PRACTICING PRAYER PRINCIPLES III Dit het Jesus gespreek

  • Slides: 30
Download presentation
PRACTICING PRAYER PRINCIPLES III.

PRACTICING PRAYER PRINCIPLES III.

‘Dit het Jesus gespreek, en Hy het sy oë na die hemel opgehef en

‘Dit het Jesus gespreek, en Hy het sy oë na die hemel opgehef en gesê: Vader, die uur het gekom; verheerlik U Seun, sodat U Seun U ook kan verheerlik - soos U Hom mag oor alle vlees gegee het, sodat Hy aan almal wat U Hom gegee het, die ewige lewe kan gee. En dit is die ewige lewe, dat hulle U ken, die enige waaragtige God, en Jesus Christus wat U gestuur het.

Ek het U verheerlik op die aarde. Die werk wat U My gegee het

Ek het U verheerlik op die aarde. Die werk wat U My gegee het om te doen, het Ek volbring. En nou, Vader, verheerlik My by Uself met die heerlikheid wat Ek by U gehad het voordat die wêreld was. Ek het U Naam geopenbaar aan die mense wat U My uit die wêreld gegee het.

Hulle het aan U behoort, en U het hulle aan My gegee, en hulle

Hulle het aan U behoort, en U het hulle aan My gegee, en hulle het U woord bewaar. Nou weet hulle dat alles wat U My gegee het, van U kom. Want die woorde wat U My gegee het, het Ek aan hulle gegee; en hulle het dit ontvang en waarlik erken dat Ek van U uitgegaan het, en hulle het geglo dat U My gestuur het.

Ek bid vir hulle; Ek bid nie vir die wêreld nie, maar vir die

Ek bid vir hulle; Ek bid nie vir die wêreld nie, maar vir die wat U My gegee het, omdat hulle aan U behoort. En alles wat Myne is, is U s’n; en wat U s’n is, is Myne; en Ek is in hulle verheerlik. En Ek is nie meer in die wêreld nie, maar hulle is in die wêreld; en Ek kom na U toe.

Heilige Vader, bewaar in U Naam die wat U My gegee het, sodat hulle

Heilige Vader, bewaar in U Naam die wat U My gegee het, sodat hulle een kan wees net soos Ons. Toe Ek saam met hulle in die wêreld was, het Ek hulle in U Naam bewaar. Oor die wat U My gegee het, het Ek gewaak; en nie een van hulle het verlore gegaan nie, behalwe die seun van die verderf, sodat die Skrif vervul sou word.

Maar nou kom Ek na U toe; en Ek spreek hierdie dinge in die

Maar nou kom Ek na U toe; en Ek spreek hierdie dinge in die wêreld, sodat hulle my blydskap volkome in hulle kan hê. Ek het hulle U woord gegee, en die wêreld het hulle gehaat, omdat hulle nie van die wêreld is nie, net soos Ek nie van die wêreld is nie.

Ek bid nie dat U hulle uit die wêreld wegneem nie, maar dat U

Ek bid nie dat U hulle uit die wêreld wegneem nie, maar dat U hulle van die Bose bewaar. Hulle is nie van die wêreld nie, net soos Ek nie van die wêreld is nie. Heilig hulle in U waarheid; U woord is die waarheid. Soos U my gestuur het in die wêreld, het Ek ook hulle in die wêreld gestuur. En Ek heilig Myself vir hulle, sodat hulle ook in waarheid geheilig kan wees.

Maar Ek bid nie vir hulle alleen nie, maar ook vir die wat deur

Maar Ek bid nie vir hulle alleen nie, maar ook vir die wat deur hulle woord in My sal glo - dat almal een mag wees net soos U, Vader, in My en Ek in U; dat hulle ook in Ons een mag wees, sodat die wêreld kan glo dat U My gestuur het.

En Ek het hulle die heerlikheid gegee wat U My gegee het, sodat hulle

En Ek het hulle die heerlikheid gegee wat U My gegee het, sodat hulle een kan wees, net soos Ons een is. Ek in hulle en U in My, sodat hulle volkome een kan wees; en dat die wêreld kan weet dat U My gestuur het, en hulle liefgehad het net soos U My liefgehad het.

Vader, Ek wil dat waar Ek is, hulle wat U My gegee het, ook

Vader, Ek wil dat waar Ek is, hulle wat U My gegee het, ook saam met My sal wees, sodat hulle my heerlikheid kan aanskou wat U My gegee het, omdat U My liefgehad het voor die grondlegging van die wêreld.

