie – meer spesifiek een wat vir ‘n ruk verdwyn en skielik weer verskyn Strofe IV 21. hier staan hy dan nou voor ons tak (branch) (trail/drag) 22. Nelson Rolihlahla Mandela wat getrek/los is van lank 23. getrokke tak van lank gelede (panels)=strok 24. die sleepsel van sy blare lê wyd (tracer/tracker/spotter) e – van’n 25. legendaries is hy – opspoorder van harte kledingstuk; (torn/in tatters) 26. hy maak die pante bymekaar metafoor (26 Hy help ons om vir 27. van ’n verskeurde land 28) (healer) (peace) mekaar om te gee, t. w. v. 28. hy draai ons na mekaar toe vir mekaar onsself. 29. hy, heelmaker van mense 30. hy stig vrede (creates/sets up/forms) 31. vrede, die ma van groot nasies
geprys/vereer; kom veral vanaf Afrika-kultuur, waar mondeling (deur pryslied (Antjie Krog) sang/digkuns) eer gebring word. Dit vat die belangrikste 1. in die sandkliphart eienskappe/besonder-hede van die 2. vandag persoon/saak/held saam. Dis amper ‘n biografie (lewensbeskrywing). Die 3. staan hy pryssanger/imbongi adverteer as’t 4. kop en skraal skouers staan hy bo almalware uit die persoon (hier: Mandela toe hy op 10 Mei 1994 president geword 5. houtskool en as is sy hare het). Dis ‘n LIED: m. a. w. dis klankryk 6. hy, die sandkleurige seun van u. Nosekenien liries/’n liriese gedig: met ritme, musikale effekte, alliterasie 7. u. Nosekeni die ma van Mandela assonansie en herhaling (wat 8. hy, die man met die vlesige palmkussings eenheid teweegbring en sekere 9. hier staan hy belangrike woorde laat uitstaan. Biografiese aspekte: geboorteplek 10. uit die gevestigde familie van u. Ngubengcuka (i. Nqunu); ma (u. Nosekeni); pa 11. die seun van Dalindyebo (Mgadla Mandela); oupagrootjie (u. Ngubengcuka); Mandela se voog 12. die seun van Mandela na sy pa se dood (Dalindyebo, ‘n 13. hy van die rivieroewers by i. Nqunu Thembu-heerser); die swart pimpernel van Umkontho; 14. heelmaker uit die Thembu-stam vryheidsvegter en vredemaker (NET 15. ’n klein swart ster priem sy bolip VIR Inligting: Mlangeni en Zolani Mkiva was die pryssangers tydens Mandela se inhuldiging as
SOMMIGE VAN MANDELA SE KARAKTEREIENSKAPPE IN DIE GEDIG 16. ons prys hom 17. hy wat nie lag nie en nie huil nie Hy is besadig/gematig/waardig. 18. eerste ratelaar van Umkhonto we Sizwe= aanvoerder; ratel (wat SA se 19. die swart pimpernel Apartheidsregering se gewete was – en 20. hy wat nie lag nie en ook nie huil niedaaroor geratel/geraas gemaak) het. Die Progressie: vanaf r 3 – 16 - 21 regering kon hom nie in die hande kry toe hulle hom wou vang nie. (beskrywing Rolihlahla = die tak wat uitgetrek deur joernaliste) OOK rateltaaiis en merke laat op die grond. “van lank gelede” – is daarvoor bestem, en het mense wyd en syd positief beïnvloed. (Roli=trek uit; ihlala=tak) 21. hier staan hy dan nou voor ons 22. Nelson Rolihlahla Mandela 23. getrokke tak van lank gelede Hy is ‘n legende: het die land na 24. die sleepsel van sy blare lê wyd 25. legendaries is hy – opspoorder van harte Apartheid herstel. Hy het hierdeur ook orde herstel in 26. hy maak die pante bymekaar ons gebroke land. 27. van ’n verskeurde land Hy herstel gebroke verhoudings (r 27, 28. hy draai ons na mekaar toe vir mekaar 28, 29); bring versoening (r 28) ; is ‘n 29. hy, heelmaker van mense vredemaker (r 30); vir ons UBUNTU gewys 30. hy stig vrede “ons prys hom” (r 16) want hy het sy 31. vrede, die ma van groot nasies merk op SA (en die wêreld) gelaat.
