PRETORIUS S J Die digter S J Pretorius

  • Slides: 15
Download presentation
PRETORIUS S. J.

PRETORIUS S. J.

Die digter – S. J. Pretorius Skryf veral verhalende gedigte oor mense wat sukkel

Die digter – S. J. Pretorius Skryf veral verhalende gedigte oor mense wat sukkel om in die samelewing aan te pas en dikwels verneder word Vertel in gedig verhaal van hanswors-akrobaat met ‘n boggelrug

Sy hartseer lewe as eensame mens wat met ‘n gebrek moet leef Reëls 1

Sy hartseer lewe as eensame mens wat met ‘n gebrek moet leef Reëls 1 -14 K O N T R A S Sy werk as sirkushanswors wat mense amuseer Reëls 15 -22

2 sintuie word veral gebruik hoe hy lyk en wat hy doen Sirkusmense skinder;

2 sintuie word veral gebruik hoe hy lyk en wat hy doen Sirkusmense skinder; koggel en die toeskouers lag

liggaamlike pyn Emosionele pyn lelike boggel ‘Bitt erde r’ ned erin g] [ver Die

liggaamlike pyn Emosionele pyn lelike boggel ‘Bitt erde r’ ned erin g] [ver Die haat waarmee sy kollegas hom bejeën het Vergroeide ruggraat a d k o o r ve a a rs y h t m o kr p o lo

Soek eensaamheid- wil wegkom van venynige kollegas sit tussen dierehokke beklemtoon sy absolute eensaamheid

Soek eensaamheid- wil wegkom van venynige kollegas sit tussen dierehokke beklemtoon sy absolute eensaamheid

Gaar klere skin d er d u o ? Retoriese vraag stu kke nd

Gaar klere skin d er d u o ? Retoriese vraag stu kke nd

Wie gee vir hom om? ? Beklemtoon absolute eensaamheid oor en oor gelees

Wie gee vir hom om? ? Beklemtoon absolute eensaamheid oor en oor gelees

Drank bied ontvlugting van fisieke en emosionele pyn, maar vererger verwerping deur kollegas niemand

Drank bied ontvlugting van fisieke en emosionele pyn, maar vererger verwerping deur kollegas niemand sou hom mis of spyt wees as hy bedank nie

Reëls 15 -22 - hanswors as kunstenaar Sy werkplek - waar hy van sy

Reëls 15 -22 - hanswors as kunstenaar Sy werkplek - waar hy van sy beste oomblikke beleef het werk: hou sy klein lyfie akrobaat voer toertjies in die nok van tent uit Werk was lewensgevaarlik Bynaam was klein kabouter

Mense lag nou omdat hulle sy toertjies geniet IRONIE Baas hou hom aan vir

Mense lag nou omdat hulle sy toertjies geniet IRONIE Baas hou hom aan vir wins wat hy inbring- nie soseer oor sy menswees bekommerd nie Nie omdat hulle met hom spot nie

Strofe 5 sluit by strofe 3 aan Handel oor briewe wat hy maandeliks ontvang

Strofe 5 sluit by strofe 3 aan Handel oor briewe wat hy maandeliks ontvang en stuur WENDING Een dag het hy ‘n brief ontvang my kind… Verkleinwoorde Vroutjie fisiek klein Dui op simpatie vir vroutjie Sy ma? albei klein met boggels noem hom “my kind”

onselfsugtige eienskap van hanswors word uitgelig my kind… Het sy ma eerste gestel en

onselfsugtige eienskap van hanswors word uitgelig my kind… Het sy ma eerste gestel en homself in die proses verwaarloos Het ten spyte van vernedering en eensaamheid in sirkus aangebly sodat hy sy ma kon onderhou

Tegniese bou q Verhalende gedig Paarrym – strofes 1, 2 & 4 Kruisrym –

Tegniese bou q Verhalende gedig Paarrym – strofes 1, 2 & 4 Kruisrym – strofes 3 & 5 Alliterasie – klein kabouter Retoriese vrae – reëls 8 & 12 Ellips: r 23 – hy het dadelik op brief se inhoud reageer Ellips r 26 – dui aan wat hy elke maand met sy salaris gedoen het

Saamgestel deur M. Rass CAPE TOWN HIGH SCHOOL

Saamgestel deur M. Rass CAPE TOWN HIGH SCHOOL