Plekke waar mense woon Sosiale Wetenskappe Gr 4

  • Slides: 62
Download presentation
Plekke waar mense woon Sosiale Wetenskappe : Gr 4 1

Plekke waar mense woon Sosiale Wetenskappe : Gr 4 1

Plekke waar mense woon Kopiereg 2016 H & R Productions Lisensie kennisgewing Hierdie les

Plekke waar mense woon Kopiereg 2016 H & R Productions Lisensie kennisgewing Hierdie les is gelisensieer alleenlik vir jou persoonlike gebruik. Hierdie les mag nie herverkoop word nie of weggegee word aan enige ander persoon nie. Indien jy hierdie les graag wil gebruik en jy het dit nie vir jou eie gebruik aangekoop nie, keer terug na www. teachingresources. co. za en koop jou eie kopie. Dankie dat jy die harde werk van hierdie skrywer respekteer. Sosiale Wetenskappe : Gr 4 2

INHOUD Mense en plekke Bakens om die roete te verduidelik Mense en hul behoeftes

INHOUD Mense en plekke Bakens om die roete te verduidelik Mense en hul behoeftes Uitdrukbare Huiswerkstelle Aktiwiteit 1 Aktiwiteit 2 Aktiwiteit 3 ‘n Bietjie pret in die klaskamer 3

Mense woon op verskillende plekke Mense woon op plase waar hulle diere aanhou en

Mense woon op verskillende plekke Mense woon op plase waar hulle diere aanhou en gewasse kweek. Mense woon in dorpe waar daar winkels is en kerke en polisiestasies. 4

Mense woon in klein nedersettings in huise of hutte. Mense woon in groot stede

Mense woon in klein nedersettings in huise of hutte. Mense woon in groot stede waar daar baie winkels is, kantore en besige strate. 5

Mense doen baie verskillende werke Sommige bestuurders werk in kantore Verpleegsters werk in hospitale

Mense doen baie verskillende werke Sommige bestuurders werk in kantore Verpleegsters werk in hospitale Priesters werk in kerke Brandweermanne maak vure dood Verslaggewers werk in kantore Polisiemanne werk by ‘n Polisiestasie 6

Geboue in verskillende plekke en hul gebruike Treinstasies verbind groot en klein dorpe. Fabrieke

Geboue in verskillende plekke en hul gebruike Treinstasies verbind groot en klein dorpe. Fabrieke is plekke waar mense werk om dinge te maak. Ons gebruik Lughawens wanneer ons na ver plekke wil reis. 7

Geboue op verskillende plekke en hul gebruike Ons gaan kerktoe om te bid. Ons

Geboue op verskillende plekke en hul gebruike Ons gaan kerktoe om te bid. Ons gaan skooltoe om te leer. Ons gaan hospitaaltoe wanneer ons siek is. Ons bly in wonings met ons families. 8

‘n Google sateliet kaart van Krugersdorp 9

‘n Google sateliet kaart van Krugersdorp 9

Paaie en voetpaadjies en hoe hulle in nedersettings gebruik word ‘n Pragtige houtbrug waarop

Paaie en voetpaadjies en hoe hulle in nedersettings gebruik word ‘n Pragtige houtbrug waarop ons kan stap en die natuur bewonder. 10

Paaie en voetpaadjies en hoe hulle in nedersettings gebruik word ‘n Paadjie in a

Paaie en voetpaadjies en hoe hulle in nedersettings gebruik word ‘n Paadjie in a groot stad wat onderdeur ‘n tonnel gaan. 11

Paaie en voetpaadjies en hoe hulle in nedersettings gebruik word ‘n Stil grondpad na

Paaie en voetpaadjies en hoe hulle in nedersettings gebruik word ‘n Stil grondpad na die berge. 12

Paaie en voetpaadjies en hoe hulle in nedersettings gebruik word ‘n Besige snelweg in

Paaie en voetpaadjies en hoe hulle in nedersettings gebruik word ‘n Besige snelweg in ‘n groot stad. 13

Paaie en voetpaadjies en hoe hulle in nedersettings gebruik word ‘n Lugfoto van voetpaadjies

Paaie en voetpaadjies en hoe hulle in nedersettings gebruik word ‘n Lugfoto van voetpaadjies wat verskillende nedersettings met mekaar verbind. 14

Paaie en voetpaadjies en hoe hulle in nedersettings gebruik word Mense en diere gebruik

