Proses van wysiging van Artikel 1 van die

  • Slides: 27
Download presentation
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde

Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde

Algemene Sinode 1998/2003 Die Algemene Sinode aanvaar dat die Belydenis van Belhar op sigself

Algemene Sinode 1998/2003 Die Algemene Sinode aanvaar dat die Belydenis van Belhar op sigself genome nie met die drie formuliere van eenheid in stryd is nie.

Algemene Sinode 2011 Die Algemene Sinode besluit dat hy van voorneme is om die

Algemene Sinode 2011 Die Algemene Sinode besluit dat hy van voorneme is om die Belydenis van Belhar op kerkordelike wyse deel van die NG kerk se belydenisgrondslag te maak. . .

Algemene Sinode 2011. . . en dra dit aan die Moderamen op om die

Algemene Sinode 2011. . . en dra dit aan die Moderamen op om die nodige kerkordelike prosesse hiervoor in werking te stel.

Moderamen van Alg Sinode voer sy opdrag uit Die voorstel word gemaak dat die

Moderamen van Alg Sinode voer sy opdrag uit Die voorstel word gemaak dat die Alg Sin Artikel 1 van Kerkorde wysig.

Algemene Sinode 2013 Voorstel: Wysig Artikel 1 na: (1) Die Nederduitse Gereformeerde Kerk is

Algemene Sinode 2013 Voorstel: Wysig Artikel 1 na: (1) Die Nederduitse Gereformeerde Kerk is gegrond op die Bybel as die heilige en onfeilbare Woord van God.

(2. 1) Die leer wat die Kerk in ooreenstemming met die Woord van God

(2. 1) Die leer wat die Kerk in ooreenstemming met die Woord van God bely, word verwoord in die ekumeniese belydenisse, naamlik die I) Apostoliese Geloofsbelydenis, II) die Geloofsbelydenis van Nicea III) en die Geloofsbelydenis van Athanasius;

en die drie Formuliere van Eenheid, naamlik die Nederlandse Geloofsbelydenis, die Heidelbergse Kategismus en

en die drie Formuliere van Eenheid, naamlik die Nederlandse Geloofsbelydenis, die Heidelbergse Kategismus en die Dordtse Leerreëls.

(2. 2) Die Belydenis van Belhar is deel van die belydenisgrondslag van die Kerk,

(2. 2) Die Belydenis van Belhar is deel van die belydenisgrondslag van die Kerk, op so ’n wyse dat daar ruimte is vir. . .

dat daar ruimte is vir. . . lidmate, ampsdraers en vergaderinge wat dit as

dat daar ruimte is vir. . . lidmate, ampsdraers en vergaderinge wat dit as in ooreenstemming met die Woord van God bely, sowel as vir lidmate, ampsdraers en vergaderinge wat dit nie as ’n belydenisskrif onderskryf nie.

Wat impliseer die verandering oor die Belydenis van Belhar? Die opname van die Belydenis

Wat impliseer die verandering oor die Belydenis van Belhar? Die opname van die Belydenis van Belhar in die belydenisgrondslag van die Kerk word so gedoen dat dit op niemand afgedwing word nie. Geen lidmaat word dus daardeur van die Kerk uitgesluit nie.

Lidmate wat nie die belydenisskrif wil onderskryf nie, behou hulle volle lidmaatskapregte. Die belydenisskrif

Lidmate wat nie die belydenisskrif wil onderskryf nie, behou hulle volle lidmaatskapregte. Die belydenisskrif word ook op geen kerkvergadering afgedwing nie.

Hierdie besluit is met ‘n groot meerderheid op Alg Sin 2013 aanvaar en was

Hierdie besluit is met ‘n groot meerderheid op Alg Sin 2013 aanvaar en was aanvaarbaar vir alle partye – ook vir die wat nie Belhar as belydenis wil aanvaar nie. Die besluit is so geformuleer dat dit vir almal ruimte gee! Die Alg Sin het al die sinodes, kerkrade en lidmate versoek om dit nou ook so goed te keur.

Hoe moet dit nou in praktyk gebeur? Die Kerkorde skryf ‘n proses voor wat

Hoe moet dit nou in praktyk gebeur? Die Kerkorde skryf ‘n proses voor wat nougeset gevolg moet word!

Kerkorde, Artikel 44. 1 Die wysiging van die Belydenis kan alleen geskied nadat elke

Kerkorde, Artikel 44. 1 Die wysiging van die Belydenis kan alleen geskied nadat elke sinode afsonderlik met ’n tweederdemeerderheid én twee derdes van alle kerkrade elk met ’n tweederdemeerderheid ten gunste daarvan besluit het.

Reglement 24 van Kerkorde Reg 24 bepaal: Vir ‘n kerkraad om tot sy tweederde

Reglement 24 van Kerkorde Reg 24 bepaal: Vir ‘n kerkraad om tot sy tweederde besluit te kom, moet hy die gemeente ken in die saak. Vir hierdie doel moet daar ‘n stemproses in gemeentes gehou word. Die gemeente adviseer dus die kerkraad in sy keuse.

