oupa Thomas Daniel Granfield Ronelda Kamfer Die gedig

  • Slides: 16
Download presentation
oupa Thomas Daniel Granfield – Ronelda Kamfer

oupa Thomas Daniel Granfield – Ronelda Kamfer

 • Die gedig oupa Thomas Daniel Granfield deur Ronelda Kamfer kom uit haar

• Die gedig oupa Thomas Daniel Granfield deur Ronelda Kamfer kom uit haar digbundel grond/ Santekraam. • Grond = oppervlak van die aarde; die vlak waarop ’n mens staan of beweeg; santekraam = uitdrukking – die hele santekraam = die hele klomp • Let op INTERTEKSTUALITEIT: 1 Historiese gebeurtenis: verskuiwing vanaf Skipskop EN 2 die sosio-politiese konteks van die Apartheidsbestel

Skipskop – David Kramer

Skipskop – David Kramer

 • Titel: oupa met kleinletter; name met hoofletters = die digter wou die

• Titel: oupa met kleinletter; name met hoofletters = die digter wou die naam meer beklemtoon; hy was nie net ’n oupa nie, maar was iemand wat deel was van die skipskop-geskiedenis. • (Skipskop = liedjie/vissersdorp naby Arniston – wat handel oor ontheemding weens die groot magstrukture wat mense vergruis – oupa Thomas moes ook padgee Grabouw toe). (Krygkor > wapenvervaardiger; kies die plek wat dit is die ideale plek om missiele te toets). • Daar is reeds in die titel geen samehang nie en dit is ’n vooropstelling van die onsamehangendheid van die onregverdige/gedwonge grondverskuiwingskwessie waaroor in die bundel geskryf is. Net soos die skuinsstreep (titelbundel) die twee woorde skei, so word die mense van Skipskop geskei van hulle geliefde plek. • Deel 1: fokus op wat gebeur – haar oupa se dood • Deel 2: is meer introspektief en verteenwoordig haar gedagtes en gevoelens.

 • 'n elegie/treurgedig/lykdig - die spreker betreur die dag van haar oupa se

• 'n elegie/treurgedig/lykdig - die spreker betreur die dag van haar oupa se dood. • Die titel van die gedig is haar oupa se volle name. • Die gedig is 'n vrye vers. Behalwe vir die oupa se name in die titel word daar geen hoofletters gebruik nie. Leestekens ontbreek ook. Die toonaard is peinsend, weemoedig en droewig.

1 2 3 4 5 6 7 8 Dis duidelik dat die oupa se

1 2 3 4 5 6 7 8 Dis duidelik dat die oupa se dis vandag my oupa Thomas verjaardagdatum haar aan hom laat se verjaardag dink het en het daartoe gelei dat sy die gedig geskryf het. dit sou gewees het - alleenplasing van het: beklemtoon die woord in die verlede tyd hy is dood - r. 5 kort reël dui beklemtoon die tragiese woorde; min om te sê toe ek in matriek was Dood was traumaties en dis al wat ek regtig van oorheers haar herinneringe aan haar matriekjaar matriek kan onthou

9 10 11 12 die oggend toe die telefoon lui het my ma nie

9 10 11 12 die oggend toe die telefoon lui het my ma nie kom sê nie sy en my pa het opgestaan en is weg hospitaal toe Kwatryn met geen rymskema • Ontvang slegte nuus telefonies; ouers vertrek – wou die slegte nuus vir eers van die kinders af weghou

13 14 al die grootmense, my oupa se kinders en hulle mans en vroue

13 14 al die grootmense, my oupa se kinders en hulle mans en vroue is hospitaal toe • R. 14 en 15 is tipografies geskei van die ander strofes. In die koeplet word genoem wie almal hospitaal toe was. Dit word in isolasie geplaas en dui aan dat sy uitgesluit gevoel het. Die suggestie kan ook wees dat sy (wat so lief vir hom was) nie toegelaat was nie, maar al die ander (wat dalk nie so na aan haar oupa was nie), was by toe hy gesterf het.

15 16 17 18 19 20 ek wou saam gaan ek wou net my

15 16 17 18 19 20 ek wou saam gaan ek wou net my oupa 1 belowe dat ek okay sou wees dat ek 2 eendag ‘n boek gaan skryf en 3 hom nooit sal vergeet nie en 4 dat ek die liefste vir hom was Vier dinge wat sy vir haar oupa wou gesê het. Progressie = dit wat sy vir haar oupa wil sê, raak al hoe meer positief. • Die veelvuldige herhaling van die woorde ek wou hef dit wat sy vir oulaas nog met haar oupa wou deel, uit. Sy wou hom gerusstel dat sy okay sou wees. Dit is ironies, want sy is nie okay nie. Sy mis haar oupa. Die strofe fokus op die spreker (ek) se gevoelens.