Paaie en voetpaadjies en hoe hulle in nedersettings gebruik word Mense en diere gebruik voetpaadjies. Sommige voetpaadjies is nie geskik vir vragmotors nie. 15

Wat is ‘n metropolitaanse gebied? ‘n Metropolitaanse gebied is ‘n streek wat bestaan uit

Wat is ‘n metropolitaanse gebied? ‘n Metropolitaanse gebied is ‘n streek wat bestaan uit ‘n dig bevolkte stedelike kern, asook minder bevolkte omliggende gebiede. Dit deel industrieë, infrastruktuur, behuising, ens. 16

HERSIENING EN TERUGVOERING AKTIWITEIT 1 – VRAE EN ANTWOORDE 1. Waar bly mense wat

HERSIENING EN TERUGVOERING AKTIWITEIT 1 – VRAE EN ANTWOORDE 1. Waar bly mense wat diere aanhou en gewasse kweek? Op ‘n plaas. 2. Waarheen gaan jy as jy mediese hulp nodig het? ‘n Hospitaal; ‘n kliniek. 3. Met wie moet jy praat as jy beroof word? ‘n Polisieman. 4. Wat noem ons ‘n pad wat nie geteer is nie? ‘n Grondpad. (1) (1) 5. Waar sal jy voetpaaie vind? (1) In landelike gebiede; platteland; berge; natuurreservate. TOTAAL: 5 17

Naam Gr 4 Datum Vak Sosiale Wetenskappe HUISWERK – AKTIWITEIT 1 1. Waar bly

Naam Gr 4 Datum Vak Sosiale Wetenskappe HUISWERK – AKTIWITEIT 1 1. Waar bly mense wat diere aanhou en gewasse kweek? 2. Waarheen gaan jy as jy mediese hulp nodig het? 3. Met wie moet jy praat as jy beroof word? 4. Wat noem ons ‘n pad wat nie geteer is nie? 5. Waar sal jy voetpaaie vind? (1) (1) (1) TOTAAL: 5 Leerder Totaal: 18

Bakens om die roete te verduidelik 19

Bakens om die roete te verduidelik 19

Identifisering van bakens – natuurlike en menslike Landmerke kan strukture wees soos museums, hotelle,

Identifisering van bakens – natuurlike en menslike Landmerke kan strukture wees soos museums, hotelle, biblioteke, brûe en torings. Dit is iets wat uitstaan in ‘n gebied. Natuurlike landmerke is dinge soos berge, riviere en watervalle. Histories landmerke gun ons die geleentheid om kulture en geleenthede uit die verlede te onthou. 20

Identifisering van natuurlike landmerke Blyde River Canyon Mpumalanga 'Gods Window‘ Mpumalanga Echo Caves, Mpumalanga

Identifisering van natuurlike landmerke Blyde River Canyon Mpumalanga 'Gods Window‘ Mpumalanga Echo Caves, Mpumalanga 21

Identifisering van natuurlike landmerke Die Gat in die Muur op Koffiebaai in die Oos-Kaap.

Identifisering van natuurlike landmerke Die Gat in die Muur op Koffiebaai in die Oos-Kaap. Dit het ‘n groot opening in die middel wat deur die branders veroorsaak is. Tafelberg, Kaapstad. 22

Identifisering van mensgemaakte landmerke Die Van Stadenrivier brug ‘n Basotho nedersetting in die Vrystaat.

Identifisering van mensgemaakte landmerke Die Van Stadenrivier brug ‘n Basotho nedersetting in die Vrystaat. Voortrekker Monument MTN Toring op Jeffreysbaai. 23

Identifisering van landmerke, natuurlik en mensgemaak – uit ander wêrelddele Ayers Rock. Australië. Great

Identifisering van landmerke, natuurlik en mensgemaak – uit ander wêrelddele Ayers Rock. Australië. Great Wall. Sjina. 24

Identifisering van landmerke, natuurlik en mensgemaak – uit ander wêrelddele Arc de Triomphe. Parys,

Identifisering van landmerke, natuurlik en mensgemaak – uit ander wêrelddele Arc de Triomphe. Parys, Frankryk. Leaning Tower of Pisa, Italië. 25

Identifisering van landmerke, natuurlik en mensgemaak – uit ander wêrelddele Bryce Canyon. Arizona, Amerika.