Regverdige Vader, al het die wêreld U nie geken nie, tog het Ek U

Regverdige Vader, al het die wêreld U nie geken nie, tog het Ek U geken, en hulle hier het erken dat U My gestuur het. En Ek het U Naam aan hulle bekend gemaak en sal dit bekend maak, sodat die liefde waarmee U My liefgehad het, in hulle kan wees, en Ek in hulle. ’

1. JESUS HET VROEG OGGENDE GEBID – HY HET DIE DAG REG BEGIN. Ps

1. JESUS HET VROEG OGGENDE GEBID – HY HET DIE DAG REG BEGIN. Ps 63: 2. 'O God, You are my God; early will I seek you; My soul thirsts for You; My body longs for You. In a dry and thirsty land where there is no water. . . ' Ps 57: 9. 'Ek wil 'n lied sing, ek wil vroeg opstaan, met harp en lier wil ek die rooidag wakker maak. . . ' Mk 1: 35. 'En vroeg in die more, nog diep in die nag, het Hy opgestaan en uitgegaan en na 'n eensame plek vertrek en daar gebid. '

2. JESUS HET ALLEEN IN AFGESONDERDE PLEKKE GEBID – GEBED WAS PRIORITEIT IN SY

2. JESUS HET ALLEEN IN AFGESONDERDE PLEKKE GEBID – GEBED WAS PRIORITEIT IN SY LEWE. '. . . I sat alone because the hand of the Lord was upon me. . . ' Jer 15: 17 Lk 5: 16. 'Maar Hy het Hom in verlate plekke teruggetrek en gebid. ' Mt 14: 23. 'En nadat Hy die skare weggestuur het, klim Hy op die berg om in die eensaamheid te bid. En toe dit aand geword het, was Hy daar alleen. '

2. JESUS HET ALLEEN IN AFGESONDERDE PLEKKE GEBID – GEBED WAS PRIORITEIT IN SY

2. JESUS HET ALLEEN IN AFGESONDERDE PLEKKE GEBID – GEBED WAS PRIORITEIT IN SY LEWE. 'Jesus loved the mountains where He prayed, but He lived in the valleys where He ministered. '

3. JESUS HET GEBID NA WERK – GEBED HET HOM GEDRA & VERKWIK. Jes

3. JESUS HET GEBID NA WERK – GEBED HET HOM GEDRA & VERKWIK. Jes 28: 12. 'Dit is die rus, gee rus aan die vermoeides, en dit is die verkwikking. . . ' Mk 6: 45 -46 'En dadelik het Hy sy dissipels gedwing om in die skuit te gaan en vooruit te vaar na die oorkant, na Betsáida, onderwyl Hy die skare sou wegstuur. En nadat Hy van hulle afskeid geneem het, het Hy na die berg gegaan om te bid. '

4. JESUS HET GEBID TEN TYE VAN SUKSES & VOORSPOED – HY'T VERSTAAN DIE

4. JESUS HET GEBID TEN TYE VAN SUKSES & VOORSPOED – HY'T VERSTAAN DIE VADER IS SY BRON. Ps 16: 5 -7. 'The Lord Himself is my inheritance, my prize. He is my food and drink, my highest joy! He guards all that is mine. He sees that I am given pleasant brooks and green pastures as my share! What a wonderful inheritance! I will bless the Lord who counsels me; He gives me wisdom in the night. He tells me what to do. '

4. JESUS HET GEBID TEN TYE VAN SUKSES & VOORSPOED – HY'T VERSTAAN DIE

4. JESUS HET GEBID TEN TYE VAN SUKSES & VOORSPOED – HY'T VERSTAAN DIE VADER IS SY BRON. Lk 5: 15 -16. 'Maar die gerug aangaande Hom is nog meer versprei, en groot menigtes het bymekaargekom om te luister en deur Hom van hulle siektes genees te word. Maar Hy het Hom in verlate plekke teruggetrek en gebid. '

5. JESUS HET VIR & VOOR GROOT BESLUITE GEBID – HY'T GEWEET WAAR KRY

5. JESUS HET VIR & VOOR GROOT BESLUITE GEBID – HY'T GEWEET WAAR KRY HY LEIDING. Spr 3: 5 -6. 'Vertrou op die HERE met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie. Ken Hom in al jou weë, dan sal Hy jou paaie gelykmaak. ' Lk 6: 12 -13. 'En Hy het in daardie dae uitgegaan na die berg om te bid en die nag in die gebed tot God deurgebring. En toe dit dag geword het, het Hy sy dissipels na Hom geroep en twaalf van hulle uitgekies, wat Hy apostels genoem het. . . '

6. JESUS HET GEREELD GEBID – GEBED WAS VIR HOM 'N LEEFSTYL. Ps 77:

6. JESUS HET GEREELD GEBID – GEBED WAS VIR HOM 'N LEEFSTYL. Ps 77: 3 -5. 'I cry to the Lord; I call and call to Him. Oh, that he would listen. I am in deep trouble and I need His help so badly. All night long I pray, lifting my hands to heaven, pleading. There can be no joy for me until He acts. I think of God and groan, overwhelmed with longing for his help. I cannot sleep until you act. I am almost too distressed to speak. ’

6. JESUS HET GEREELD GEBID – GEBED WAS VIR HOM 'N LEEFSTYL. Lk 21:

6. JESUS HET GEREELD GEBID – GEBED WAS VIR HOM 'N LEEFSTYL. Lk 21: 37. 'En Hy was oordag in die tempel besig om te leer, en snags het Hy uitgegaan en vernag op die berg wat die Olyfberg genoem word. ' Dan 6: 11. ‘…en hy het drie maal op ‘n dag op sy knieë geval en gebid…’ Dan 6: 14. ‘…drie maal op ‘n dag doen hy sy gebed…’