21 my ma het ‘n paar uur later 22 gebel om te sê dat

21 my ma het ‘n paar uur later 22 gebel om te sê dat ek vir my en my suster (en niggie) moet kos maak Ma se stilswye is ironies – juis daardeur sê sy so baie en kan die spreker aflei dat hy dood is. 23 24 sy het niks gesê van my oupa nie haar woorde het soos vlermuise om my gevlieg • vergelyking dui daarop dat sy verward was, sy het gekoes vir die woorde wat haar ma sê. Dit het om en om haar gevlieg en sy was bang dit tref haar. Sy was bang sy hoor dit wat sy nie graag wou hoor nie, naamlik dat haar oupa oorlede is. • Die vlermuis-beeld word verder uitgebrei deur die metafoor (het die vlermuise aanhou vlieg) in r. 32.

- Herhaling veroorsaak spanning - Betekenisverwante woorde (sinonieme) beklemtoon die traumatiese nuus waarop hulle

- Herhaling veroorsaak spanning - Betekenisverwante woorde (sinonieme) beklemtoon die traumatiese nuus waarop hulle wag; beklemtoon die onsekerheid 25 ek het gewag vir iets 26 gewag vir pappa is dood 27 of dis verby of hy’s oorlede 28 maar sy’t aanhou praat oor kos Teenstellende funksie 29 toe ek haar uiteindelik stop en vra 30 het die vlermuise aanhou vlieg metafoor

31 “ja, vroeg vi-oggend” Die gedig is in 'n lekker loslit, alledaagse Afrikaans geskryf.

31 “ja, vroeg vi-oggend” Die gedig is in 'n lekker loslit, alledaagse Afrikaans geskryf. Dit is in 'n verteltrant geskryf en kan as praatpoësie getipeer word / spreektaak, ritme, dikwels outobiografies, kenmerkende herhaling, slotreël het gewoonlik poëtiese trefkrag. • Die aankondiging van haar oupa se dood word alleen geplaas om so die finaliteit van die dood uit te hef. Dit hef ook uit dat sy dood haar alleen agtergelaat het. • Die gedig is in twee dele verdeel: Deel 1 handel oor die oupa se dood/ verhalend Deel 2 handel oor die tyd na sy dood en hoe dit die spreker geraak et en hoe sy haar lewe voortgesit het sonder haar oupa/introspeksie oor hoe sy haar oupa se dood verwerk het en watter uitwerking/effek dit op haar gehad het. • Die tweede gedeelte is 'n roerende belydenis, naamlik dat die lewe voortgaan na die dood van 'n geliefde. . die swaarste vir my was nie / dat my oupa dood was nie / maar dat die aarde aanhou draai het. . .

32 33 34 35 36 37 38 Swaarste was dat die lewe die swaarste

32 33 34 35 36 37 38 Swaarste was dat die lewe die swaarste vir my was nie aangegaan het; alledaagse dat my oupa leefwyse het aangegaan; dood was nie ʼn roerende belydenis dat die lewe voortgaan na die dood maar van ʼn geliefde 1 dat die aarde aanhou draai het 2 dat ek aanhou leef het 3 dat alles wat verkeerd was 7 dinge wat die swaarste nog steeds omtrent haar oupa se dood was. verkeerd is 4 dat ek kon slaap en 5 wakker word 6(ek kon) matriek slaag en 7 aan ’n toekoms dink

39 40 41 42 43 44 45 46 47 en die ergste van alles

39 40 41 42 43 44 45 46 47 en die ergste van alles was dat ek alles kon doen wat Aaneenskakelende funksie ek moes doen en al wat ek wou doen was om te huil Herhalings – beklemtoon die ek wou vir dae aaneen huil tragiese en hoe sy sukkel/ probeer ek wou sy leeftyd uithuil om die oupa se dood te verwerk ek wou huil vir wie my oupa was en vir wie hy kon wees ek wou huil oor die onregverdigheid en ek wou huil omdat hy regtig lief was vir my en omdat ek geweet het dat hy lief was vir my Apartheidsbestel waardeur hy van geleenthede ontneem is

48 49 50 vandag tydwoorde jare na sy dood onthou ek eending van oupa

48 49 50 vandag tydwoorde jare na sy dood onthou ek eending van oupa Thomas 51 “niemand kan jou seerder maak as jy jouself nie” • Die klimaks is in die slotversreël geleë wanneer die spreker haar oupa se direkte woorde aanhaal: "niemand kan jou seerder maak as jy jouself nie". ‚ • ’n Groot lewenswaarheid lê hierin opgesluit, naamlik elke mens is verantwoordelik vir sy eie geluk. Hoe jy dinge benader en verwerk, sal bepaal of jy geluk of ongeluk sal smaak. (Tema)

 • Aansluiting tussen die titel en die gedig - beide handel oor die

• Aansluiting tussen die titel en die gedig - beide handel oor die dood van die spreker se oupa. • Vrye vers: geen hoofletters behalwe oupa se name; geen leestekens behalwe die aanhalingstekens in str 7; rym kom nie voor nie en die lengte van die versreëls wissel. • Praatvers: gedig is in ‘n geselstrant geskryf asof die spreker dit vir iemand vertel. Herhaling kom voor soos wanneer ’n mens ’n gesprek voer. • Tema: verlies van die geliefde grond.