Identifisering van landmerke, natuurlik en mensgemaak – uit ander wêrelddele Bryce Canyon. Arizona, Amerika. Victoria Falls. Zambia, Zimbabwe. 26

Beskryf en teken ‘n kort reis – die pad na die fontein Reguit aan

Beskryf en teken ‘n kort reis – die pad na die fontein Reguit aan Links Regs Reguit aan 27

Verduidelik hoe om van een plek na ‘n ander te reis Links, reguit, landmerke

Verduidelik hoe om van een plek na ‘n ander te reis Links, reguit, landmerke en name van strate Hier is a kaart van ‘n klein dorpie. Gee name aan ‘n paar strate. Beskryf hoe jy van die een plek na die ander sal gaan. 28

HERSIENING EN TERUGVOERING AKTIWITEIT 2 – VRAE EN ANTWOORDE 1. Wat is natuurlike landmerke?

HERSIENING EN TERUGVOERING AKTIWITEIT 2 – VRAE EN ANTWOORDE 1. Wat is natuurlike landmerke? Berge; riviere; watervale. (1) 2. Is Tafelberg ‘n natuurlike landmerk? Ja. (1) 3. Is die Voortrekker Monument ‘n natuurlike of mensgemaakte landmerk? ‘n Mensgemaakte landmerk. 4. Waar sal jy die Leaning Tower of Pisa vind? Pisa, Italië. (1) 5. Waar sal jy die Victoriavalle vind (Victoria Falls)? Zambië; Zimbabwe. (1) TOTAAL: 5 29

Naam Gr 4 Datum Vak Sosiale Wetenskappe HUISWERK – AKTIWITEIT 2 1. Wat is

Naam Gr 4 Datum Vak Sosiale Wetenskappe HUISWERK – AKTIWITEIT 2 1. Wat is natuurlike landmerke? (1) 2. Is Tafelberg ‘n natuurlike landmerk? (1) 3. Is die Voortrekker Monument ‘n natuurlike of mensgemaakte landmerk? 4. Waar sal jy die Leaning Tower of Pisa vind? (1) 5. Waar sal jy die Victoriavalle vind (Victoria Falls)? (1) TOTAAL: 5 Leerder Totaal: 30

Mense en hul behoeftes 31

Mense en hul behoeftes 31

WATER Wat alle mense benodig VOEDSEL SKUILING GESONDHEIDSORG ENERGIE 32

WATER Wat alle mense benodig VOEDSEL SKUILING GESONDHEIDSORG ENERGIE 32

WATER Mens en dier het water nodig om te drink. Water help ons bloed

WATER Mens en dier het water nodig om te drink. Water help ons bloed om te vloei; dit help ons ook om van gifstowwe ontslae te raak. Ons het water nodig om onsself te was en gesond te bly. Om ons kos te kook. Om ons plante water te gee. 33

VOEDSEL Voedsel is wat ons liggame nodig het vir energie. Sonder voedsel kan ons

VOEDSEL Voedsel is wat ons liggame nodig het vir energie. Sonder voedsel kan ons liggame nie ons harte pomp nie. Ons liggame vereis ‘n verskeidenheid van chemikalieë om sekere organe aan die lewe te hou en die korrekte balans te behou. Hierdie chemikalieë kom uit die kos wat ons eet. 34

SKUILING Sonder skuiling kan ons sterf van blootstelling aan die elemente soos reën, wind,

SKUILING Sonder skuiling kan ons sterf van blootstelling aan die elemente soos reën, wind, sonlig, hitte en die koue. 35

GESONDHEIDSORG Ons het gesondheidsorg nodig wanneer ons siek is of wanneer ons seer gekry

GESONDHEIDSORG Ons het gesondheidsorg nodig wanneer ons siek is of wanneer ons seer gekry het. Dokters en verpleegsters weet wat om te doen wanneer ons in ongelukke betrokke raak en ons nie onsself kan help nie. 36

ENERGIE Ons het energie nodig om ons kos voor te berei. Dit voorsien lig

ENERGIE Ons het energie nodig om ons kos voor te berei. Dit voorsien lig in die donker en gee krag aan al ons huislike toestelle. 37

Maniere waarop mense in hulle behoeftes voorsien Mense maak vure om kos gaar te

Maniere waarop mense in hulle behoeftes voorsien Mense maak vure om kos gaar te maak, water te suiwer, klere droog te maak en om ons liggame te verwarm. Stokkies kan vinnig en hard saam gevryf word om ‘n vuurtjie aan die brand te steek. Om in die nag te reis kan mense die sterre gebruik vir navigasie. 38

‘n Storie om te beskryf hoe mense in verskillende plekke in hulle behoeftes voorsien.

