Organiese verbindings Ensieme J Oliphant Organiese verbindings Organiese
Organiese verbindings Ensieme J. Oliphant
Organiese verbindings �Organiese verbindings word deur lewende organismes vervaardig �Bevat altyd koolstof (C) en waterstof (H) �Bevat ook suurstof �Kan ook stikstof (N), Fosfor (P), swawel (S) bevat
Inleiding
Organiese verbindings 1. Koolhidrate 2. Lipiede 3. Proteïene 4. Ensieme 5. Nukleïensure 6. Vitamiene
Ensieme �Ensieme is proteïene wat chemiese reaksies in selle versnel �Stowwe wat chemiese reaksies versnel = katalisators �Ensieme = biologiese katalisators
Ensieme �Ensieme verlaag aktiveerings energie wat benodig word om ‘n aksie te begin. �Laar energie benodig so vinniger reaksie proses �Chemiese reaksies wat in selle plaasvind = metaboliese reaksies
Twee tipe metaboliese reaksies 1. Opbouende (anaboliese) reaksie � Eenvoudig molekules – Komplekse molekules � Energie word benodig tydens proses 1. Afbrekende (kataboliese) reaksie � Komplekse molekules - eenvoudige molekules � Energie word vrygestel tydens proses � Bv. Voedsel vertering – kos word afgebreek om energie vry te stel in liggaam � As water benodig word vir afbreekings proses staan dit as hidrolise bekend)
Ensiemwerking �Tydens ‘n cheiese reaksie word ‘n stof/stowwe van een form na ‘n ander verwerk �Stof waarop ensiem werk = substraat �Stof wat gevorm word = produk
Ensiemwerking �Elke ensiem is substraat spesifiek en kan net op bepaalde substraat inwerk �Wanneer ensiem en substraat inmekaar pas = ensiem-substraat kompleks �Ensieme verlaag aktiveeringsenergie �Die ensiem bly onveranderd gedurende proses
Opbouende (anaboliese) reaksie Produk Substraat Aktiveerings energie Ensiem Ensiem en substraat betree kompleks Ensiem substraat kompleks Ensiem en produk verlaat kompleks
Afbreekende (kataboliese) reaksie Substraat Produkte Aktiveerings energie Ensiem en substraat betree kompleks Ensiem substraat kompleks Ensiem en produkte verlaat kompleks
Temperatuur �Ensieme is baie sensatief vir verandering in temperatuur �Lae temperatuur = onaktief �Beste temperatuur = optimumtemperatuur �Hoë temperatuur = denatureer (verloor funksie en vorm)
p. H �Elke ensiem het ‘n p. H-grens waarin dit funksioneer �Optimum p. H �Suur / neutraal / alkalies �Ensieme denatureer by ekstreme p. H-vlakke
Ensieme in allerdaagse lewe � Biologiese waspoeiers bevat ensieme � Kan vlekke opbreek en uithaal � Hierdie ensieme werk gewoonlik op proteïene (prteases) � Vlekke soos bloed, eiergeel en sweet bestaan uit proteïene en word moeilik uit klere verwyder � Biologiese waspoeier (ensieme) breek die vlekke af tot kleiner oplosbare molekules � Word dan maklik deur reinigers in waspoeier verwyder
Eienskappe van ensieme (opsomming) 1. Ensieme is bolvormige proteïene 2. Temperatuur sensitief 3. p. H sensitief 4. Ensieme is substraat spesifiek 5. Ensieme kan oor en oor gebruik word 6. ‘n Klein hoeveelheid ensieme kan ‘n groot hoeveelheid substraat verander
- Slides: 15