Uiterlike voorkoms van Mandela � 1. in die sandkliphart � 6. hy, die sandkleurige seun van u. Nosekeni (ligte velkleur – die hart van die “sandklip” (Uniegebou); van Pretoria; van SA � 4. kop en skraal skouers staan hy bo almal uit was lank: letterlik en figuurlik (in moreel, beginsels, leierskap, medemenslikheid, wysheid, ens. ) � 8. hy, die man met die vlesige palmkussings groot, maar sagte hande (“vlesige”) waarmee hy mense aangeraak het
Alleenplasing (van 1, 2 of pryslied (Antjie Krog) 3 woorde in ‘n reël): om die woord/e te beklemtoon/te 1. in die sandkliphart laat uitstaan 2. vandag Woordspeling: tussen 3. staan hy letterlike en figuurlike 4. kop en skraal skouers staan hy bo almal uit – albei is hier van betekenis toepassing 5. houtskool en as is sy hare Inkeping: om wat hier gesê 6. hy, die sandkleurige seun van u. Nosekeni word, te beklemtoon; ‘n ma se invloed is dus vir die 7. u. Nosekeni die ma van Mandela spreker baie belangrik in die 8. hy, die man met die vlesige palmkussings vorming van ‘n kind 9. hier staan hy Alleenplasing (van 1, 2 of 3 woorde in ‘n reël): om die 10. uit die gevestigde familie van u. Ngubengcuka woord/e te beklemtoon/te 11. die seun van Dalindyebo Herhaling: skep eenheid laat uitstaan 12. die seun van Mandela (veral in die afwesigheid van ‘n vaste 13. hy van die rivieroewers by i. Nqunu rympatroon/eindrym/vrye 14. heelmaker uit die Thembu-stam vers) en beklemtoon wat gesê word (r 17, r 20, r 25, r 26, r 28 -30) 15. ’n klein swart ster priem sy bolip
16. 17. 18. 19. 20. Alleenplasing (van 1, 2 of ons prys hom 3 woorde in ‘n reël): om die woord/e te beklemtoon/te laat hy wat nie lag nie en nie huil nie uitstaan eerste ratelaar van Umkhonto we Sizwe Woordspeling: tussen letterlike en figuurlike betekenis – albei die swart pimpernel is hier van toepassing (tak wat hy wat nie lag nie en ook nie huil nie getrek is EN Mandelahet mense na hom(wie toeisgetrek Progressie 21. hier staan hy dan nou voor ons Mandela? /waar kom hy vandaan? /wat het hy gedoen? ) – 22. Nelson Rolihlahla Mandela dit word aan ons 23. getrokke tak van lank gelede Metafoor: pante = mense/rasse 24. die sleepsel van sy blare lê wyd 25. legendaries is hy – opspoorder van. Inkeping: harte om wat hier gesê word, te beklemtoon; die 26. hy maak die pante bymekaarbring van die land wat 27. van ’n verskeurde land verskeur is, is dus ‘n belangrike saak waartoe Mandela bygedra 28. hy draai ons na mekaar toe vir mekaar het. 29. hy, heelmaker van mense Enjambement: die hele gedig 30. hy stig vrede TEMA: Mandela se lewe, 31. vrede, die ma van groot nasies oorsprong, karaktertrekke, invloed, ens.
VRAE 1. Waarom is daar nie ‘n lidwoord (soos “die” of “ ‘n”) voor die titel nie? 2. Wie word in hierdie gedig geprys? 3. Wat word ‘n persoon genoem wat ’n pryslied aan iemand opdra? Gee ook die Xhosa-woord. 4. Watter soort gedig kan ‘n mens verwag n. a. v. die “-lied” in “pryslied”? 5.
- Slides: 9