‘n Storie om te beskryf hoe mense in verskillende plekke in hulle behoeftes voorsien. Die storie van die Inuit van Kanada Die Kanadese Arktiese is een van die koudste en mees onversoenlike omgewings op Aarde. Winters is lank en koud. Die Inuit-mense moes saamleef met ys en diep sneeu meeste van die jaar. Die Inuit was nomadiese mense en hulle het selde vir baie lank op een plek gebly. Daarom moes hulle huise vinnig en maklik gebou word. 39

Die mense van die Kanadese Arktiese is bekend as die Inuit. Hulle was voorheen

Die mense van die Kanadese Arktiese is bekend as die Inuit. Hulle was voorheen Eskimos genoem, wat ontstaan het uit 'n Indiaanse woord vir 'eter van rou vleis'. Vandag staan die Arktiese mense amptelik bekend as die Inuit. Gedurende die somer het die Inuit hul tente gebou uit dryfhout of pale bedek met dierevelle. ‘n Somer Inuit Tent 40

Gedurende die winter het die Inuit families die wild gevolg. Hulle het 'n skuiling

Gedurende die winter het die Inuit families die wild gevolg. Hulle het 'n skuiling nodig gehad wat hulle warm kon hou, en hulle beskerm teen die yskoue winter. Die mees algemeenste winter skuiling was ‘n sneeuhuis, beter bekend as ‘n iglo. Platforms was van ysblokke gebou wat met pelse bedek was. Mense besig om ‘n iglo te bou 41

Visvang was ook ‘n belangrike bron van voedsel vir die Inuit. Gedurende die winter

Visvang was ook ‘n belangrike bron van voedsel vir die Inuit. Gedurende die winter het die Inuit vis gevang in gate in die ys. Hulle het ook hul vleis gevries om langer te hou om later te eet. Alhoewel, meeste van die vleis was rou ge-eet. 42

Meeste van die gereedskap wat die Inuit gebruik het was uit klip gemaak of

Meeste van die gereedskap wat die Inuit gebruik het was uit klip gemaak of dele van diere, soos bene, ivoor, tande en horings. Die hoofinstrument wat die Inuit vir hul seremonies gebruik het was ‘n vlak drom. Die meeste tromme is gemaak van kariboevelle, of robbevelle gespan oor 'n hout hoepel. 43

Die klere van die Inuit-mense was meestal gemaak uit dierevelle en pelse. Hulle het

Die klere van die Inuit-mense was meestal gemaak uit dierevelle en pelse. Hulle het gewoonlik baie lae klere gedra om hulle teen die snerpende koue te beskerm. ‘n Kariboevel parka Kariboevelle was die geskikste keuse om hul klere te maak want dit was goed geinsuleerd teen die koue en was relatief lig om te dra. 44

‘n Kariboe bok Die kinders se klere was gemaak van sagte velle van jonger

‘n Kariboe bok Die kinders se klere was gemaak van sagte velle van jonger diere. Vir die eerste paar jare het die kinders in hul moeder se kappie van haar amauti gebly. 45

Afhangend van die seisoen het die Inuit verskillende maniere gehad om mee te reis.

Afhangend van die seisoen het die Inuit verskillende maniere gehad om mee te reis. In die winter het hulle oor die geysde Arktiese gebiede gereis of per voet of met slee-honde. Gedurende die somermaande het hulle die voordeel gehad om op die water per boot te reis. 46

HERSIENING EN TERUGVOERING AKTIWITEIT 3 – VRAE EN ANTWOORDE 1. Noem drie basiese dinge

HERSIENING EN TERUGVOERING AKTIWITEIT 3 – VRAE EN ANTWOORDE 1. Noem drie basiese dinge wat mense benodig. (3) Water; Voedsel; Skuiling; Gesondheidsorg; Energie. 2. Die mense van die Kanadese Arktiese is bekend as die Inuit. Wat was hulle voorheen genoem? Eskimo’s. 3. Waarmee bou die Inuit-mense hulle somerstente? Dryfhout of pale wat met dierevelle bedek was. (1) (2) 4. Hoekom het die Inuit-mense skuilding nodig? (2) Om hulle warm te hou en teen die snerpende koue te beskerm. 5. Hoe het die Inuit-mense in die wintermaande gereis? Per voet of met slee-honde. (2) TOTAAL: 10 47

