PRAKTIESE UITDAGINGS VIR SKOLE 30 APRIL 2020 DR

  • Slides: 23
Download presentation
PRAKTIESE UITDAGINGS VIR SKOLE 30 APRIL 2020

PRAKTIESE UITDAGINGS VIR SKOLE 30 APRIL 2020

DR. MELODY DE JAGER • • “ KINDERS WAT TERUGKOM IS NIE ROBOTTE NIE,

DR. MELODY DE JAGER • • “ KINDERS WAT TERUGKOM IS NIE ROBOTTE NIE, HULLE IS BROOS EN DIE ONDERWYSERS OOK. IN HIERDIE BROOSHEID MOET ONS NUWE TOEKOMS SKEP. ONS KÀN DIT DOEN, VERAL AS JY AFRIKAANS IS. ” • “DINK ONS MOET ONS HELE BENADERING TOT ONDERWYS WEER OORDINK. IS ONDERWYS REGTIG ’N KURRIKULUM? WAT ONDERRIG ONS, KINDERS OF KURRIKULUM. JA, ONS HET ALBEI NODIG! ONS ONDERRIG KINDERS! AS DIE KURRIKULUM DIE PASAANGEËR IS IN DIE TYD IS ONS IN ONS KANON IN, VERAL VIR DIE GRONDSLAGFASE” • “DIE KIND WAT UIT JOU KLAS UITGESTAP HET, HET BAIE REEDS ’N AGTERSTAND GEHAD EN HOEVEEL VAN HIERDIE KINDERS SE OUERS KON HELP. HOEVEEL WAT TERUGSTAP HET BEHOU WAT HULLE GELEER HET EN HOEVEEL HET BYGEKRY EN HOEVEEL HET VERLOOR OMDAT DIT NIE IN STANDGEHOU IS NIE. DIT IS ’N KOMPLEKSE SITUASIE EN EK BEWONDER DIE LEIERSKAP IN ONS LAND. ”

INLEIDING: HUGO VERMEULEN • PROBLEME WAT TANS ONDERVIND WORD: • Kinders is tuis sonder:

INLEIDING: HUGO VERMEULEN • PROBLEME WAT TANS ONDERVIND WORD: • Kinders is tuis sonder: • Opvoeding • Voeding • Toesig • Skoolfondsbetalings, naskole, koshuise • Vandalisme en diefstal • Toegang tot internet, toestelle • Huishoudelike geweld • Laat aankondiging van minister: SOS-standpunt

KOSHUISE SOS-KONSEPDOKUMENT MET RIGLYNE VIR SKOOLKOSHUISE: • Higiëne vir geboue en personeel, leerders en

KOSHUISE SOS-KONSEPDOKUMENT MET RIGLYNE VIR SKOOLKOSHUISE: • Higiëne vir geboue en personeel, leerders en ouers • Slaapreëlings • Etereëlings • Badkamers • Kontrole • Aankomtye • Inwonende personeel en koshuiswerkers • Algemene reëlings

 • OPLOSSINGS VIR WANNEER SKOLE WEER HEROPEN: • Veilige afstand • Gesonde gewoontes

• OPLOSSINGS VIR WANNEER SKOLE WEER HEROPEN: • Veilige afstand • Gesonde gewoontes • Kurrikulumaanpassings • Beskerming van personeel • Beskerming van leerders • Buitemuurse aktiwiteite • Wat is die “nuwe normaal”? • Elke skool moet bepaal wat vir hulle werk, hierdie is slegs riglyne en ‘n moontlike beginpunt vir gesprekke.

JOHAN KOEKEMOER • Vooraf ontsmetting van die skoolterrein en geboue: • Alle fasiliteite moontlik

JOHAN KOEKEMOER • Vooraf ontsmetting van die skoolterrein en geboue: • Alle fasiliteite moontlik vooraf ontsmet • Kontak SOS vir moontlike verskaffers • Daaglikse ontsmetting – kritiese areas • Instandhouding • Kommunikasie, inligting en opleiding van gemeenskap

 • BESKERMINGSMAATREËLS VIR PERSONEEL EN LEERDERS: • Handewasprogram • Sosiale afstand • Dra

• BESKERMINGSMAATREËLS VIR PERSONEEL EN LEERDERS: • Handewasprogram • Sosiale afstand • Dra van materiaalmaskers (standaard) - verpligtend • Monitor temperatuur by skoolingang • Aanmelding en kommunikasie • Moontlike siek leerders by skool • Sigbare waarskuwingstekens • www. sacoronavirus. co. za/category/tool-kits/ • www. gov. za/coronavirus/resources • Berading : INFO@WELLNESSPLATFORM. CO. ZA

 • PERSONEEL • Skoolveiligheidskomitee • Opleiding: • https: //openwho. org/courses/covid-19 -ipc-en • Sanitasieprogram

• PERSONEEL • Skoolveiligheidskomitee • Opleiding: • https: //openwho. org/courses/covid-19 -ipc-en • Sanitasieprogram in skool • Protokol vir personeel • Stigmatisering • Hoërisikopersoneel: Swanger, bestaande kondisies (bv. asma), ouderdom. Spesiale maatreëls. • Geen byeenkomste in personeelkamer nie. Bly in klasse.