7. JESUS HET EERLIK EN MET KINDERLIKE GELOOF GEBID – HY WAS OORGEGEE AAN

7. JESUS HET EERLIK EN MET KINDERLIKE GELOOF GEBID – HY WAS OORGEGEE AAN & AFHANKLIK VAN SY VADER. Ps 22: 2 -3. 'My God, my God, waarom het U my verlaat, ver van my hulp, van die woorde van my gebrul? My God, ek roep bedags, maar U antwoord nie; en snags, en ek kan nie swyg nie. '

7. JESUS HET EERLIK EN MET KINDERLIKE GELOOF GEBID – HY WAS OORGEGEE AAN

7. JESUS HET EERLIK EN MET KINDERLIKE GELOOF GEBID – HY WAS OORGEGEE AAN & AFHANKLIK VAN SY VADER. Jh 11: 41 -43. 'Hulle neem toe die steen weg waar die oorledene lê. En Jesus het sy oë opgeslaan en gesê: Vader, Ek dank U dat U My verhoor het; en Ek het geweet dat U My altyd verhoor, maar ter wille van die skare wat rondom staan, het Ek dit gesê, sodat hulle kan glo dat U My gestuur het. En nadat Hy dit gesê het, het Hy met 'n groot stem geroep: Lasarus, kom uit!'

8. JESUS HET GEBID DAT DIE WIL VAN SY VADER SAL GESKIED – EN

8. JESUS HET GEBID DAT DIE WIL VAN SY VADER SAL GESKIED – EN HOM ONDERWERP DAARAAN. Ps 84: 6 -7. 'Blessed are those whose strength is in You, who have set their hearts on pilgrimage. As they pass through the Valley of Weeping, they make it a place of springs; the early rain also fills the pools with blessings. '

8. JESUS HET GEBID DAT DIE WIL VAN SY VADER SAL GESKIED – EN

8. JESUS HET GEBID DAT DIE WIL VAN SY VADER SAL GESKIED – EN HOM ONDERWERP DAARAAN. Lk 22: 39 -42. 'En Hy het vertrek en volgens gewoonte na die Olyfberg gegaan. En ook sy dissipels het Hom gevolg. En toe Hy op die plek kom, sê Hy vir hulle: Bid dat julle nie in versoeking kom nie. En Hy het Hom van hulle afgesonder omtrent so ver as 'n mens met 'n klip kan gooi, en neergekniel en gebid en gesê: Vader, as U tog maar hierdie beker van My wil wegneem! Laat nogtans nie my wil nie, maar u wil geskied!'

9. JESUS HET SAAM MET SY DISSIPELS & VRIENDE GEBID – HY HET DIE

9. JESUS HET SAAM MET SY DISSIPELS & VRIENDE GEBID – HY HET DIE KRAG VAN GESAMENTLIKE GEBED GEKEN. Ps 133: 1 -3. ‘Kyk, hoe goed en hoe lieflik is dit dat broers ook saamwoon! Dit is soos die kosbare olie op die hoof, wat afloop op die baard, die baard van Aäron, wat afloop op die soom van sy klere. Dit is soos die dou van Hermon wat neerdaal op die berge van Sion; want daar gebied die HERE die seën…’

9. JESUS HET SAAM MET SY DISSIPELS & VRIENDE GEBID – HY HET DIE

9. JESUS HET SAAM MET SY DISSIPELS & VRIENDE GEBID – HY HET DIE KRAG VAN GESAMENTLIKE GEBED GEKEN. Lk 9: 28 -29. ‘En omtrent agt dae ná hierdie woorde het Hy Petrus en Johannes en Jakobus saamgeneem en op die berg geklim om te bid. En terwyl Hy bid, het die voorkoms van sy aangesig anders geword en sy klere skitterend wit…’

10. JESUS HET VIR ONS GEBID & DOEN NOG STEEDS – HY IS OOK

10. JESUS HET VIR ONS GEBID & DOEN NOG STEEDS – HY IS OOK ELKEEN VAN ONS SE INTERSESSOR. Jes 53: 12. ‘…terwyl Hy tog die sonde van baie gedra en vir die oortreders gebid het. ’ ‘For He bore the sin of many, and made intercession for the transgressors. ’ Rom 8: 34. ’…Christus is dit wat gesterf het, ja, meer nog, wat ook opgewek is, wat ook aan die regterhand van God is, wat ook vir ons intree. ’

10. JESUS HET VIR ONS GEBID & DOEN NOG STEEDS – HY IS OOK

10. JESUS HET VIR ONS GEBID & DOEN NOG STEEDS – HY IS OOK ELKEEN VAN ONS SE INTERSESSOR. Heb 7: 25. ’Daarom kan Hy ook volkome red die wat deur Hom tot God gaan, omdat Hy altyd leef om vir hulle in te tree. ’ 1 Joh 2: 1. ‘…ons het ‘n Voorspraak by die Vader, Jesus Christus, die Regverdige. ’

PRACTICING PRAYER PRINCIPLES III.

PRACTICING PRAYER PRINCIPLES III.