Vir normale sake stem slegs die kerkraad – Hoekom moet gemeentes se mening nou

Vir normale sake stem slegs die kerkraad – Hoekom moet gemeentes se mening nou ook gekry word?

Gemeente moet ook stem, want. . 1. Alg Sinode 2003 het onderneem dat gemeentes

Gemeente moet ook stem, want. . 1. Alg Sinode 2003 het onderneem dat gemeentes se mening ingewin sal word. 2. Die NG Kerk moet hierdie weg volg, omdat ons Kerkorde volgens die Dordtse tradisie funksioneer. Hiervolgens moet die plaaslike gemeentes, wat eintlik die kerk op grond van ’n gemeenskaplike belydenis konstitueer, geken word wanneer die belydenisgrondslag gewysig word.

Kan ‘n gemeente buite stemming bly? * Kerkorde vereis dat elke Kerkraad moet stem.

Kan ‘n gemeente buite stemming bly? * Kerkorde vereis dat elke Kerkraad moet stem. * Lidmate mag nie die geleentheid om mening te gee, ontneem word nie. * Om wetlikheid van proses te verseker.

Hoe gaan die stemproses werk? Een van twee metodes: 1. Dit kan gedoen word

Hoe gaan die stemproses werk? Een van twee metodes: 1. Dit kan gedoen word deur ‘n gemeentevergadering te hou en lidmate daar te laat stem. 2. Dit kan ook gedoen word dat lidmate by die kerkkantoor by stembus op hulle eie tyd gaan stem (oor tydperk van 4 weke). * Elke Kerkraad besluit self hoe hy dit in gemeente wil doen!

Week 1 Gee kennis: Kerkraad 1 Week 2 Gee kennis: Kerkraad 1 Stembus sluit.

Week 1 Gee kennis: Kerkraad 1 Week 2 Gee kennis: Kerkraad 1 Stembus sluit. Stemme word getel Kerkraad: proses en voorstel Week 7 Gee kennis: Gemeente. Stembus oop Week 6 Gee kennis: Kerkraad 2 Kerkraad: Finale besluit Week 8 Approbasie: Gemeente Week 6 Gee kennis: Gemeente. Stembus oop Week 3 Gee kennis: Gemeente Week 4 en 5 Gee kennis: Gemeente. Stembus oop Week 6 Gee kennis: Kerkraad 2 Week 9 Approbasie: Gemeente

Week 1 Gee kennis: Kerkraad 1 Week 2 Gee kennis: Kerkraad 1 Kerkraad: proses

Week 1 Gee kennis: Kerkraad 1 Week 2 Gee kennis: Kerkraad 1 Kerkraad: proses en voorstel Week 3 Gee kennis: Gemeente stem oor Kerkraad se Voorstel Kerkraad: Finale besluit Week 7 Gemeentevergadering Week 6 Gee kennis: Gemeente Week 6 Gee kennis: Kerkraad 2 Week 8 Approbasie: Gemeente Week 4 Gee kennis: Gemeente Week 5 Gee kennis: Gemeente Week 9 Approbasie: Gemeente

DETAIL STAPPE • 1. Kerkraad besluit wanneer en hoe. • 2. Kerkraad maak aanbeveling

DETAIL STAPPE • 1. Kerkraad besluit wanneer en hoe. • 2. Kerkraad maak aanbeveling (nog nie sy finale besluit nie) en maak dit aan gemeente bekend. • 3. Stemming van gemeente vind plaas (op een van twee maniere).

DETAIL STAPPE. . /2 • 4. Stemme word in teenwoordigheid van ringsverteenwoordigers getel. •

DETAIL STAPPE. . /2 • 4. Stemme word in teenwoordigheid van ringsverteenwoordigers getel. • 5. Kerkraad vergader weer en neem aanbeveling van gemeente ter tafel en neem sy besluit. • 6. Kerkraad maak sy besluit aan gemeente bekend – gee tyd vir approbasie. • 7. Uitslag word vir Sinode gestuur.

Wat is belangrik om te onthou? * Elke lidmaat kan slegs stem indien sy

Wat is belangrik om te onthou? * Elke lidmaat kan slegs stem indien sy lidmaatbewys by die gemeente is.

Ringsverteenwoordigers * By drie geleenthede: - Twee Kerkraadsvergaderings - Tel van stemme

Ringsverteenwoordigers * By drie geleenthede: - Twee Kerkraadsvergaderings - Tel van stemme

Dit is ‘n belangrike saak * Die besluit van die Kerk raak ons getuienis

Dit is ‘n belangrike saak * Die besluit van die Kerk raak ons getuienis na buite en binne. * Bid dat Here ons na die Woord sal laat luister. Hanteer proses positief * Alg Sinode het sy voorneme duidelik bekend gemaak en versoek sy lidmate om dit goed te keur!