HOËRSKOLE & KURRIKULUM • Grootste bekommernis: Graad 12’s • Graad 9’s: Einde van senior

HOËRSKOLE & KURRIKULUM • Grootste bekommernis: Graad 12’s • Graad 9’s: Einde van senior fase, vakkeuses • Vermindering van formele assesseringstake en eksamens • Verlengde skooldag, Saterdae, verkorte vakansies • Verdeling van dag en week vir grade, voorstelle • Verdeling van klasse, gebruik van groter lokale • Roosteraanpassings vir kritiese vakke

LOUIS DEKKER • FINANSIES: • Skoolfonds • Ander dienste en inkomstes • Verskaffers •

LOUIS DEKKER • FINANSIES: • Skoolfonds • Ander dienste en inkomstes • Verskaffers • Deposito’s • Ander/nuwe uitgawes • Aangepaste begroting • Personeel • KOMMUNIKASIE: • Personeel • Ouers • Leerders

 • BUITEMUURSE PROGRAMME: • Voorlopig gestaak • Beheerliggaam besluit • Akademie prioriteit •

• BUITEMUURSE PROGRAMME: • Voorlopig gestaak • Beheerliggaam besluit • Akademie prioriteit • SKOOLPROGRAM: • SOS-vyfpuntplan • Aanlynleer vervleg met skoolgaan • Verskillende aankom- en vertrektye • Afwesighede • Pouses • Wisseling • Besoekers

LAERSKOLE & KURRIKULUM • BEKOMMERNISSE: • Graad 7 • Graad 1 • Graad 3

LAERSKOLE & KURRIKULUM • BEKOMMERNISSE: • Graad 7 • Graad 1 • Graad 3 • VERDELING VAN KLASSE • WISSELING VAN PERSONEEL • KLEUTERSKOLE

NUTTIGE INLIGTING: • Why do airlines say you must put your own oxygen mask

NUTTIGE INLIGTING: • Why do airlines say you must put your own oxygen mask on first? • • • https: //www. hrfuture. net/talent-management/wellness/why-do-airlines-say-you-must-putyour-own-oxygen-mask-on-first/ The psychology behind effective crisis leadership: • https: //hbr. org/2020/04/the-psychology-behind-effective-crisis-leadership 9 ways schools will look different when (and if) they reopen: • https: //www. npr. org/2020/04/24/842528906/what-it-might-look-like-to-safely-reopenschools SOS se vyfpuntplan vir voortgesette onderwys tydens en na Covid-19: • https: //skole. us 20. listmanage. com/track/click? u=03 e 98 b 9 a 26 ee 6 f 059 eb 2 d 0235&id=5 d 4 ea 478 af&e=224 fef 49 a 6 Ander lande se heropening: • • https: //m. youtube. com/watch? v=xy 0 s 69 m-nne https: //m. youtube. com/watch? feature=youtu. be&v=vhzx 3 hdclgm

AFSLUITING: HUGO VERMEULEN • Die heropening van skole behoort baie van dié probleme op

AFSLUITING: HUGO VERMEULEN • Die heropening van skole behoort baie van dié probleme op te los: • Opvoeding • Voeding • Toesig • Skoolfondsbetalings, naskole, koshuise • Vandalisme en diefstal • Huishoudelike geweld • Die “nuwe normaal” is vreemd, maar ons is aanpasbaar, veerkragtig. • Ons aanpasbaarheid gaan bepaal of en hoe ons deur hierdie uitdagende tyd gaan kom.

ONS STUUR VIR U: • ‘n Skolekonsepgebeurlikheidsplan vir Covid-19 • ‘n Konsepdokument vir skoolkoshuise

ONS STUUR VIR U: • ‘n Skolekonsepgebeurlikheidsplan vir Covid-19 • ‘n Konsepdokument vir skoolkoshuise • Voorbeeld protokol vir onderwysers • Voorbeeldbriewe aan instansies en aanbevelings • Voltooi asb. die SOS-vraelys insake denke van leer en onderrig. Besoek die SOS-tuisblad by skole. co. za of direk na bit. ly/dieperleer. • Afrikaanse A 2 -plakkate: Kontak onderwys@afriforum. co. za • Afrikaanse plakkers ens. : HTTP: //COVID 19. SIGNAGEJOHANNESBURG. CO. ZA/ USERNAME: ADMINISTRATEUR WAGWOORD: SKOOL 101

KONTAK ONS BY: hugo@skole. co. za Besoek: https: //skole. co. za/

KONTAK ONS BY: hugo@skole. co. za Besoek: https: //skole. co. za/