Oplossings as spesiale mengsels www thunderboltkids co zaGrade
Oplossings as spesiale mengsels www. thunderboltkids. co. za/Grade 6/02 -matter-and-materials/chapter_af 3. html Hulle verduidelik dit ook alles mooi in die Thunderbolt kids handboek, daar is ‘n hersiening aan die einde van die eenheid wat julle kan doen. Bl. 69 – 79 ( 4 – 8 Mei) Bl. 80 – 90 (11 – 15 Mei)
Sleutelwoorde: Bl 70 + 72 • Oplossing • Eenvormis • Oplosbare • Onoplosbare • Oplosbaarheid • Oplosbare stof • Oplosmiddel • Verdamping • Kristallisering • Filtreerpapier
Aktiwiteit 1: bl 69
Verskil tussen smelt en oplossing: Bl 73 Ys kan smelt - een stof op ‘n slag - as hitte bygevoeg word Sout los op in water = oplossing
Skei oplossings: Bl. 74 Ons het reeds na al die manière hoe ons oplossings kan skei gekyk. (Julle kan akt. 4 op bl 74 doen as julle wil) Sif Filtreer Hand Afsakking Dekanteer
Versadigde oplossings:
Versadigde oplossings: Sleutelwoorde: bl 80 Versadigde oplossings: ‘n Oplossing waarin die oplosbare stof NIE meer wil oplos nie, en die onopgeloste stof op die bodem gaan lȇ. Versadig: Wanneer die oplossing NIE meer ‘n oplosbare stof wil opneem nie.
Tempo van oplossings:
1. Temperatuur beïnvloed die tempo van ‘n oplossing:
2. Om die mengsel te ROER beïnvloed die tempo van ‘n oplossing:
3. Korrelgrootte van die oplosbare stof, beïnvloed die tempo van ‘n oplossing:
Die tempo van ‘n oplossing word beïnvloed deur die volgende: 1. Temperatuur 2. Roer 3. Korrelgrootte
Aktiwiteit 10: Bl 81 • Invloed van temperatuur Aktiwiteit 11: Bl 82 • Roer beïnvloed die tempo en ‘n billike toets Aktiwiteit 12: Bl 83 • Korrelgrootte se invloed op die tempo
Lees bl 7 + 84 -85: Stappe in ‘n ondersoek. Leer vir EKSAMEN!!! Volg die stappe van ‘n wetenskaplike ondersoek. 1. Waarneming – vrae 2. Maak ‘n voorspelling – hipotese 3. Beplan jou ondersoek 4. Volg jou stappe 5. Teken bevindings aan, tabel ens. 6. Kyk na jou data 7. Maak ‘n gevolgtrekking 8. Kommunikeer jou bevindings 9. Evalueer ondersoek, wat kan verbeter.
Hersiening van Onderwerp 7: Bl 90
- Slides: 15