Periodieke Tabel Bl 82 86 18 Mei Leer
Periodieke Tabel Bl: 82 – 86 ( 18 Mei) Leer die EERSTE 20 elemente se NAAM en SIMBOOL. Geen getalle of volgorde nie!!! Bv. H = Waterstof (julle moet dit in Afrikaans ken)
Nuwe woorde: bl 82 Periodieke Tabel – lys van al die elemente wat in ‘n tabel gerangskik is. Elemente – Suiwer stowwe Atoomgetal – aantal proton (+) in een atoom van ‘n element. Lees die “Het jy geweet” op bl. 82
Dmitri Mendeleev (Rus)
Groepe 1 1 2 Periodes 3 4 5 6 7 7 8 2 3 4 5 Metale Nie-Metale 6
Inligting oor die Periodieke Tabel: Alles is op die tabel met al die verduidelik. • Metale is links en nie-metale is regs bo in die hoek. • Behalwe H (waterstof) is ook ‘n nie-metaal. • Alles wat horisontaal word periodes of rye genoem. • Alles wat AF loop vertikaal word kolomme of groepe genoem.
Nog nie nodig om dit alles te weet nie maar in graad 8 moet jy die atoomgetal en massa kan gebruik. Dit word altyd vir jou gegee en jy het nie nodig om dit uit jou kop te leer nie. Net die naam van die element en sy simbool.
Aktiwiteit 1: bl 83 (Net vraag 1. ) 1. H 2. He 3. Li 4. Be 5. B 6. C 7. N 8. O 9. F 10. Ne- Waterstof Helium Litium Berillium Boor Koolstof Stikstof Suurstof Fluoor Neon 11. 12. 13. 14. 15. 16. 17. 18. 19. 20. Na Mg Al Si P S Cl Ar K Ca - Natrium Magnesium Aluminium Silikon Fosfor Swawel Chloor Argon Kalium Kalsium
Net vir die PRET - Periodieke Tabel Gebruik die periodieke tabel en kyk hoeveel woorde jy uit hom kan maak. Skryf ook elke woord se betekenis neer of ‘n sin om die woord te verduidelik. Dit kan afrikaans en engelse woorde wees. Kyk hoeveel woorde jy kan maak!!!!! Voorbeelde op volgende bl. Woord: 15 P 8 O 16 S Betekenis: ‘n Brief pos. 56 Ba 19 K Bak ‘n koek. 89 Ac 58 Ce 78 Pt Aanvaar.
- Slides: 10