Naam Gr 4 Datum Vak Sosiale Wetenskappe HUISWERK – AKTIWITEIT 3 1. Noem drie

Naam Gr 4 Datum Vak Sosiale Wetenskappe HUISWERK – AKTIWITEIT 3 1. Noem drie basiese dinge wat mense benodig. (3) 2. Die mense van die Kanadese Arktiese is bekend as die Inuit. Wat was hulle voorheen genoem? 3. Waarmee bou die Inuit-mense hulle somerstente? 4. Hoekom het die Inuit-mense skuilding nodig? (1) (2) 5. Hoe het die Inuit-mense in die wintermaande gereis? (2) TOTAAL: 5 Leerder Totaal: 48

e i j t e i B ‘n e i d n i t

e i j t e i B ‘n e i d n i t pre r e m a k klas 49

Raai waar bly ek. . . Dorpie Stad 50

Raai waar bly ek. . . Dorpie Stad 50

Raai waar bly ek. . . Dorpie Dit is korrek! 51

Raai waar bly ek. . . Dorpie Dit is korrek! 51

Raai waar bly ek. . . Stad Jammer, dit is die verkeerde antwoord! Probeer

Raai waar bly ek. . . Stad Jammer, dit is die verkeerde antwoord! Probeer weer. . . 52

Wat is ek? Hallo Gerrie, ek sal jou help as jy ooit siek sou

Wat is ek? Hallo Gerrie, ek sal jou help as jy ooit siek sou word. ‘n Veearts. ‘n Onderwyser. 53

Wat is ek? Hallo Gerrie, ek sal jou help as jy ooit siek sou

Wat is ek? Hallo Gerrie, ek sal jou help as jy ooit siek sou word. ‘n Veearts. Geluk! Dit is die regte antwoord. 54

Wat is ek? Hallo Gerrie, ek sal jou help as jy ooit siek sou

Wat is ek? Hallo Gerrie, ek sal jou help as jy ooit siek sou word. ‘n Onderwyser. Oeps! Verkeerde antwoord! Probeer weer. . . 55

Hierdie is ‘n huis waar sekere mense woon. Wat word dit genoem? Yshuis Iglo

Hierdie is ‘n huis waar sekere mense woon. Wat word dit genoem? Yshuis Iglo 56

Hierdie is ‘n huis waar sekere mense woon. Wat word dit genoem? Yshuis Jammer,

Hierdie is ‘n huis waar sekere mense woon. Wat word dit genoem? Yshuis Jammer, maar dit is die verkeerde antwoord! Probeer weer. . . 57

Hierdie is ‘n huis waar sekere mense woon. Wat word dit genoem? Iglo Goeie

Hierdie is ‘n huis waar sekere mense woon. Wat word dit genoem? Iglo Goeie werk, dit is die korrekte antwoord! 58

Hallo Wipoor, alle mense het water, kos, skuiling, gesondheidsorg en. . en wat nog

Hallo Wipoor, alle mense het water, kos, skuiling, gesondheidsorg en. . en wat nog nodig? Laat ons die kinders vra. . . Energie Lekkergoed 59

Hallo Wipoor, alle mense het water, kos, skuiling, gesondheidsorg en. . en wat nog

Hallo Wipoor, alle mense het water, kos, skuiling, gesondheidsorg en. . en wat nog nodig? Laat ons die kinders vra. . . Energie Goeie werk! Dit is die korrekte antwoord! 60

Hallo Wipoor, alle mense het water, kos, skuiling, gesondheidsorg en. . en wat nog

Hallo Wipoor, alle mense het water, kos, skuiling, gesondheidsorg en. . en wat nog nodig? Laat ons die kinders vra. . . Lekkergoed Jammer kinders, verkeerde antwoord! Probeer weer. . . 61

http: //teachingresources. co. za/vendors/h-r-productions/ Die einde Ele, dit was nou pret, kom ons gaan

http: //teachingresources. co. za/vendors/h-r-productions/ Die einde Ele, dit was nou pret, kom ons gaan na die volgende lessie. . . 62