Ontsyfer die vers Hoe maak mens So maak

  • Slides: 12
Download presentation
Ontsyfer die vers. . . Hoe maak mens? � So maak mens. . �

Ontsyfer die vers. . . Hoe maak mens? � So maak mens. . � Elke skyfie bevat `n vers of `n gedeelte van `n vers waarvan die woorde geskommel is. � Plaas die woorde in die regte volgorde om sodoende die regte vertaling van die vers te kry. � Ontsyfer hierdie mengelmoes van woorde eerste en jou span is `n punt ryker!

Ontsyfer die vers � Israeliete Here het gedoen het Here in die oë van

Ontsyfer die vers � Israeliete Here het gedoen het Here in die oë van verkeerd die wat die hulle is die God hulle die Baäls en vergeet die pale gedien en gewyde. � Die Israeliete het gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here. Hulle het die Here hulle God vergeet en die Baäls en die gewyde pale gedien. (Rigters 3: 7)

Ontsyfer die vers � Ek waarvandaan vir kyk sal op my na daar hulp

Ontsyfer die vers � Ek waarvandaan vir kyk sal op my na daar hulp berge die daar kom? � “Ek kyk op na die berge: waarvandaan sal daar vir my hulp kom? ” (Psalm 121: 1)

Ontsyfer die vers � Want is dit wat God in Christus Jesus wees alle

Ontsyfer die vers � Want is dit wat God in Christus Jesus wees alle in omstandighede van dankbaar verwag julle. � “Wees in alle omstandighede dankbar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag. ” 1 Tessalonisense 5: 18

Ontsyfer die vers � Die Hom wat God waarheid en in aanbid Gees is

Ontsyfer die vers � Die Hom wat God waarheid en in aanbid Gees is dié en aanbid deur die moet Hom. � “God is Gees, en dié wat Hom aanbid, moet Hom deur die Gees en in waarheid aanbid. ” Johannes 4: 24

Ontsyfer die vers � Wonderbaar Here ons Naam u is oor aarde die hele

Ontsyfer die vers � Wonderbaar Here ons Naam u is oor aarde die hele hoe hemelruim alles U wat geplaas in het die glansryk. � “Here, ons Here, hoe wonderbaar is u Naam oor die hele aarde, hoe glansryk alles wat U in die hemelruim geplaas het!” Psalm 8: 2

Ontsyfer die vers � Liefgehad die wat sal het God wêreld so enigste gegee

Ontsyfer die vers � Liefgehad die wat sal het God wêreld so enigste gegee het Hy sy in sodat Seun verlore glo nie ewige maar die hê sal Hom lewe dié gaan dat. � “God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê. ” Johannes 3: 16

Ontsyfer die vers � Verlosser my en Rots my Here wees aanneemlik U vir

Ontsyfer die vers � Verlosser my en Rots my Here wees aanneemlik U vir tog dink ek wat en sê ek wat mag. � “Mag wat ek sê en wat ek dink tog vir U aanneemlik wees, Here, my Rots en my Verlosser. ” Psalm 19: 15

Ontsyfer die vers � Nie herder my ek kort die kom Here niks is.

Ontsyfer die vers � Nie herder my ek kort die kom Here niks is. � “Die Here is my herder, ek kom niks kort nie. ” Psalm 23: 1

Ontsyfer die vers � God in daar was Woord en Woord by begin was

Ontsyfer die vers � God in daar was Woord en Woord by begin was self en die Woord die die. � “In die begin was die Woord daar, en die Woord was by God, en die Woord was self God. ” Johannes 1: 1

Ontsyfer die vers � Here die loof goed Hy is want liefde einde aan

Ontsyfer die vers � Here die loof goed Hy is want liefde einde aan sy is geen daar nie. � “Loof die Here, want Hy is goed. Aan sy liefde is daar geen einde nie. ” Psalm 136: 1

Ontsyfer die vers � � Getuig sê kom ja amen Jesus Here alles Hy

Ontsyfer die vers � � Getuig sê kom ja amen Jesus Here alles Hy dit wat. Here Jesus almal by genade die van wees van. Hy wat dit alles getuig , sê: “Ja, Ek kom gou!” Amen! Kom, Here Jesus! Die genade van die Here Jesus sal by almal wees. ” Openbaring 22: 20 -21